Britse politikus wat Afrikaners steun uit party geskors

‘n Britse politikus en kandidaat vir UKIP in die huidige parlementêre verkiesing in dié land, is uit sy party geskors, onder andere omdat hy simpatie vir Afrikaners en blanke Suid-Afrikaners uitgespreek het. In ‘n aanlynonderhoud het mnr. Jack Sen, die kandidaat vir Wes-Lancashire, gesê dat “Westerse regerings die etniese suiwering van mense van Europese afkoms in Suid-Afrika ignoreer”. Sy party het hom summier geskors en hul van sy uitlatings gedistansieer.

Mnr. Sen sou binnekort ‘n onderhoud aan PRAAG toestaan waarin hy sou uitwei oor ‘n globale strategie om die Westerse beskawing te red, waaronder die blanke minderheid in Suid-Afrika. Mnr. Sen het hom ook tydens die onderhoud beskryf as “onbeskaamd polities inkorrek”.

In ‘n onderhoud met die Londense Guardian wat vandag op die koerant se webblad verskyn, sê Jack Sen:

Die Suid-Afrikaanse en in die besonder, Afrikanerminderheid is na my mening ‘n bedreigde spesie. Dit word stelselmatig gejag tot op die punt van uitsterwing deur mense waaroor ons terug in 1994 vertel is dat hulle in demokratiese harmonie wou leef.

Onthou iemand nog die reënboognasiepropagandaveldtog? Dis moeilik om daardie verhewe ideaal te bereik as mense vir die pret in Johannesburg of Kaapstad doodgeskiet word. Die jagseisoen is nog oop, sover ek kan sien.

Sen word ook kwalik geneem dat hy verwys het na “gemeenskaplike bande” tussen die Arbeiderskandidaat, mnr. Ed Miliband, en prominente Suid-Afrikaanse Jode soos wyle Joe Slovo en Nadine Gordimer.

“U lesers sal moet besluit wat daardie bande is,” het hy gesê. Dit is bekend dat die Suid-Afrikaanse kommunistiese leier, Joe Slovo, en Ralph Miliband, Ed se vader, boesemvriende was.

In ‘n twiet wat blykbaar nie deur Sen self uitgestuur is nie, is verwys na Luciana Berger, as “Brittanje se jongste Joodse politikus”. Tesame met die noem van Joe Slovo en Nadine Gordimer se name, was dit genoeg om Sen van “anti-Semitisme” te beskuldig.

Sen het verder teen linkses uitgevaar en hulle van “dubbele standaarde” beskuldig as daar besluit word wie slagoffers is. Hy meen die Weste “word deur linkses beheer wie se wortels na die Oosbloklande teruggevoer kan word”.

Met betrekking tot die verwydering van Rhodes se standbeeld in Kaapstad, het Sen gekla oor die voorkeurbehandeling wat Nelson Mandela in die Verenigde Koninkryk ontvang. “Stel u voor dat daar voorgestel word dat die Mandela-standbeeld in Londen verwyder word omdat hy einlik ‘n veroordeelde massamoordenaar en terroris was?”

‘n Woordvoerder van UKIP het die party van Sen se uitlatings gedistansieer en gesê dat hy geskors is: “Jack Sen, ‘n UKIP-kandidaat, het menings uitgespreek wat op geen manier met die party se menings of dié van ons hardwerkende, toegewyde kandidate versoen kan word nie. In die lig van hierdie en ander uitsprake, word mnr. Sen met onmiddellike ingang uit UKIP geskors.”

Mnr. Sen het bevestig dat hy, ondanks sy skorsing uit die party, steeds sy breedvoerige onderhoud met PRAAG sal toestaan waarin hy oor sy standpunte sal uitwei.

19 thoughts on “Britse politikus wat Afrikaners steun uit party geskors”

  1. Presies wat ek skryf en wat nie geplaas word nie. As ons dink dat ENIGE IEMAND vd buiteland ‘n bloue duit omgee of ons openlik in die strate op rye gaan vermoor word of nie, is ons pateties en oningelig. GEEN politiek of party sal OOIT vir ons kan beding in hierdie een wereld regering nie. Vanaf hierdie wete sal ons vorentoe kan beweeg.

  2. Dit raak al hoe duideliker dat ons Volksmoord vanuit die buiteland georkestreer word. Dit raak toenemend moeiliker om visums te bekom vir werk in die buiteland. Snaaks genoeg is daar oor die 300 SA swartes wat politieke asiel verkry het in die VSA.
    Ons is op ons eie – hoe vinniger ons dit besef hoe beter

    1. Nou toe nou daar het jy dit – dit is na alle waarskynlikheid
      deur hierdie volbloed rou Afrika alsielende swartes na amerika waardeur die
      swartes van Amerika weer kontak gemaak het met hulle instinkte om drange te
      bevredig deur vuur te maak en uit te brand en klippe te gooi om te verniel en dood
      te maak.

  3. Wat maak ‘n mens wanneer jy met jou rug teen ‘n muur staan? Al ooit gewonder? Verbeel jou jy is daar… Wat sal jy maak?

    Ons Volk is alreeds daar… Wat gaan jy daaraan maak? Hurk? Spring? Storm? Mekaar vertrap? Onder mekaar baklei? Hande opsteek?

    Wat gaan jy daaraan maak?

  4. En dan is daar nog Afrikaners wat met die illusie rondloop dat die jode ons goedgesind was en nog is.
    “The evils of the jews do not stem from individuals, but from the fundamental nature of this people” – Napoleon Bonaparte.
    “There is not a single instance when the jews have not fully deserved the bitter fruit of the fury of their persecutors……
    We come to the nations pretending to escape persecution, we (jews) are the most deadly persecutors in all the wretched annals of man.” – Samuel Roth: Jews must live.

  5. Van my kommentare word summier verwyder en een hang. Dit is ‘n kort antwoord – exodus 15 vers 13. Vir Dolk se vraag oor wat ons doen as ons met ons rug teen die muur staan. As ‘n vers as ‘n antwoord uit die bybel as ongepas, radikaal of onaanvaarbaar gesien word ……… dan is ons in groot moeilikheid. Dan verdien ons wat ons kry.

  6. Ons grootste [rpbleem is onsself. daar is baie wat hul siel en medemens verkoop vir ‘n [aar sikkels silwer. As jy weet hoe baie verraaiers tussen ons leef, sal jy jou hande saamslaan.. My eerste baas het eendag aan my gesê, ” Outjie, hier by die SAL kan jy niemand vertrou nie, nie eens jouself nie. Want, jy weet jy mag nie nie daardie pakkie koekies eet nie, maar voor jy jou kom kry het jy dit al lankal opgeeet.” Dit is so waar, vertrou niemand nie, nie eens jouself nie. Al op wie jy onvoorwaardelik kan vertrou is God ons Vader. Hy is getrou en regverdig, net Hy.

  7. Jammer oor die Engels is so op ‘n ander blad geskryf maar dit maak sin; en ek haal aan: “A corrupt South African government, unschooled populace and weak Rand helps countries like the European block, USA, Russia, China and the UK buy commodities like Iron, Gold, Platinum, wood etc. and food at cheap prices.
    Unfortunately our small white population stand for good honesty Christian values, peace and integrity, good CLEAN government and an educated populace which would take South Africa forward by leaps and cause our currency to become strong and our economy to become competitive with these very countries who now ignore the suffering and slaughtering of our people. Shame on you UKIP for putting profit before LIFE.
    If you are looking for proof of what I am saying go see what the Rand was worth just before greedy two faced Britain invaded our Republics and just after independence in the 1960’s. So what happened when they had a independent country with a currency stronger than theirs and mineral resources more abundant than any of them? The profit seeking British and American owned companies import cheap black labour to replace the schooled white miners whom they have to pay more (in a currency stronger than their own) and that is where the seed for where SA is today was planted.
    Thank the West for nothing, the blood will be running down our streets like in it did in Rwanda and they will still say “There is no Genocide” unless of course they can make some money out of recognising it.” soos geskryf op Buzzfeed deur Jaco Prins, Dankie Jakes

  8. Ons het al heelwat vroeër opgemerk dat Britanje subtiel
    begin voelers uitsteek na die kiesers om by die Euro in te skakel. Die BBC was uiters
    behulpsaam met hierdie kondisionering van die kiesers hiermee. Wat ek vreemd
    vind is dat UKIP vir Jack Sen skors – waar staan hulle dan t.o.v. inskakeling by die EU – Illuminati? Hierdie inskakeling is maar net n volgende stap tot een taal een geldstelsel en een regering van die NWO. Hou in gedagte dat Brussels (waar FW de Klerk en Flip Buys voor in die koor is) Lees maar self hier verder. http://www.express.co.uk/news/uk/570910/Brussels-taxpayers-1-BILLION-bill-expand-bloated-EU-gravy-train.

    Mens kan maar net hoop dat die Britte hulle alreeds oop oë
    nog wyer gaan oopmaak en n verkiesing gaan afdwing oor toetrede tot die EU.

  9. Waar ons Afrikaners in hierdie strominge van die
    NWO inpas hoef niemand ons te vertel nie – want ons sit met n regering wat nie
    n idee het – dat hulle nie n idee het oor hoe hulle net gebruik word – en net
    so “expendable” soos ons is vir die Illumininati.

Maak 'n opvolg-bydrae