Britse regering pas instromingsbeheer toe terwyl kritiek van ‘ rassisme’ woed

Die Britse regering is besig om naarstiglik instromingsbeheer teen nie-blanke immigrante toe te pas terwyl kritici hom van “rassisme”  beskuldig. Die eerste minister, David Cameron, het reeds verskeie kere neerhalend na voornemende immigrante wat die Mou by Calais probeer oorsteek as “swerms” verwys. Die Verenigde Koninkryk se hoofdiplomaat, die minister van buitelandse sake Philip Hammond, het die “plunderede swerwers” wat die land wil binnekom daarvan beskuldig dat hulle Brittanje en Europa se “lewenstandaard bedreig”.

In ‘n onderhoud met die BBC het Hammond gesê:

“Europa kan hom nie beskerm en sy lewenstandaard en maatskaplike struktuur handhaaf indien dit miljoene instromers uit Afrika moet opneem nie.”

Volgens die Guardian-koerant, die Britse Vlugtelingeraad (Refugee Council) een van die eerstes om mnr. David Cameron op Twitter te kritiseer:

Dié organisasie se woordvoerder, Dr Lisa Doyle, sê:

“Dis besonder teleurstellend om te hoor hoe die eerste minister sulke onverantwoordelike, verontmenslikende taal te gebruik om die desperate mans, vroue en kinders te beskryf wat vir hul lewens oor die Middellandse See vlug.

“Dié soort retoriek is uiters plofbaar en kom op ‘n tydstip waartydens die regering daarop behoort te fokus om saam met sy Europese eweknieë te werk om kalm en simpatiek op dié aaklike humanitêre krisis te reageer.”

Franse gendarmes keer 'n vlugteling uit Afrika op die Eurotunnel-terrein by Calais aan
Franse gendarmes keer ‘n vlugteling uit Afrika op die Eurotunnel-terrein by Calais aan

Linkse en liberale webblaaie het sowel die Britse eerste minister as sy buitelandse minister van “rassisme” beskuldig en dat hulle die Britse Wet op rassebetrekking van 1976 oortree.

12 thoughts on “Britse regering pas instromingsbeheer toe terwyl kritiek van ‘ rassisme’ woed”

  1. As ek hoor hoe die Kanadese hulself as konserwatief beskou en ek hoor hoe die #cuckservative Cameron voortdurend systappies gebruik in Engelse identiteitlose politiek, dan kry ek die idee dat hy direkte opdrag van Prins Charles gekry het om die “nonsense ” te stop. Jammer dit kan nie in SA gebeur nie want die laaste steunpilaar van Normale middelklas oorlewing naamlik skole, word nou finaal aangeval

    1. kijk eens, Johan hoe de blanke studenten en hun ouders, naast veel meer belasting, boetes en accijnzen te betalen, de schulden van soms € 100.000 voor studies worden gejaagd om zwarte scholen te financieren in de heilige westerse multi culti staten.
      Om vervolgens niet zelden aan te sluiten in academische werkloosheid !!!!

  2. More aan u almal,
    is dit nie heerlik om te sien hoe speel die kindertjies “cowboys en crooks” nie. of is ek nou by die verkeerde rubriek. hehe.
    Mmmmmmm nou wonder ek so in die stilligheid wat is dan nou verkeerd.
    Eers het almal in die slim Europese blok met Brittanje aan die voorpunt hulle monde uit te spoel gehad oor wat en hoe ons die suidpunt van AFRIKA bestuur.
    Sanksies was ons botter en brood en nogtans het die republiek gegroei.
    Dit is reg so, grawe n gat vir ander dan neuk jyself daarin.
    Laat hulle maar lekker stoei en voel hoe dit is as jy onregverdig uitgejou word as n rassis.

    1. Goeiemore aan almal
      Ja, so kry die die sanksie ondersteuners van Suid Afrika so ‘n bietjie op hul baadjie. Die engelse het al lankal gesien dat die afrikane useless is en daarom is die karakters as slawe gebruik en verkoop. Toe die NP regering hierdie sisteem wat die britte begin het, toepas, was ons behoorlik oor die kole gehaal.
      Maar nou kry Europa en sy trawante die ware geur van hul braaivleis, dink mos die Blanke Suid Afrikaners is dom. Nee, ons leef hier en weet wat die waarheid is.

      1. hopelijk wilt u niet over het feit heenstappen dat die santieondersteuning in het Westen gewoon met valse informatie en bedreiging dor de strotten is geduwd van de beter wetenden en meet integere mensen.
        Ook in deze staten vallen namelijk slachtoffers bij de vleet die worden verzwegen en als ‘normaal’ moeten gelden vanaf eind jaen ’60.

  3. Sulke klomp rassiste, apartheid mag nie geduld word in die Britse staat nie, dis absoluut wreed en teen hulle mense regte. Arme, arme, swart mensies. Hoop hulle neem fotos waar hulle le en slaap in die groen parke, stuur dit dan vir die media en se die polisie het hulle doodgeslaan.
    Kan ons nie help nie? Ons kan aanvullings stuur om die hulpelose, ondervoede, vlugtelinge by te staan en vuur te maak.
    Dit is tyd dat die britse koningshuis nou meer kleur kry. Harry moet ten minste met n oussie trou of n Pakkie, fish en chips, eienaar se dogter trou.
    Ai hoe wreed is die britte nie??!! Kan ons nie n Anti Apartheid Beweging van die grond afkry nie?

Maak 'n opvolg-bydrae