Die supermarkketting Pick n Pay en Land Rover bevind hulle tans midde-in die stryd rondom die sanger Steve Hofmeyr aangesien daar druk deur anti-Afrikaanse elemente op hulle toegepas word om hulle aan die “Afrikaans is groot”-fees te onttrek weens Steve se deelname daaraan.
Conrad Koch, die vloekende, linkse buikspreker met sy pop Chester Missing, het vandag ‘n rubriek in The Times met die titel “Dear white supremacists…” gepubliseer waarin hy Pick n Pay en Land Rover aanmaan om nie net Hofmeyr nie, maar sommer die hele Afrikaanse fees te boikot.
Koch se eerste “oorwinning” was toe hy die motorhandelaar Williams Hunt kon oorreed om Steve Hofmeyr se geborgde bakkie in Port Elizabeth te onttrek vanweë sy “apartheidtwiet” waarin hy gesê het dat swartmense die “argitekte (of mede-argitekte) van apartheid” was.
Nadat Conrad Koch die telefoonnommer van Williams Hunt op sy Twitter-rekening geplaas het, het die handelaar blykbaar verskeie onstoke oproepe van linkses ontvang wat eis dat hy sy borgskap van ‘n voertuig vir Hofmeyr moet onttrek. Omdat die handelaar “neutraal” wou bly, het hy Hofmeyr gevra om die voertuig ‘n dag vroeër terug te gee.
Pick n Pay het op Koch se oproep gereageer deur te sê:
“Pick n Pay se reputasie deur rassisme in die openbaar en sterk teen te staan, spreek vanself. Ons is ‘n gekontrakteerde borg van Afrikaans is Groot en ondersteun Afrikaanse musiek, maar nie individue nie. Ons is nie betrokke by die organisasie of die proses om kunstenaars te kies nie.”
Koch, wat as buikspreker bekend is met sy pop, “Chester Missing”, het geantwoord: “Het julle verbind met ‘n apartheidsontkenner. Dit gee sy sienings geloofwaardigheid.”
Land Rover het nog nie in die media gereageer nie.

Mens mag nie meer die waarheid praat nie, soos my baas sê jy mag nie ‘n goeie storie met feite bederf nie. – DIt is wat hier aan die gang is. Die waarheid word ontken – persoonlik dink ek dit rig skade aan. As mense nie die waarheid besef nie, kan daar nie verandering en groei plaavind nie. Dit is wat Steve uitgewys het – Afrika was agter voor apartheid en kolnialisme. Afrika is nog besig om in te haal. So was Asië ook agter in westerse terme – het hulle egter die weste geblameer daarvoor? Nee, ineteendeel, hulle het ingespring en gewerk en veral op tegnologiese gebied die weste verbygevat. Hulle het dit so aantreklik gemaak dat die weste selfs sy eie vervaardigingsvermoë vernietig ten gunste van die ooste.
Afrika kla egter net oor die onreg – om te kla en te mor help nie. Dit is makliker om te kla en te mor as om die bul by die horings te pak en dinge in jou guns te verander. Afrika het die geleentheid maar vir een of ander rede gryp hulle dit nie aan nie. Net Afrika kan daardie vraag vir homself beantwoord.
“Mens mag nie meer die waarheid praat nie” – jy is heeltemal reg!
Ek het dit eerstehands ervaar, en my werk daaroor verloor! Daar was “don’t worry, whistleblowers are proctected” vir my gesê … maar in die DoE (Department of Education) beskerm die leuenaars mekaar … kringbestuurders beskerm korrupte hoofde … ens.
Niemand in DoE wil erken dat die ANA (Annual National Assessment) ‘n totale klug is omdat skoolhoofde die memorandums ontvang – en dikwels dit aan die kinders voorlees nie. Ek het dit sien gebeur, gerapporteer … en is van rassisme aangekla, en ontslaan.
“Afrika is nog besig om in te haal.” – daar maak jy ‘n fout … hulle haal in in nie, maar is besig om ons af te trek tot op hulle vlak. Ek moes onlangs my bestuurders-lisensie hernu – die blankes wat nog by munisipaliteite werk is net so nutteloos soos die swartes daar – as dinge nie werk soos dit hoort nie – trek hul net die skouers op …
Met hierdie storie bevestig jy hoekom die kinders so onbruikbaar uit die skoolstelsel kom. Was dit nou onlangs wat dit gebeur het? Dit is hartseer dat iemand wat regtig omgee sy werk verloor omdat die regte ding gedoen word.
Vir meeste “HR” mense het ek self min ooghare – die storie is altyd “wat tussen die mure gesê word is vertroulik” – BS op sy beste, hulle is eintlik net skoothondjies van die bestuur en is daar om op die werknemers te spioeneer en vir bestuur te vertel hoekom die mense ongelukkig is en as die mense reg is en die bestuur laat sleg lyk dan is jy doppie geklink.
Ek ervaar ook wat jy van die blankes wat in daardie instansies werk noem. Dieselfde met die in die banke ens.
“Was dit nou onlangs wat dit gebeur het?” Ja! … Sep 2013 het die gemors begin. Ek moet nog getuig in ‘n saak – so, stilbly is dalk nou wys.
“ervaar ook wat jy van die blankes wat in daardie instansies werk” … verval is oral – soos jy tereg sê – in die banke ook!
Sjoe so is jy nou nog sonder werk? Sterkte daar.
Weet jy wat is vir my die ergste: die skoolstelsel op sigself is meganies en sielloos. Toe ek die skool verlaat het kort voor 2010, kan jy hoogstens sê jy ken ‘n paar wette; jy word oordonder met al wat geslagsiekte is (al is jy nog ‘n “maagd”); jy word geleer om ‘n eierdans uit te voer in die staatsdiens; as sakeondernemer in die privaatsektor moet jy in die gemeenskappe belê (“Korporatiewe Sosiale Investering” – al vra niemand waar die belasting heen gaan nie); dat jy regte het wat jou toekom; maar self, soos in Langenhoven se tyd onder Britse bewind, vind jy geen sin in die lewe nie (hy het toevallig ook met dieselfde krisis geworstel, volgens sy outobiografie – wat moontlik gelei het tot sy lidword van die Bokryers. Hy was moontlik verkeerdelik onder die indruk die Vrymesselaars doen humanitêre werk).
Eers op universiteit en ook maar danksy jou wete dat die ouer boeke meer wysheid en insig het, besef jy waaroor die lewe gaan (dis nou naas jou Godsdiens). Jy skryf; jy dokumenteer; jy bevraagteken; jy wys die plekke uit wat verbeter moet word; jy bou en verbeter vir jou toekoms van môre, vir jou kinders. Kortom: jy maak die lewe makliker vir jou opvolgers, sodat hulle weer die lewe vir hulle nasate makliker kan maak. Dalk dink ek te Utopies. Maar die kern is: moenie werk omdat werk eenvoudig werk is nie. Doen werk wat werklik sinvol en opbouend is. Doen dit met die hart en die liefde.
Gas, dankie vir die – dit is duidelik dat jy nog jonk is. Met jongmense soos jy kan ‘n mens ‘n volk red. Daar is baie wysheid in jou laaste sin. Werk met liefde. Soos my ma my geleer het: “Werk asof jy dit vir die Here doen” – dit maak ‘n enorme verskil aan mens se inslag en daarmee saam die kwaliteit van dit wat jy doen.
Pick-a-Pay, Ackermans, Jode.
Is Landrover nie ‘n produk van die Britse Leyland nie? Leyland wat een van die eerste maatskappye was wat sanksies teen die voormalige Blanke bewind toegepas het. Agterna is ‘n dieslenjin-aanleg mos deur die ou NP in Atlantis tot stand gebring, toe ‘n sanksiebreker en verskaffer van werk aan Kleurlinge? Wonder maar net. Help maar reg.
Dit is puik dat hierdie goed nou vorendag kom. Die Koch’s van die wêreld en die media wat die miskruier se woorde so ophef doen ons werk vir ons – dit word al hoe meer vir ons gedemonstreer watter firmas bereid is om met woord en daad teen Afrikaners op te tree. Die wiel draai.
Dis nou ons kans om te wys Afrikaans en Afrikaners is regtig groot. Ons is groter as Williams Hunt en Pick ‘n Pay en Landrover en het hulle nie nodig nie. Hulle het ons nodig. Dis tyd dat ons wys ons is groot genoeg om oor hierdie patete te loop.
Daarvoor gee ek my volmondige samewerking.
Pick n Pay het vir ‘n paar agtereenvolgende boekjare treurige finansiële resultate vertoon, in die afgelope een het die winkelgroep beter gevaar. Opmerklik is dat in die loop van die beter boekjaar Pick n Pay sy reklame spesifiek op die Afrikaanssprekende mark gerig het, ek weet nie in watter mate die borg van “Afrikaanse” geleenthede soos waarby sangers optree, ‘n rol daarin gespeel het nie. Kom ons vat die patete!
Koch. Nog ‘n akker. Ken jou vyand. Hy is nie swart nie. Die Freedom Charter is nie deur swartes geskryf nie. MK is nie deur swartes op die been gebring nie. Mandela is nie deur swartes tot leier van die ANC verkies nie. Die Lillysleaf-plaas was nie deur ‘n swarte besit nie, maar deur ‘n Wolpe.
Jou ware vyand het vanne soos Koch, Suzman, Gordimer, Slovo, Fischer, Erwin en Kasrils.
Ook ongelukkig ander vanne soos De Klerk, Smuts, Meyer, Botha …….. Hulle is nog erger as die res.
LMAA! Moet nie die ontkiemende saailinge uitrek – voordat die oes geil staan nie…;)
Ja hulle sit lekker agteroor en steel terwyl die swartes en Afrikaners mekaar besig hou
sit die sot se Koch op n blok……..
Mense hoe pragtig, mooi en lekker hierdie feeste en vertoning ook al is.Dit is als net om die aan die slaap te sus.Ek wonder of die 2 piramiedes aan die kante van verhoog met laas jaar se “Afrikaans is groot” net toeval was.Steve moet maar sy ding doen maar ek vertrou hom net so ver ek hom sien
Definitief nie vir President
Ek hou ook nie vreeslik baie van Steve nie – net so ‘n veelwywer soos ons President (so ‘n jaar of wat gelede is ek liederlik gekruisig oor hierdie uitspraak so ek het my “flack suit” aan). Verder luister ek nie na sy geraas nie al betaal jy my. Ek het destyds ‘n gly in hom gekry toe hy soos ‘n wafferse kleuter op die vloer getol en sy beentjies in die lug geskop het – nie gedrag wat ek van ‘n volwassene verwag nie.
Tog geniet ek dit en ondersteun ek hom as hy die libnazis so opgewerk kry dat hulle g-strings knoop.
Ek het nou stilweg vir jou skrywe gegrynslag… “flack suit” Briljante beeldspraak! (Vergeet die woord…!)
Vuil taal is nie deel van my woordmateriaal nie maar wat van “k@kpak” – inplaas van “”flack suit”? (LMAA!)
‘n Geseënde nagrus aan u almal.
Nag Dolk
Die term “flack suit” kom uit die 2’e wêreldoorlog – dit is die pakke wat die mense in die bomwerpers gedra het om te help beskerm teen lugafweer vuur.
Ek probeer egter mooi praat – ek kry raas andersins. 🙂
Wis dit… Ding is – Afrikane ken slegs nagemmers. Gooi hulle! 🙂
Maak nie n fout. Ek geniet dit ook.
Jy sê oa:
“…Steve moet maar sy ding doen maar ek vertrou hom net so ver ek hom sien
Definitief nie vir President…”
Het iemand voorgestel dat Steve Hofmeyer homself as President aanbied??? President van wat en van wie???
Het hy homself onlangs of in die verlede as “President” aangebied? Van wat en van wie???
Het hy wat Hofmeyer is, vir jou of vir wie ookal gevra dat jy/julle hom moet vertrou???
Met wat???
Sover my beperkte kennis strek, wat vir seker nie op allerlei ongegronde afleidings steun nie, is hy wat Hofmeyer ‘n gewone Afrikaner wat die wel en weë en voortbestaan van Afrikanerskap op die hart dra. Soos ekself en derduisende ander Afrikaners
Het jy al op ‘n platform loop staan, die Stem gesing, of jouself willens en wetens aan die afbrekende kritiek van al die nuttelose idiote, soos N24 blootgestel bloot omdat jy die Afrikanersaak op die hart dra???
Waarom wil jy/julle altoos ander Afrikaners verdag maak?