Die antiwit koerant City Press, wat al voorheen deur die Persombudsman voor stok gekry is weens fiktiewe beriggewing oor wit-op-swart geweld, het vanoggend die land op hol oor die beweerde “verkragting” van ‘n swart landbouskoolleerling deur sy wit koshuismaats, blykbaar as deel van ‘n ontgroeningseremonie.
City Press is ‘n Engelse Sondagkoerant in die Naspersstal en het die insident met geskal aangekondig as: “Schoolboy raped in horror ‘race attack’”.
Die vier leerders tussen die ouderdomme van 14 en 19 van ‘n skool in die Noord-Kaap wat vanoggend in die landdroshof op Jan Kempdorp op aanklagte van verkragting en aanranding verskyn, is sedert die beweerde voorval in die sorg van hul ouers.
‘n Klag van verkragting is intussen by die polisie aanhangig gemaak en die vier wit seuns tussen die ouderdomomme van 14 en 19 sal vanoggend in die landdroshof op Jan Kempdorp op aanklagte van verkragting en aanranding verskyn. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Mooi, gebruik egter nie die term “verkragting” in sy verklaring nie. Hy sê bloot dat “dit beweer word dat die verdagtes die slagoffer se koshuiskamer Sondagaand om 9:30 binnegekom het. As deel van ‘n ontgroeningseremonie by die skool is hy kaal uitgetrek, sy hand en voete vasgemaak en met sy gesig na onder neergelê. Na bewering is die slagoffer deur die verdagtes gemolesteer en verneder.”
Die molestering is glo met ‘n besemstok of dweilstok gepleeg. Tot dusver is dit onbekend of daar wel penetrasie plaasgevind het, maar aanraking met die besemstok of dweilstok is volgens City Press die nuwe definisie van verkragting. Die koerant sê: “Aan die einde van die video, wat City Press gesien het, word die kind duidelik verkrag.”
Was dit ‘n tandeborsel of ‘n dweil?
In ‘n ander berig oor die voorval op die webblad van IOL, beweer die slagoffer se moeder dat hy met ‘n tandeborsel verkrag is. Sy sê:
“(Terwyl hulle hom vasmaak), het die kinders rassistiese taal gebruik.
Hulle het toe ‘n dweil geneem en seep en skeerseep op hom gesmeer. Nog ‘n leerling het ‘n tandeborsel geneem en dit in sy rektum gedruk. Daar is berigte dat hulle selfs die houtstok van die dweil in sy rektum gesteek het.”
Intussen het ‘n woordvoerder van Noord-Kaapse onderwysderpartement, Sydney Stander, die gedrag van die leerlinge as verkriklik beskryf terwyl ‘n LUR dit as “onswart” (unAfrican) tipeer. Stander sê:
“Dis met leedwese en groot teleurstelling dat die NKOD van die verskriklike, onmenslike voorval by Landbouhoërskool verneem het. Ons is deur die voorval geskok. Die LUR, Cjiekella-Lecholo, het geen woorde gehad toe hy daarvan in kennis gestel is nie. Hy het gesê dié tipe gedrag is onswart, onmenslik en hoort nie in die skoolstelsel nie.”
Die voorval word ook as “rassisties” gesien. Die departementshoof van onderwys in die Noord-Kaap, Tshepo Pharasi, sê die skool het “‘n geskiedenis van rassistiese voorvalle, en is daar al met die skool gewerk om sulke gedrag hok te slaan”.
Die skool het intussen die swart kind se skoolgeld terugbetaal. Daaroor sê die kind se moeder:
“Die skool het gesê dat my kind nie goed aanvaar sal word nie, indien hy na die skool sou terugkeer… nie dat ek hom wil terugneem nie.”

Beeld se hoofhoer, ag ek bedoel hoofsensor, moet die liewer sy vuilbek met ‘n dweil was. Hoe kan hy in ‘n koerant skryf dat die swarte wit “geverf” is as dit skeerroom was? Laat die fkokken swartes dan swart skeerroom gebruik as hulle so sensitief is vir wit
Moet asb. nie aanstoot neem nie! – ek stem volmondig hier saam met jou.
Leer die mense dan ook nie! Los die volkies uit! Ignoreer hulle – enige iets anders laat jou net in die sop beland.
Ek het ten minste iets uit die berig uit geleer.
As julle nie ‘n foto van ‘n dweilstok gehad het nie, sou ek nie geweet het wat dit is nie.
Hierdie ding gaan weer so opgeblaas word dat ons nooit die einde hiervan gaan hoor nie.
En dis nie verkragting nie dis onsedelikke aanranding. Flippet die linkses gaan darem uit hul pad om ‘n ding uit verband te kan ruk.
Iemand moet maar weer vir CP skryf en hulle maar daarop wys dat hulle maar weer kwek berig het. Flippen klomp dweilstokke.
“Dis met leedwese en groot teleurstelling dat die NKOD van die verskriklike, onmenslike voorval by Landbouhoërskool verneem het. Ons is deur die voorval geskok. Die LUR, Cjiekella-Lecholo, het geen woorde gehad toe hy daarvan in kennis gestel is nie. Hy het gesê dié tipe gedrag is onswart, onmenslik en hoort nie in die skoolstelsel nie.”
‘n Paar woorde in voorgaande paragraaf staan uit – “verskriklike”, “onmenselike”, “geskok”, “hoort nie in skoolstel nie” – dit, en nog baie meer kan bygevoeg word wanneer ons daagliks lees van hoe ons Blankes, spesifiek bejaardes, met stukkende bottels in hul vrouedele gesteek en gesny word, dis mos onmenslik, wat van die warms strykysters waarmee hulle in die gesig en elders op die lywe gebrand word, selfs kokende water.
Is voorgaande nie meer skokkend as wat in die skool gebeur het nie (natuurlik onaanvaarbaar, sadisties en erge vorm van mishandeling) en GEEN woord word gerep nie.
Aan die wit skoliere, wat soek julle by die swart nerf se verdomde foefenjol ?!?!
Daai seuns moet gemoer word dat hulle vir 2 weke nie kan sit , staan of le nie. Dit gaan nou weer n hele gemors veroorsaak oor die 4 balhorige bliksems nie enige perke ken nie.
Ja Chrisjan maar dink bietjie waar leer hulle dit wie doen
sulke dinge en erger? By Afrikaner kinders?
Ek dink nie so nie. Dit is maar net die resultate van verpligte intergrasie.
Die ergste wat Afrikanerkinders gedoen het was om skelm te rook agter die
toilette En nou? Word daar vir hulle in die laerskool geleer van kondome en
seks – op laerskool begin hulle dwelms en drank gebruik ens. ens. Ons moet ons
kinders beskerm teen die barbarisme waaraan hulle bloot gestel is – hierdie
dinge het n geweldadige impak op n eerste wereld kind se psige. Die regering is
besig om ons menseregte te verkrag deur ons kinders te verplig om engels te
praat en nie Afrikaans wat hulle moedertaal is nie. Die regering het nie die
reg om dit te doen nie maar hulle doen dit omdat ons nie ons monde oopmaak en
hulle in die bek ruk nie.
Hallo Riempies,
Ek stem in n mate saam met wat jy se en ja die storie woer seker aangedik soos Hans se MAAR ons wit kinders het ook nie discipline nie en dink nie verder as wat hulle neuse lank is nie. Die boompies word nie meer gebuig terwyl hulle jonk is nie en dis hoe dit is deesdae. En dit krap regtig my alie om te moet erken dat alles nie voor die voete van intergrasie ens gele kan word nie soos in die geval. Daar is norms en waardes en die 4 apies het minder as die een wat hulle aangerand het.
Ons is beter en dit moet dag op dag bewys word.
Krisjan, ek dink nou aan die bejaarde egpare wat op plase ook mee gehandel word asof hulle in rioolslote grootgeword het, maar die feit bly egter staan presies soos jy dit sien;
“Two rongs does not make one right”.
Ons moet deurentyd bedag wees op sulke struikelblokke wat in ons pad beland, en altyd bedagsaam optree.
Hierdie is wat my betref nie ontgroening nie, maar die skending van die menswaardigheid van jou vyand/klasmaat/kollega/werknemer/ ens.
Ons hoef nie walglik op te tree om te bewys ons is regtig beter nie.
Daar is n spreekwoord wat sê,
“Waar ‘n rokie is, is daar ‘n vuurtjie”
Hier wordt weer iets aangedikt wat ook zo herkenbaar en misplaatst was bij de zaak ‘Flippie’ en het erbarmelijk ‘lot’ van wijlen de heer Burger in deze schurkenstaat.
Kan iemand, als er in dit geval al sprake van verkrachting is en niet van een mug een olifant wordt gemaakt zoals men in verkrachtingsland nr 1 gebruikelijk van een olifant een mug maakt, de betekenis van het hier gebruikte ‘onswart’ even in verband nader toelichten ?
Laten niet de laatste, in statistiek naar beneden geschroefde, cijfers een beeld van 100000+ zien met 99,9 % zwart aandeel in zeer zware uiterst gewelddadige (groeps)verkrachting, waarbij aangifte moeheid nog gerekend kan worden ?
In hoeverre is de ‘correctional rape’ niet koren op de molen geweest van ongure types als Slovo met zijn specifieke kennis van verkrachtingpromotor Ilja Ehrenburg, om verkrachting als wapen in te zetten in de ‘struggle tijden’ ?
Ek het vroeer iets te se gehad oor ‘n dweilstok wat ek nie geken het nie. Ek wil my woorde terugtrek. Die woord “dweilstok” is nie die enigste wat ek uit die berig uit geleer het nie.
Ek het ook geleer dat mense nog meer gebreinspoel is as wat ek vermoed het.
Kan iemand asseblief die video van die besemstokverkragting hier op Praag plaas? Dit behoort nie te moeilik te wees nie, want skynbaar is daar ‘n video wat toon dat ‘n swart seun deur wit seuns met ‘n besemstok verkrag word, nadat hy wit geverf is en aan ‘n bed vasgeketting is. Dit gons oral op die internet en honderde mense het met die nodige emosie en die nodige kragtaal die daad verdoem. Wat ‘n aaklige daad.
Kan iemand die video in die hande kry en plaas? My eie soektog “city press video rape black pupil” kon niks oplewer nie, maar slegs net ‘n klomp berigte wat beweer dat ‘n swart seun deur ‘n klomp wit seuns met ‘n besemstok verkrag is, nadat hy wit geverf is. Dit gaan blykbaar goed met die 18 jarige swart seun en alhoewel hy gebroke is, staan hy sterk.
“Attacked and brutalised” volgens News 24. “Horror race attack” volgens City Press. “Video shows boy being raped in ‘race attack'” volgens Mail& Guardian. “Male Pupil raped with broomstick” volgens News 24. “Hostel horror attack”, “Schoolboy sodomised”, Race attack”, “raped”, “sodomised”, “racist”, “gruesome act”, “inhumane torture” en “painted white”.
“How do you take a broom and shove it into the rectum of a young boy?” volgens Sydney Stander. Maar hy het nie bewys gesien nie, veral nie dat die “slagoffer” 18 jaar oud is nie en allesbehalwe ‘n “young boy” is nie. Maar Sydney is nie die enigste een nie. Niemand het nog skynbaar die video gesien nie, behalwe City Press nie en hulle het ‘n paar uit-fokus, niksseggende skermskote geplaas wat volgens hulle skynbaar as voldoende bewys moet lewer.
“Blatant racism” beweer Mail & Guardian terwyl hulle in dieselfde berig, berig dat swart leerlinge tydens die “verkragting” betrokke was. “Korrek”, beweer Adriaan Basson, Hy het die video gesien, maar net ‘n geredigeerde weergawe daarvan. Met ander woorde hy het net gesien wat hy veronderstel was om te sien. Die 18 jarige jong seun wat deur die wit rassiste gesodomiseer is.
Maar daar is darem ten minste “support teams” gestuur om die man te gaan bystaan. Spanne uitgestuur?
Op elke liewe website, Praag onder andere, was daar net verdoemenis en afgryse oor die moontlike vreeslike daad. Miskien het die daad werklik plaasgevind, wie weet, maar my geld is daarop dat dit nie gebeur het soos dit berig word nie. Het ons deur die jare nog niks geleer nie? Kinders wat hulle gesigte swart smeer is rassiste en sal met elke bate beveg word, terwyl plaasmoorde waar werklike besemstokke gebruik word net ‘n versinsel is. Daar word nie spanne uitgestuur nie. Waar is die afgryse vir die werklike dade van terreur wat gepleeg word? Hierdie sogenaamde daad gaan verhef word totdat dit op een of ander manier meer treffend gaan wees as die werklike verkragting wat bykans elke dag teen ons vrouens en dogters gevoer word. Elke koerant gons oor ‘n daad wat wat miskien kon plaasgevind het terwyl dit elke dag teen die blanke vroue en dogters gepleeg word onder dawerende stilte van dieselfde koerante.
Hoe lank moet ons nog sulke onreg verduur voordat ons as mans en beskermers van ons vrouens en kinders weer die ruggraat terugkry wat ons so lankal terug verloor het?
Net ‘n skermskoot uit die video.
““Hulle het my seun kaal uitgetrek en hom op sy bed laat lê. Hulle het sy hande en voete met die gordels vasgemaak en skeerroom en seep oor sy lyf gesmeer.”
Sy beweer daar is ʼn tandeborsel in haar seun se rektum opgedruk en dat hy vermoedelik ook met ʼn besemstok gesodomiseer is.”
Presies.
Soms was dit skeerroom en soms was dit ‘n tandeborsel. Soms was hy witgeverf en soms was hy geskeer. Soms was hy ‘n seun en soms was hy ‘n man. Soms was daar waarheid en soms was daar een leuen na die ander. Soms moet ons begin dink.
Wanner dit kom op wit op swart geweld behoort ons teen die tyd al te weet om meer versigtig te wees om die media se eensydige beriggweing soetkoek te aanvaar. Laat ons eers wag dat daar meer feite is voor ons oordeel. Ons moet ook besef dat ons in ‘n geweldadige wettelose samelewing leef vol groeps konflik waar morele waardes amper nie bestaan nie. Ons behoort dan glad nie verbaas te wees wanneer ons jeug nadelig deur die omstaqndighede waarin hulle leef geaffekteer word nie. ‘n Stukkie grond waar ons volgens ons eie waardes kan leef is ons enigste uitweg. Dit, of emigrasie.