Operasie Young Eagle by die leërgevegskool op Lohatlha in die Noord-Kaap, het skeefgeloop toe ‘n soldaat beseer is.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is besig om sy paraatheid tydens die operasie te toets vir enige gebeurlikheid vir wanneer hulle in Afrika ontplooi word.
Sowat 1 600 soldate neem aan die oefening deel.
‘n Katroltou wat soldate moes ophys in ‘n Oryx-helikopter, het probleme gegee en ‘n soldaat getref wat daarna grond toe geval het.
Die weermagbevelvoerder Vusi Masondo sê hy is bly dat die ongeluk tydens ‘n oefening gebeur het, en nie in die slagveld nie.
Die soldaat se beserings is glo gering.
Die SA Weermag se probleme om jong wit mans te werf kan toegeskryf word aan die feit dat geen spesifieke groep ooit geteiken word nie, het Masondo by dieselfe geleentheid verklaar.
Masondo sê hulle sal ‘n werwingsveldtog van stapel stuur wat jong blankes sal teiken, om seker te maak die SANW is ten volle verteenwoordigend van die mense van Suid-Afrika, en sodoende meer geloofwaardigheid te verkry.
Masondo het bygevoeg dat dit belangrik is dat die land besef dat die SANW is ‘n nasionale bate is wat alle moontlike ondersteuning nodig het. Hy het ook gesê in hul werwing, sal hulle nie diskrimineer nie.

Masondo, jou gat. julle het die wittes weggejaag soos honde, jou generaal op Lohatla het dan aan n Sersant major erken dat sy wittes haat. Vreet julle gebakte pere self.
O, ek dink dat Kkkkkkallie KKKkriel dalk n soldaat wil word, as hy sy spekkies kan afskud, nader hom, hy sal n goeie gatkruip bevelvoerder word. Dis die ou wat dieselfde haarkapper gebruik as Trump.
More Witbeer,
nee hulle gaan na n “haarstillis”. Dan spuit hulle daardie kuif dat die wind dit nie deurmekaar waai nie
shame.
Wanneer het hierdie generaal die ongevraagde opmerking gemaak. Dit is mos haatspraak, of hoe dan nou.
Ek hoop iemand van Media 24 lees bietjie van ons kommentaar hier.
Mooi bly ou vriend.
HI Andy
Dit was so jaar of wat gelede, nee dis net haatspraak as n wit persoon dit uiter.
Nie een lib het geblaf nie,. Dink die generaal was Sisulu
Trump het n roadkill op sy kop en Kkkkkallie is die roadkill
Ek hoor jou.
Wat n hartroerende pleidooi. Foeitog, probeer hulle dalk verduidelik oor die kwotastelsel in die weermag.
Hulle het nog nie eers na vore gekom met verduidelikings tov beserings van troepe tydens straf opleiding by die Infanterieskool op Oudtshoorn nie.
My kleinseuns sal NIE by die mag aansluit vir opleiding nie.
My seun en skoonseuns het hul opleiding klaar afhandel jare gelede.
Hoe vrotter die lot hoe veiliger is die wittes – tragies.
Aan die ander kant is wittes in die weermag absoluut ook ons bron van inligting en beveiliging .
Ons kan NIE sonder spioene klaarkom nie.. Aaklige realiteit nê?
Ek sal nie ‘witman wat hulle uniform dra vertrou nie,Nooit nie!!
Hulle wil weer die wittes daar hê vir net een rede. In die weermag leer jy absolute gehoorsaamheid. Hulle wil die wittes absoluut gehoorsaam aan hulle hê. (Dit is nie leer nie – dit word AFGEDWING)
Hopeloos, pateties…….verligting
Sopas is in Netwerk24 berig dat 35 wapens per dag gesteel word.
En wie sit daaragter? Kolonel Prinsloo en Raves van Gauteng!!! Geweldige gedagte!
Hulle is net sulke psigopate soos Joey Haarhoff en Van Rooyen die kinderhandelaars…
http://www.netwerk24.com/nuus/misdaad/2015-08-24-mr-wapens-op-straat
“Toe ghastlie toe kontemplyt ” in Satanistiese Tsafendastan se Pratt park