Niemand is nog aangekeer vir die moord op ‘n bejaarde Lindley-boer, Hein Smith, die naweek nie.
Vrystaatse polisiewoordvoerder, Peter Kareli, sê hulle volg leidrade op en maak goeie vordering.
Polisiewoordvoerder, Annelie Wrensch, het vanoggend aan OFM-nuus gesê die 77-jarige Smith, van die plaas Rondekom, is gisteroggend omstreeks 10:00 sowat 800m van sy plaashuis gevind.
Volgens haar is hy vermoedelik Saterdagaand met sy terugkeer na die plaas aangeval. Hy het by vriende gaan kuier en die booswigte moes hom ingewag het.

Dankie FW, dankie Roelf, dankie Pik, dankie Max, dankie Piet, dankie Neil – julle “vreedsame revolusie” het ‘n bloedbad geword!
‘ Vote for peace and prosperity ‘ , is gesê . Toe stem 60 % van die blankes ja vir die ANC . Soos my een nasaat gister sê : ” Chickens come home to roost .”
Cowards from the same village
More al die praag lesers.
gaan lees gerus die kommentaar wat Bad Moon geplaas het onder die rubriek van die geskorste Prasa hoof. Dit is verstommend wat die regering met ons land aanvang.