Die Islamitiese Staat beplan glo spesiale terreuroperasies op “sagte teikens” in Europa in die vlugtelingkampe op Europese bodem en Frankryk is die land wat die grootste risiko loop, het die misdaadagentskap van die Europese Unie gesê.
Die model is die gelyktydige skietery by verskeie plekke in Parys in November waar 130 mense omgekom het, met die meeste van die bloedvergieting in ‘n konsertsaal in die ooste van Parys, het Europol verklaar.
Dit is moontlik dat soortgelyke operasies “tans beplan en voorberei word,” het Europol gesê in ‘n verslag wat vrygestel is Maandag tydens ‘n vergadering van EU-ministers in Amsterdam.
“Die wye verskeidenheid van moontlike teikens in kombinasie met ‘n opportunistiese benadering van plaaslik gebaseerde groepe skep ‘n groot verskeidenheid van moontlike scenario’s vir toekomstige terroristebedrywighede.”
Terwyl Sirië die middelpunt bly, het die Islamitiese Staat “kleiner skaal” oefenkampe in die EU se 28 lidlande en in die Balkan vir groter taktiese vryheid geskep, sê Europol.
Frankryk het geen bewyse van terreurindoktrinasiekampe op sy grondgebied nie, het die minister van Binnelandse Sake Bernard Cazeneuve aan verslaggewers gesê.
Terwyl die bedreigingsvlak “hoog” in Europa bly en “uiters hoog” in Frankryk, het hy gesê die Europol-assessering voeg niks by tot wat Frankryk reeds bekend gemaak het nie.
“Die probleem is nie nasionaal nie, dis Europees, dit is globaal,” sê Cazeneuve. Hy word gerugsteun deur inisiatiewe om wapenhandel, paspoortbeheer van alle reisigers na Europa en kriminele databasisse strenger te beheer.
Die “sagte teikens” sluit infrastruktuur soos elektriese verbindings, kernkragsentrales of vervoernetwerke in, het Europol gesê.

ISIS
I-Israeli
S-secret
I-International
S-Services ??????????????
Ek weet ek mag nie maar ek moet!
na 50 jaar verplicht de ogen sluiten voor ‘normale misdaad’, met duizenden doden en tienduizenden verminkten per W.E. land, welke direct verbonden aan ‘migratie’ uit die roversholen kruipt, is ‘terrorisme’ niet meer dan een verwachte/gewenste volgende fase.
Die ergste van alles is dat baie Europese leiers geweet het dat dit gaan gebeur. Merkel en Blair is voorbeelde van dié leiers wat deel is van die terreurgroepe, veral ISIS.
ISIS is die nuutste Westers befondsde bangmaakstorie om die aandag af te lei van wat hulle besig is om te doen. Die belaglike idee dat die magtigste leërs in menseheugenis nie ‘n klomp barbare in bakkies kan verslaan nie is duidelik loutere twak.
Die feit dat soveel van die “alternatiewe media” die bangmaakstorie probeer smous is duidelik ‘n aanduiding dat die verkleurmannetjies ook in beheer van hierdie propaganda media is. Die voordeel van hierdie soort propaganda is dat jy die voordeel het van ‘n geloofwaardige ontkenning. Die kriminele skuil agter die kleed van die aanklaer.
Dié artikel sluit aan by die video wat ek hier onder inplak wat op RT verskyn het. Die probleem soos verduidelik in die video is dat Europese mans té sag geword het weens post-modernisme en feminisme. Manlikheid wat hul “manlikheid” verloor het laat nou vrouens in Europe meer weerloos!
Dit voel ook asof dit in SA ook gebeur het. Ons moet pasop om ons manlike waardes gestand te doen. Ons moet eintlik manlike waardes kweek by ons jong mans en by ons jong vrouens.
https://www.youtube.com/watch?v=fYOORimbpUs#action=share
Na ‘n eeu van macho manlike verwoesting het tradisionele manlikheid hulle se gatte gesien.
Kriminaliteit psigopatie het ‘n manlike eienskap geword Dis volkome vals – hoewel daar 10- voudig meer mans as vrouens in die tronke is.
Manlikheid moet totaal herdefininieer word in die plek van militarisme.
Die seksuele bevryding van die vrou het ook alles daarmee te doen.
Hoe gaan ons ons seuns grootmaak?
Ek reken deur hulle te leer omhul werk self te doen
Wat nog alles?
Jessie ja waragtag
Staan terug ek kyk hoe lyk Afrikaner manlikheid sedert Verwoerd se moord.
Wêreldleiers in ontelbare ondenkbare misdade.in die ateistiese Tsafendastan
Van Tick / dwelmvervaardiging [ Dr Richards] Renosterstropery [Pietersburg boere en vee-artse]
Gesinsmoorde
en nou massa kinderpornografie en verkragting langer as tien jaar reeds in Sasolburg. ens ens ens
Die vrylating van wit psigopate uit die tronke deur Kobie Coetzee oa en herontplooiing van militêre psigotiese moordenaars teen hul eie mense as NI en MI agente het alles daarmee te doen.
Staan terug en kyk wie is die mense wat steeds teen die Christen beskawings standaarde te velde trek. Ouens soos Thysh en Henkst en Ray AB en die OGOTTERs — is nog steeds nie tevrede met hul sukses nie en hul doel is opvallend die volkome verwoesting van die Afrikaner volk…
Daar is skynbaar geen einde aan die helse boosaardigheid van hierdie Afrikaners van Tsafendastan nie. Tsaafendastan die anti-gotter, anti-Christelike , OGOT paradys
Hoe gaan dit gestop word en omgekeer word : hoe gaan hierdie doodse devolusie / aborsie van beskawing omgekeer word tot lewende evolusie / groei van die toekoms?
Wat gaan ons elkeen en Praag en Naspers oa. daaromtrent doen behalwe tydelike IT winste.?
Ek dink jy vra baie goeie vrae. Daar is baie gemors aan die gang soos wat jy uitlig met jou voorbeelde. Daar is wel ook baie mense wat elke dag getrou hul werk doen en na hul mense omsien – die werkersklas helde! Hul bly koelkop en doen maar net wat van hul verwag word – iets wat ek reken heeltemal te min erkenning kry.
Ek sien dat baie ateïste meer afbreek aan Christelike waardes as wat hul opbou aan enige soortgelyke waardes wat kohesie bevorder. Ek verstaan dit soms, want baie ateïste, is ateïste omdat hul kwaad is vir gelowiges, geloof, die kerk of vir God. As jy kyk hoe geloof deur die poletiek en deur die Vrymesselaars gekaap is oor die eeue heen is dit te verstane dat ateïste ‘daaruit’ ontwikkel het. Dit is dalk omdat hul die misleiding kon raaksien en kon ervaar. Dit verklaar meestal ook waarom baie van hulle ook ‘n lekker sterk anti-Christen reuk oral saam met hul dra. Meeste Christene is deur die kerk mislei en word steeds deur die kerk mislei – dit verklaar waarom daar bitter min Christene is se wortels diep en stewig “geplant” is.
Praag en soortgelyke webwerwe is waar idees uitgeruil word – en alles begin by ‘n idee. Idees is wat mense oor goed laat praat en dink…. en soms… doen. Ek is oortuig dat Praag mense se persepsies soms beinvloed – en dit kan groot dinge later laat gebeur.
Die wêreld het gewalg in apartheid maar nou verstik hulle in hul eie braaksel
en siedaar het hulle ook nou lokasies en plakkers en lekker goedkoop trekarbeid soos ons na Verwoerd se moord. Lekker ou reenboog misdaad – made in Sout Afrika se Prattpark.
Apartheid soos Verwoerd syne Christelike Veelvolkige staatkundige ontwikkeling en NIE soos sy moordenaars se minderheid rassistiese diktatuur NIE wat noodwendig moet oorgaan in ‘n meerderheid diktatuur.
Apartheid van Verwoerd en Vorster is totaal verskillend.
Tsafendapsigose – die moderne hondsdolheid versprei soos strikkiegriep.