
Mense wat R5-munte met Mandela se gesig daarop gekoop het as ‘n belegging sukkel om hulle te verkoop, het Moneyweb berig.
Verskeie kliënte wat R5 Mandelamunte uit SA Coin gekoop het ondervind probleme met herverkoop.
Verseëlde sakke van ongesirkuleerde R5 Mandelamunte van sy 90ste verjaarsdag – 400 muntstukke per sak – is beskikbaar op ‘n veilingwebwerf, al sedert 2008 en niemand stel belang nie.
Oor 22 miljoen R5 Mandelamunte is geslaan in 2008, volgens Hlengani Mathebula, die hoof van strategie en kommunikasie by die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB). Die munte is vervaardig deur die Suid-Afrikaanse Munt, wat ‘n filiaal van die SARB is.
Die uitgifte word bevestig deur Hern se handboek van SA Coins.
Lees verder

Niemand stel meer in die ou terroris belang nie.
Ek het nog nooit in die wêreld se afgod en terroris belang gestel nie. Gun my ‘n oomblik van lekker-kry vir die sotte wat nie kon wag om die munte op te raap nie.
sy soustrein is besig om droog te loop, sy kinders skarrel ook so rond om die “herinnering lewendig te hou”. Siestog, hulle moet maar liefs iewers gaan werk soek.
BWHA HA HA HA HA HA HA hie hie hie hie hie hie hie he he he he he he h wha ha ha ha hehe he he he he he he, hoop al wat n ;liberalrturd is, het duisende gekoop wha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha. Gooi dit waar dit hoort, die loooooongdrop to freedom.
hie haaaaaa
Net te veel van die goed gemunt in die eerste plek. Die mark daardeur belemmer.
As jou kop dom is moet jou lyf swaarkry – as jy derduisende betaal vir iets wat net R5 werd is, nou ja dan wil jy geld weggooi.
Dis darem steeds R5 werd Eric. Amper ‘n halwe brood se prys.
Wat n uitmuntende swak belegging. R110 miljoen se munte, wat niemand wil hê nie, nie eers sy aanbidders nie.
Dit is die eerste pawpaw wat die fan nou behoorlik tref. Die ander is op pad.
Een van my pa se wyshede was dat as jy ‘n dom ding doen, moet jy maar swaarkry want dit is net jou eie skuld.
Tja boet, as jy dom is moet jy sk8t (ou oerwoudgesegde).
Aag dis orraait, met twee van hulle kan jy nog steeds amper ‘n brood koop.
En met een van hulle darem twee toffies en ‘n chappie.
Dis nou weer lugbesoedeling Gas.
Miskien moet hulle die munte gaan uitdeel in Rustenburg, die massas sal dalk ‘n refund op hul kruisies waardeer.
So whats can you buys with a mandela ? Some wied maybe? Tips four a karwag perhaps?
Hees money is wurthliss. Dam the man.