Matriekuitslae wat in koerante gepubliseer word, gaan slegs die identiteitsnommer en eksamennommer van leerlinge bevat, het die departement van basiese onderwys Dinsdag gesê.
Dié stap sal groepe waartoe uitblinkers en mislukkings behoort verdoesel.
Die besluit is geneem na taakspan se aanbeveling dat die huidige konvensie om individuele leerlinge se name te publiseer, hersien moet word, het Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement, in ‘n verklaring gesê.
Die besluit is Maandag tydens die Raad van Onderwysministers se vergadering geneem dat die uitslae sonder name gepubliseer sal word.
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het die vergadering in Pretoria gelei.

Ek is nie naastenby verras oor hierdie skielike besluit nou hier voor die matrieks uitslae moet deurkom nie.
Dit is bloot om te verhoed dat die blanke jeug moet sien hoe die slaagsyfers vergelyk. (:- <)
So is daar ook mos besluit om weer die slaag persentasie in vakke in graad 7,8,en 9 te verhoog. dit gaan tot gevolg hê dat daar moontlik meer druipelinge kan wees.
Nou word daar steen en been gekla oor die koste implikasie daarvan. Daar word nie gedink aan die langtermyn voordeel aan beter slaagsyfers ens, ens nie.
waarom is die president en die res van die parliament se name dan aan ons bekend?
Dis die ding met plaaslike Afrikane… Hulle het ‘n ding met “agter in die ry sit en staan ens.”… Raai waar is X, Y en Z in die ry…?
Laat staan nog as dit by akademiese prestasies en uitvindings kom – dan wag hulle vir die laaste taxi – so agter in die ry staan hulle – en dan stop die taxi nie eers nie…
Jy mag vinniger en mooier as die eenangs jou wees net tog nie slimmer of meer hardwerkend nie dan word jy die duisternis in verban.
Dis nie altemit nie. En wanneer mens “moeilik” “maklik” vind, vind, vind ander jou “maklik vind” as veelvoudige gelukskote… Onthou my eerder vir my vermoëns en nie as ‘n vermoënde mens nie.
MORE DOLK,
Mmmmm, alles n gejaag na wind. Selfbevrediging van verganklike aardse dinge wat geen ewigheidswaarde het nie.
Jy het dit so lekker uitgedruk op jou eie besonderse manier. Mooi so.
Mooi naweek ook vir jou en almal tuis.
Baie dankies – ‘n baie geseënde naweek aan u-elkeen en elkeen ook.