Droogte knou rooivleisbedryf, verbruiker

Die prys van rooivleis gaan na verwagting styg weens die ergste droogte in meer as honderd jaar.

Die voorsitter van die Wes-Kaapse rooivleisprodusente-organisasie, John Durr sê kleinskaalse boere sukkel om voer vir hulle vee te produseer en tot by hulle te vervoer.

Die voortslepende droogte gaan ook ‘n verlammende uitwerking op die ekonomie hê vanweë werksverliese in die landboubedryf sê landbou-ekonome.

‘n Verslag rakende die impak van die droogte op die rooivleisbedryf is deur die Universiteit van die Vrystaat saamgestel.

Veeboere het luidens die verslag reeds alle reserwes gebruik om hul kuddes te probeer behou, en waarsku dat dit jare gaan neem om die nasionale kudde te herbou.

Voerkrale, wat meer as 80% van Suid-Afrika se rooivleis produseer, is ook besig om af te skaal weens hoë voer-insetkostes, gekoppel aan beperkte waterhulpbronne.

Verbruikers moet hulself aanstons staal vir ‘n verhoging van 25 persent in voedselpryse, veral wat koring, mielies en rooivleis betref.

Sowat vyf miljoen ton mielies sal vanjaar ingevoer moet word, wat sal beteken dat kospryse met tussen 20 en 30 persent kan styg.

‘n Tekort aan suiker word ook verwag, terwyl die droogte ten minste tot volgende jaar tot ‘n tekort aan lewende hawe sal lei.

6 thoughts on “Droogte knou rooivleisbedryf, verbruiker”

  1. Waar is die regering nou dat die boere sukkel? Die boere betaal elke liewe jaar hulle taks aan die regering en nou dat die boere sukkel en besig is om bankrot te raak,is daar nie geld vir hulle nie. Die regering besteel die hele land en dan lag hulle almal uit as hulle se die regering moet nie mors nie,en bewaar jou siel as jy wit is en jy kritiseer die regering,dan is jy sommer dadelik n rassis. Wie is die rassiste wat ons land besteel met smiles op hulle bakkies? Burgers van die land sal nie sulke goed doen aan hulle eie landsburgers nie! Nes krokodille,maak vrek met n smile. Wie gaan nou die boere help wat sukkel? No farmers,No food!!dis so eenvoudig soos dit. En waar is al daai biljoener anc tenderpreneurs wat al die jare vet gevoer is met ons taks gelde? Mens sien en hoor nie dat selfs een van hulle die boere help nie. Al die groot maatskappye sit hulle pryse ook net op en hulle help niks nie,hulle base is biljoeners en elke jaar is hulle in hulle noppies oor hulle biljoene in die banke en publiseer dit sommer vinnig vir almal om te sien hoe ryk hulle is. As al daai ryk mense selfs n vyftiende van hulle geld sal gee vir voer en water vir die boere dan sou dit lankal als opgelos het,want hulle is biljoeners in selfs dollars. Kyk maar die mense wat wel help is die jan rap op straat wat die krummels kry,daai groot ryk mense help so te se niks nie. Persentasie gewys gee die armer mense ver meer as die ryk mense. Nes die bybel se.

    1. Tenderpreneurrs wat geen hulp gee nie – hoe waar, want hulle sien dan nog rakke vol kos so daar kan dan mos nie probleme wees nie.
      Raak gewoond om n derdeklas burger te wees ,goed om gemelk en besteel te word,daar is vir jou gee regverdigheid nie!

      1. Ons mense wat taks betaal moet net begin om ons geld in fondse te sit om vir ons eie dienste te betaal. Ons wittes is mos maar stupid gewees om die damme so groot te gemaak het,ons moes dit kleiner gemaak het want dan sou dit prop vol gewees het. Of hoekom sit daai briljante black diamonds nie n emmer op die dak nie en verbeel hulle dis n dam en dat die dam vol is as dit reen. Full bucket,full dam,lota wata!

  2. Die universiteit van die Vrystaat saal die verkeerde perd op ,dit is nie die klein boere wat vee transport en verkoop nie hulle ploeter net aan en ander moet die diere versorg.
    Ons mense is die wat swaar kry en ook nie droogte hulp kry nie terwyl die middelmanne sonder risiko aan hulself die pryse opsit.
    Hierdie BEE kleinboere kry al die hulp, so moenie probeer kruip by hulle nie Universiteit van Vrystaat ,julle strafgerig sal julle nie vryspring nie.
    Die droogte sal bly totdat ons Volk tot inkeer kom.Intussen tyd verarm ons teen n skrikwekende spoed.

    1. God is besig om sodom en gomorrah te vernietig! Die massas wil mos die dooies aanbid en hulle is vrot van bo tot onder,en bonop misbruik hulle God vir eie oppervlakkige gewin. SA is op die oomblik die geweldadigte en gemorste demokrasie op aarde. Omdat ons daai titel nou verdien en gehaal het,verdien ons om vernietig te word tot ons wegdraai van ons vernietigende roete. GOD vernietig en straf al die gemors state deur die eeue,en dis nou ons beurt. Ons getroue volk moet maar hard bid dat ons nie saam verskroei word nie. Die bybel se mos,meng jou met die seumels en dan vreet die varke jou saam op.

Maak 'n opvolg-bydrae