Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock en ‘n voormalige BSB-agent Ferdi Barnard, sowel as Clive Derby Lewis sal vandag weet of hulle op parool vrygelaat gaan word, het RSG berig.
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Micheal Masutha sal vanoggend aankondig of die 79-jarige Derby-Lewis se aansoek om mediese parool toegestaan word.
Hy sal ‘n aankondiging maak oor die ander twee se parool-aansoeke.

Mag die Here gee dat Clive-Derby Lewis begenadig word.
Hoor vanoggend oor die “nuus”; “die DRIE MOORDERNAARS”. En hulle bly praat (in Afrikaans nogal!) van die drie “MOORDENAARS” (dis nou Oom Clive, die vlakplaas bevelvoerder en nog iemand anders), en dit bly by die moordenaars van swart mense. Nou wonder ek; wat moet ons wit Afrikaners daardie swart god van die wêreld noem wat nooit geweld afgesweer het nie – nie eers toe PW Botha dit vir hom gevra het nie…? Wat moet ons die swart barbare noem wat op die wreedste manier ons oumense op plase martel en doodmaak? Hoe meer dae hoe meer dinge…
Lees toevallig ‘n referaat (deur ‘n swart Ugandees) dat swartes nie die “toekoms” driedemensioneel kan verstaan nie, dis gaan oor nou, of netnou of vanmiddag, maar môre betaan nie vir hulle nie… die dat daardie aids zulu van natal kort-kort Jesus en Onse Jan insluit by wat hy sê, want hy verstaan dit nie. Red nou ‘n land met so ‘n spul!
Al wat ek weet is dat ons ten dele ken… Dat daar rasse is wat verseker nie die opdrag gekry het om oor die aarde te heers nie, is so duidelik soos daglig. Dat van sekere volke as ‘n gruwel gepraat word, is ook ‘n feit…
Wat wys is, word as dwaas beskou – en dwase probeer hul dwaashede as wyshede wettig. Ek gee nie om hoe lank mens water en olie roer om dit te probeer meng nie… Die natuur van beide sal die uitkoms bepaal – nie die moeitelose energie agter die lepel nie…
Dus, staan terug en aanskou die Afrikaan se ondergang… En vir die wat saam met hulle in die juk beur, julle sal deel daarvan wees.