Oproer in Nyanga en Philippi op die Kaapse Vlakte het gesorg vir ‘n uiters gespanne toestand in die gebied.
Die onrus het uitgebreek toe taxibestuurders begin staak het nadat hulle na bewering deur verkeersbeamptes en taxi-eienaars geteister word.
Sewe busse van Golden Arrow is aan die brand gesteek en nog busse is gevandaliseer.
Die spanning het verder opgelaai nadat ‘n taxibestuurder Maandagoggend doodgeskiet is en minstens elf busbestuurders aangerand is.
Die taxibestuurder is by die Nyanga-taxistaanplek doodgeskiet en sy vuurwapen is geroof.
‘n Polisiewoordvoerder, Frederick van Wyk sê egter dit is onduidelik of die taxibestuurder se dood met die geweld verband hou.
Talle paaie in die gebied is steeds gesluit, asook gedeeltes van die R300, Baden Powell-rylaan en Borchards Quarry.
Busse van Golden Arrow en MyCiti is opgeskort en loop nie tans op dié roetes nie.

Los, laat hulle mekaar uitmoor ! Ek “like” – swart teen swart. Tussen hakies, wie het vir daardie busse betaal ?
Trippie,jy is n nooi so na aan my hart,wens daar was meer van julle.Groete
het Zil die stryd verloor?
nee wat Dawie, zil en zum het klaar die solidariteit onderteken, hulle staan mos vir dieselfde dinge, haat die Afrikaners en Boere, gee die grond weg, staan vir BEE, stem vir moord op ongebore kinders. So ons los die broederskap met die Xhosas vir die liberals