Die swart tuinier wat in verbrand met die moord op die Pienaar-egpaar van Nigel aangekeer is, se handlangers is vrygelaat.
Volgens die polisiewoordvoerder was daar geen bewyse wat die twee ander swartes met die dubbelde moord kon verbind nie.
Twee wit bejaardes, Allan en Chrissie Pienaar, is Saterdagaand tuis in Ferryvale in ‘n mesaanval vermoor.
Die polisie het die swart tuinier daarna in Duduza in die Pienaars se Kia Sorento voorgekeer.
Die tuinier het Sondag die twee as medepligtiges uitgewys en hulle is daarna in hegtenis geneem, het ‘n polisiewoordvoerder van Nigel gesê.
Die tuinier, wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, is steeds in aanhouding en sal Woensdag 30 Maart in die hof verskyn.

Moenie meer die skuim in diens neem nie, doen liewer die werkies self, dit sal nie doodmaak soos die ‘hulp” nie!
As iemand anders vir jou tuinmaak , kan jy nog steeds se dat dit jou tuin is? dink aan die grondwet wat se ‘die wat die grond bewerk, besit die grond’