Motsepe ontken dat hy studiefooie beloof het

motsepeVerwarring heers onder honderde studente aan tersiêre inrigtings in Bloemfontein nadat ondernemings van die Motsepe-stigting om hulle studiegeld te betaal, nie gerealiseer het nie.

Die swart miljardêr Patrice Motsepe het voor die verkiesing by die Mangaung Indoor Sports Centre aangekondig dat sy Stigting geld vir studie sal bewillig in die Vrystaat.

In ‘n kort uiteensetting van hoe die fonds aangewend sal word, het Motsepe gesê ‘n R100 miljoen sal gebruik word om beurse en ander ondersteuning vir onderwys te voorsien.

Volgens studente het die stigting die geld nie betaal nie en het die Vrystaatse Universiteit gevolglik baie van hulle se registrasies teruggetrek.

Die studente sal dus moet afsien van hul studies as hul gelde nie betaal word nie.

Die Motsepe-stigting het intussen ontken dat hulle enige beurse beloof het.

Die voorsitter van die Stigting se sub-komitee in Mangaung, Sello Dire, sê hulle het geen magtiging as die sub-komitee om beurse aan studente aan te bied nie.

Dire sê dit is ‘n groot misverstand en die tersiêre instansies het hul aansoeke afgewys.

82 thoughts on “Motsepe ontken dat hy studiefooie beloof het”

  1. Ek val sommer hier bo in die sop. Watter onaangename spulletjie wat ek nou moes deurlees. Ek het al lankal agtergekom dat is ‘n tendens om mense net goeds moets ‘n af jak te gee of skimp of sommer sleg se. Leana het al ‘n paar keer teenoor my snedige aanmerkings gemaak. En teen ander. En ander teen haar. Dolf beskuldig my sommer vals dat ek sarkasties was (kyk my antwoord op hom in die artikel oor die renosters op bl 2).

    Dit was vir my lekker om te skryf en lekker te debateer maar dit raak te persoonlik en ek gaan my daarvan distansieer.

    Is dit nie ongelooflik dat ons in hierdie tyd kibbel en aanval en sleg se nie?. Hoe tipies is dit nie van mense wat nie hulle self kan losmaak van hulle eie belange en vergeet van die groter prentjie. Rome brand en die klomp op praag speel hulle kitaartjies. Nee wat nie vir my nie.

    Dan, ek het niks verkeerd met jou artikel gesien nie. Maar ek wil my stem by Berto guru of huru plaas. Die artikels wat op praag geplaas word is irrelevant. Ek stel regtig nie belang in plakate wat afgehaal moet word as ons mense vermoor word nie. Cope, wat die hel het Cope met my te doen??? Irrelevant! ANC se premiers en en.

    As jy ‘n gesprek wil he dan moet jy die voer uitgooi. Daardie voer is slegs wat ONS mense raak en ons VYANDE se doen en late. Die res is dissels en dorings. En Dan as jy hulp nodig het vir ‘n nuwe aanslag en ‘n nuwe debatsforum sal ek beskikbaar wees.

    Maar vir eers, groet ek. Dankie vir alle die lekker debatte en goeie argumente. Dankie ook aan Leon Lemmer vir sy goeie skrywes. Was baie leersaam.

    1. Ooooo koekies, hier skrik ek my skoon in n spama in.
      Het ek iets langs die pad misgelees. Ek vertrou hierdie misverstand wat Willy van praat kan mooi sinvol opgelos word op n kalm wyse.
      Dit was nou vir my uiters interressant om almal se kommentare te lees. As dit ligsinnig was het ek dit geignoreer en aanbeweeg. Dolk het my so ligweg gewaarsku maar ek is nou regtig GESKUD.
      Dankie LEONOR dit was lekker die gesprekke met jou.
      Dan groet ek nou maar vir eers, en sterkte Dr Dan. Ek gaan nou maar bietjie eenkant staan. As ek ook kan help sal ek probeer, praat maar.
      Mal oor PRAAG.

        1. Leana,
          Ek pes sulke konflik situasies. Dit so onnodig en die duiwel sit en lag al die pad. Dan praat ek nie eers van die swartes nie. Ek hoor hulle al, “kyk hoe lekker twis die whities”.
          Kom ons respekteer mekaar se privaatheid, en kom ons wees trots daarop dat ons blank is. Leef asseblief SY laaste gebod aan Sy dissipels uit naamlik,” JULLE MOET MEKAAR LIEFHê”.
          As ons dit uitleef sal sulke situasies nie ontstaan nie en sal ons nie toelaat dat ons misbruik word deur skewe agendas nie.
          Sterkte mense, kom ons tel nou die jukke weer op, ons het n taak op hande.

          1. Andy. Die vraag is net. Wie het aan hierdie gewone
            forumgebruiker “Riempies” die mandaat gegee om haar ander forumgebruikers se agtergrond te ondersoek ?

            Indien sy hierdie werkstaak as individu en n pseudo-rol van n
            eie geskepte 007-rol opgeeis het, kom daar moeilikheid. Indien
            sy by kondonering van Praag en Dan dit gedoen het, eis ek n
            verduideliking van lsg. Met hierdie gebeure…..hoe kan enige forumgebruiker veilig voel in terme van gewaarborgde
            anonimiteit ? Een ding as linkses op ons spioeneer, maar
            Afrikaner wat Afrikaner in die rug steek, bly maar die in-ding om te doen.

          2. Andy – Die waarheid, daarom moet ons ook diegene wat ons liefhet kasty. Grappie grappie..

          3. Leana, moeder Theresa het n paar dinge gesê juis rondom hierdie situasie, en dan sluit sy af met die laaste sin;
            “In the final analises it is between you and God, and not between you and man anyway “

        2. LEANA, watter inligting kan van my e-pos adres afgelaai word, en wat is n IPadres. Ek het vir Willy ook gevra maar ek dink hy het al gaan doeks.
          een van my kommentare is ook vanmiddag nie deur nie maar dit is OK met my. Dit was dalk miskien net n bietjie te na aan die been gesny.
          Ek oorweeg dit sterk om maar te onttrek, maar dit is so lekker om al die spitsvondighede van die mense te lees.
          As dit grof en lelik raak ignoreer ek dit en gaan verby na die volgende een.. Ek kan dit doen en niemand word benadeel nie..
          Ek mis vir Trippie. Hoop sy is OK.
          Rustige nag.

          1. Andy, jou tweede naam is: Genuine candy – ‘n Nederige “Dolk” kompliment. 😉

          2. Ai Dolk, ek het nou al gaan lê, maar nou is ek heller wakker met n effense hoofpyn. Het maar n ou pilletjie gesluk, Sal seker netnou beter voel. Nou kyk ek maar die kommentare so deur. Ja jy is seker reg. Ek kan seker my sê sê as dit verys word, maar ek probeer dit so diplomaties as moontlik doen. Nee ek is nie dan skynheilig nie. Ek neem maar net die ander persoon se menswaardigheid ook in ag.
            “Die enigste keer wanneer jy afkyk na iemand is wanneer jy hom ophelp.”.

          3. Andy, jou laaste sin is wat ek van meet van jou sien… Pragtig! Vrede en goeie nag aan jou – en, al onse Naaste.

          4. Dankies Andy.

            Andy, dis nie wat of wie jou “vriende” is nie – dis wat jy as ‘n Godgegewe vriend, vir jou “vriende” is….

          5. Andy, terwyl Dolk ook hier rond is, is dit beter om hom te vra. Hy sal jou in detail kan verduidelik. Hy’s ‘n ekspert op daardie gebied.
            Jou kommentaar van vanmiddag heel moontlik onderskep, of soos myne net eenvoudig uitgewis.
            Trippie sal wel weer haar gesig hier wys sodra die storms gaan le. Sy pos op ander forums op die oomblik, so ek glo daar is geen fout met haar nie. Dalk ook maar bang vir die vuil wasgoed wat reeds hier gewas is, of dalk vir meer wat nog gewas gaan word.
            Rustige nag ook vir jou !

          6. Soos jy kan sien, o/soek die Triempa’s – bende ( Trip en
            Riempies ) sommer mekaar. Dink Trips le so effe laag, want al die IP’no’s dui dat kantoorrekenaars gebruik is. Met al die threads boonop in kantoor ure
            As jy haar baas was en jy vind uit dat oor die 300-ure is op
            blogs met werksrekenaars ingegaan is in kantoorure, hoe sou jou gesiggie lyk ?

            Die o/soek van haar 007-moderator vriendin was gedoen
            uit kommer dat Rieme se totaal van PRAAG-threads hare in totaal sou oorskrei. ( Ek meen te se. Met als hier duidelik kan ons aanvaar dis immers HAAR blog.
            Dan is lankal uit die kussings gelig ! )Dan weer…..teen die
            pas wat dit gedoen is, kan ek haar seker ook nie verkwalik nie.

            From: Leonie
            [mailto:invictus@telkomsa.net]
            Sent:
            18 December 2013 07:15
            To: berto@cybernetx.co.uk
            Subject:
            #$$#

            Goeiemore
            Bert,
            Wanneer
            jy tyd het kan jy asseblief vir my hierdie adresse naspeur dit is nogal baie
            belangrik vir my om intligting hieroor te kry. As Dit besigheidsadresse is kan
            jy die besigheidsname vir my ook gee asseblief.

            Groete

            Leonie

            trippertjie@gmail.com………………….IP
            address: 165.145. 95. 235

            trippertjie@gmail.com………………….IP
            address: 197.69.197.177

            trippertjie@gmail.com………………….IP
            address: 41.125.188.236

            trippertjie@gmail.com………………….IP
            address: 41.125.189.160

  2. Hierdie een van meer as 50 dreigemente selfs sommige erger wat ek van Bert gekry het – dit aan nie oor my nie maar om Praag te vernietig. Ek het ook van Willy n soortgelyke dreigement gekry.

    From: Bert Oosthuizen [mailto:berto@cybernetx.co.uk]

    Sent: 22 May 2014 06:15 AM

    To: ‘Leonie’

    Subject: ‘n Storm kom

    Laaste ding Leonie

    Ek het in my ergernis al jou eposse na ‘n paar partye aangestuur en
    sommige persone is erg bebliksemd oor jou agterbaksheid. Een ou wil polisie toe
    gaan en ‘n klag teen jou gaan lê, iets te doen met die
    beskerming van inligting wet wat hy reken jy oortree het.

    Die ander ou wil dit als gaan staan en publiseer
    op ‘n aparte webwerf, sodat almal kan sien hoe word daar op kommentators en
    lesers se IP adresse en privaatheid inbreuk gemaak. Hy vermoed jy en Praag is
    skelm besig om inligting in te samel oor regses en aan die ANC spioenasie
    dienste te oorhandig.

    Dis nou ongelukkig uit my hande uit en gaan vir
    jou en Dan Roodt ernstige verleendheid veroorsaak, so staal jouself, want hier
    kom nou ‘n lelike ding veral as Naspers daarvan te hore kom. Jy beter vir Dan
    waarsku.

    Bert Oosthuizen

    FOR: CYBERNETIX IT SOLUTIONS

    (+44) 075 144 64403 (Mobile)

    (+44) 012 572 47951 (Office)

    http://www.cybernetx.co.uk

    1. Goeiedag Leonie.

      Ek sal dit hoog op prys stel wat is jou bedoeling van die onderstaande e-pos deur jou gestuur aan Bert:

      From: Leonie [mailto:invictus@telkomsa.net]
      Sent: 01 October 2013 08:57
      To: L; berto@cybernetx.co.uk
      Subject: @##@

      Goeiemore Bert,

      So gou jy kan vind vir my alles uit van hierdie IP address: 196.14.74.244 – maar nog meer so hierdie IP Adres wat iemand beweer iemand is wat toegang het tot almal se IP’s …..wjohnrob@gmail.com IP address: 105.229.125.56

      Groete,

      Leonie.

      Soos jy bewus is, is die e-pos adres my persoonlike een.

      Het jy ‘n ondersoek gelas? As, wil ek weet of jy toestemming gehad het. Vir jou informasie mag net die Hoofregter daardie besluit neem as ek ‘n gevaar vir die Staat was.

      As dit nie die bogenoemde rede is nie, het jy dan ‘n ondersoek gelas om my privaatheid te skend wat teen die Grondwet is?

      Wat was jou rede dan?

      Ek is bereid dat hierdie ernstige saak op ‘n vriendskaplike manier uitgepraat kan word.

      ‘n Antwoord van jou word afgewag voordat ek regsadvies gaan inwin.

      Groete.

      W Johnstone-Robertson.

      Riempies, noem jy dit ‘n dreigement? As jy nie agterkom dat jy lieg sal ander.

      1. Willy so was ook my epos adres ondersoek.

        From: Leonie
        [mailto:invictus@telkomsa.net]
        Sent:
        20 November 2013 20:40
        To: berto@cybernetx.co.uk
        Subject:

        Goeienaand
        Bert,

        Ek is besig om n hele
        nes hier oop te krag ek sal baie graag die korrelasie tussen al hier
        persoonlikhede wou vasstel – indien enige – as jy die kloutjie by die oorgekry
        het laat my ook asseblief ook weet.

        Groete
        Leonie

        miemsv@telkomsa.net…………..IP address:
        105.226.200.79…………… ..Leana

        miemsv@telkomsa.net…………..IP address:
        105.226.200.18……………….Leana

        miemsv@telkomsa.net…………..
        IP address:
        105.225.184.109……………Leana

        munky82@gmail.com…………….IP address:
        105.208.144.189…………..Willy

        wjohnrob@gmail.com
        ……………IP address: 105. 224.71.
        154 ………….Willy

        mkoegelenberg@telkomsa.net..IP address: 105.224.241.169……………Einad Snetraam.

        1. Haha ek sien ek is sommer munky82! Wonder waar kom ek aan daardie IP adres.

          Nou wonder ek Leana, wat het sy toe wys geword? Is dit waar al my Mills & Boon’s heen is wat ek afgelaai het op my gobii reader en nie gekry het nie?;~)}

    2. Riempies, ek is werklik verbaas jy het nie baie meer dreig e-posse ontvang nie. Wat jy gedoen het is teen die wet ou girl. Kom laat ons dit eerder anders stel. Jy is vergiftig deur persone wat nou skitter in hul afwesigheid. Wat het jy anders verwag ?

    3. Andy. Die vraag is net. Wie het aan hierdie gewone
      forumgebruiker “Riempies” die mandaat gegee om haar ander forumgebruikers se agtergrond te ondersoek ?

      Indien sy hierdie werkstaak as individu en n pseudo-rol van n
      eie geskepte 007-rol opgeeis het, kom daar moeilikheid. Indien
      sy by kondonering van Praag en Dan dit gedoen het, eis ek n
      verduideliking van lsg. Met hierdie gebeure…..hoe kan enige forumgebruiker veilig voel in terme van gewaarborgde
      anonimiteit ? Een ding as linkses op ons spioeneer, maar
      Afrikaner wat Afrikaner in die rug steek, bly maar die in-ding om te doen.

      1. Die ding wat my die meeste onstel, Leana is dat my huisgesin hierdie IP adres gebruik. Banksake word gedoen, privaat e-posse soos korrespondensie word gestuur en ontvang ens. So wie gee haar die reg! Dis niks anders as laag en gemeen nie!

          1. Ek hoop dr Roodt besef wat hier aan die gang is, Leana. Dit is gevaarlik vir ons forumgebruikers om so iemand in ons midde te hê. Ek hoop hy sien die erns van die saak in om haar te verban van Praag en dat sy geen toegang meer mag hê nie.
            Ek is later weer terug.

          2. Willy, en ek is seker dat daar baie lede is wat saam met jou/ons gaan stem. Ek voel ook dat hier meer agter haar optrede sit as wat ons besef.

    4. Ten slotte…

      Duidelik het weinig nogsteeds geen idee waaroor dit eintlik gaan nie…

      Gestel ek was ondersoek… (OK, ek weet ek is geen spioen nie – (snik! 😉 Dit gaan nie oor wat mense omtrent my sonder my medewete navrae gedoen het en ek onskuldig bevind was nie…

      Dit gaan oor die verraad wat ‘n mens pleeg, ongeag daardie persoon se “verskoning” om dit te regverdig – om mense orals te dreig en sonder om te skroom volksvertrouensbreuk te pleeg – om alles sonder om om te gee wat die gevolge aan ander sal wees, openbaar te maak… Wat noem mens dit?

      Dit gaan oor integriteit, jou ingebore karakter, lojaliteit en verantwoordelikheidsbesef teenoor hulle wie jou vertrou het en waarin jy getuig jy glo… Die somtotaal daarvan bepaal of jy sal swyg en, of jy mense sal verloën…

      Wat my die meeste verbaas en eintlik soos siek galgehumor lees, is dat ‘n Praag-verraaier nou geloof word… Of lees ek verkeerd?

      Chronologies was die inligting voor u eerste skrywe alreeds versprei…

      (Al het ek baie foute as mens, lê my eer daarin om te swyg oor my mense en my Volk se foute – al word ek uitgelok, gedreig, bespot, verneder, verloën of gevloek deur iemand wat my haat – hetsy “vriend” of vyand… Dis opvoeding en inbors – niks om oor te spog nie. Maar ek sal nie swyg wanneer my Volk deur komplotmakers afgetakel word nie.)

      God slaap nie.

      My beskeie perspektief – as ‘n doodgewone Boervolk persoon.

      NS Onthou: Vrede het die Here Jesus ons nagelaat – nie ‘n gees van vrees of verraad nie…

      1. Dis goed om te sien dat selfs die Regter jou kommentaar goedkeur. Jy is duidelik ‘n mens met goeie intensies, goeie kommentare gelewer wat ek self ook goedkeur en met jou saamstem. Goeie werk Meneer Dolk, jy is ‘n voorbeeld vir elkeen wat hier lees. Of dit gaan insink by die skuldiges, dis ‘n ander vraag. Waar is doktor Roodt dat hy nie self hier orde skep nie of is hy die Regter. Indien so vra ek verskoning.

        Boerseun.

  3. My kommentaar gaan sekerlik uitgewis word of Dan Roodt gaan my blok, soos hy gisteraand gedreig het. Nietemin, vir wat dit werd is wil ek graag Leonie / Riempies se skokkende aantyging ontbloot vir die infame leuen wat dit is. Sies Leonie skaam jou!

    Feit 1: Ek het nie een enkele “dreig epos” aan Leonie gestuur nie. Die epos wat sy siteer het ek wel geskryf en dit was as ‘n waarskuwing bedoel, nie dreigement nie.
    Feit 2: Ek het wel ‘n stuk of 20 eposse aan Leonie gestuur, wat alles eposse is wat sy oorspronlik aan my gestuur het.
    Feit 3: Oor die laaste 2 / 3 jaar kollekteer Leonie die IP adresse van Praag kommentators. Soms (soveel as 50 keer) stuur sy dan die IP inligting aan my, omdat ek oor die tegniese kennis beskik om die skrywer te kan identifiseer.
    Feit 4: Ek het dit gedoen as vergunning want ek het haar as ‘n kameraad in ons Stryd beskou. Dat sy dit misbruik het om persoonlike vetes te voer, of soos iemand my se, dit aan die ANC intelligensie dienste te oorhandig het ek nie besef nie en is bitter spyt dat ek haar gehelp het.
    Feit 5: Ek is meer as 15 jaar lank ‘n lojale ondersteuner en kameraad van Dan Roodt en Praag. Dit het tot einde gekom gisteraand.

    Aan die talle vriende en eerbare, opregte mense wat ek oor die jare via Praag ontmoet het, ek groet nou finaal en bedank julle. Hier is wonderlike mense op Praag, en dan ook so paar wat minder wonderlik is maar dis die ou lewe. Vaarwel.

    1. Bert, ek wil graag hê jy moet jou besluit heroorweeg en bly. Moet nie dat een of twee jou onstel nie. Mens kry karakters wat uitgaan om die lewe vir mens moeilik te maak. Hulle sal altyd daar wees. Kry ook dié wat alles in hulle vermoë sal doen om onskuldiges skuldig te maak aan enige denkbare ding.

      Ek moet bieg. Ek was in die verlede ook so klaar met Praag toe sommiges hier rondgesluip het om karakter aanvalle te loods.

      Ek vra weer, die wat wil loop, bly want dis net ‘n klein groepie wat die plesier, kuier en die uitruil van waardevolle inligting wil kaap. Dit is maar net uit jaloesie.
      Ek hoop hulle uurglas het uitgeloop.

      1. Stem heeltemal saam met jou Willy. Dus vra ek ook vir BertO om sy besluit te heroorweeg. Asseblief BertO ? Daar sal maar altyd diegene wees wat so optree teenoor hul mede Afrikaners. Dis juis hulle wat hierdie verdeeldheid tussen ons mense veroorsaak.

          1. Dolk ! Wat VERSTAAN jy nie, of probeer jy doelbewus nie verstaan nie ? Dit gaan nie soseer oor die IP adresse. LEES weer die aanhehegte e-pos hier. Hoekom soek Leonie Rheeder meer inligting oor die Praag lede ? Besigheids adresse, besigheids name ? Wat probeer of het sy bereik hierdeur. Wat is haar doel daarmee ?

            From: Leonie
            [mailto:invictus@telkomsa.net]
            Sent:
            18 December 2013 07:15
            To: berto@cybernetx.co.uk
            Subject:
            #$$#

            Goeiemore
            Bert,
            Wanneer
            jy tyd het kan jy asseblief vir my hierdie adresse naspeur dit is nogal baie
            belangrik vir my om intligting hieroor te kry. As Dit besigheidsadresse is kan
            jy die besigheidsname vir my ook gee asseblief.

            Groete

            Leonie

          1. More Willy,
            Dus kan ek dit vertolk as n Internet Pin no.
            Saak Afgehandel.
            Hoe het daardie link gelyk wat ek jou gestuur het. Inteendeel het jy tyd gehad om dit te lees. Ek het hulle gekontak en Callie Roos se besonderhede gegee.
            Indien van die ander PRAAG lesers belangstel kan julle gerus gaan kyk op hierdie link wat ek vir Willy gestuur het, Dit gaan oor n nuwe sentrum naby Upington waar skoolverlaters opleiding kan ontvang in die bestuur veral van natuurbewaring.

          2. Môresê Andy, ja jy kan dit so vertolk.
            Ek het daardie leesstof verslind, baie dankie vir dit.

          3. Hierdie adres is nie so uniek nie. Dit word dinamies toegeken deur jou internet diensverskaffer en verander amper daagliks. (Jy moet vra vir ‘n vaste IP) Dan is daar nog toerusting tussenin wat as adresvertalers dien (NAT of Network Address Translation) doen. So daar is veelvuldige rekenaars met dieselfde adres ens.
            Die MAC adres van jou rekenaar is redelik uniek – en dit word gebruik om die finale boodkap by jou uit te kry maar selfs dit kan dinamies verander word as mens sou moet.

          4. Dankie ou maat, nou het jy my vanoggend weer n paar dinge vertel wat die oukêrel niks van geweet het nie.
            Nouja, dan moet die manne maar krap en soek as hulle wil. Wat ek geskryf het het ek geskryf “so what”.

          5. Ek stem saam – wat ek gesê het, het ek gesê. Ek sorg ook maar dat ek nie skryf as ek kwaad en/of ontsteld is nie.

    2. Lyk my ek het ‘n lekker faait gemis. Ek het nie eers ‘n idee waaroor dit gaan nie – maar ons gaan jou mis Bert –
      IP adresse help ook maar net sover met dinamiese adrestoekenning en NAT wat op groot skaal plaasvind – Hel as iemand wil weet wie ek is dan moet hulle my maar net e-pos dan kan ons kommunikeer – Dalk is ek te naief.
      Ek glo in elk geval hou NIA/CIA/MIx/Mossad of wie ookal ons almal noukeurig dop op die web. (Oeeee moet tog net heeltyd in jou spoor trap….. Soos die hoofseun op laerskool – ek het hom ook gevoeter :-))))))
      As dit wat jy sê waar is, dan bewys dit maar net weereens dat jy ‘n mede Afrikaner net so ver kan vertrou as wat jy hom met die vuis kan bydam en DIT is waarom ons in die eerste plek in hierdie penarie beland het.
      Ek hoop ons “sien” jou weer – totsiens vir eers.

      1. Rooikop… Soms is die boodskapper – die een wat die Koning vermoor het en in fyn stukkies gekerf het…

        ( :Riempies was nog nooit ‘n boodskapper nie..). Was haar vertroue nie in hulle – wat Praag teen verraaiers gewaarsku het nie?

        Maar net my waarneming en perspektief.

          1. Ek voel so aan my blaas jy is “in for a big surprise”. Ek kom agter jou “spannetjie” distansieer hulle van jou. Ek sou ook noudat n leuen hoe snel die waarheid agterhaal hom wel!

          2. Vriend wat ek ken het ook so die heeltyd oor sy blaas gepraat wat so drup-drup, nes jy nou hier. Ek dink dis ‘n vergrote prostaat wat jou pla. Gaan sien ‘n dokter A.S.A.P Willy.

          3. Gas ek het nie ‘n prostaat probleem nie, ek sal maar self asap die uroloog moet gaan sien. Is dit moontlik dat wyse raad aan ‘n ander man mens so kan laat skater? My onderbroek het nou ook ‘n blertsie.

          4. Skuus gas, ek is baie ernstig. Willy se gedurige gevoel-voel aan sy blaas raak nou ‘n verleentheid op Praag. Krap-krap hy die keer of “voel” hy maar weer met ‘n droë snesie daaraan wonder ekke? Die ding lol log duidelik. Is dit nou “lol” of is dit “LOL”? LOL!

          5. Sy “big surprise” is maar net ‘n prostaat wat hom so bietjie “wurg” in die waterworks department… Soos ‘n druppende kraan het hy geword. Top to bottom.

          6. Leana, dis so waar… Mag iemand mens onthou as ‘n vriend – in sonskyn of nood – (vergeet alle twiste – want dis deel so van ons normale menswees…) – nie ooit as ‘n veragtelike verraaier, wat ‘n Vriendskap in ‘n oomblik van gewaande, egotistiese verbitterdheid of kwetsing, doelbewus met ‘n self-geregverdigde geroeste panga wat drup van selfsugtige venyn, deurboor het nie. Sou iemand dit wel doen, sou dit alles wat was, uitwis – was daar nie ooit ‘n Vriendskap gewees nie. ‘n Feit.

            In die Skrif staan daar geskrywe: Jer 9:4 Pas op, elkeen vir sy vriend, en vertrou op geen broer nie; want elke broer is net ‘n onderkruiper, en elke vriend gaan om met kwaadsprekery.En hulle bedrieg elkeen sy vriend en praat nie die waarheid nie; hulle het hul tong geleer om leuens te praat, hulle maak hul moeg met verdraaiery.

            Dis ‘n eer om te swyg – selfs al stroom die (spreekwoordelike) bloed uit my mond – terwyl die vyand se agente my ego folter…

          7. Ware woorde Dolk. Kom ons hoop en bid dat hierdie twiste ook nou iets van die verlede is. Dit is baie onaangenaam. Sou ek en ander ook maar veel eerder swyg, maar helaas ons is ook maar mense en niemand is volmaak nie. Ek vra jou ook nou om verskoning vir my kwetsende woorde teenoor jou. Kan dit nie ongedaan maak nie, maar kan net se ek is jammer. Glo vas ek en jy kan tenminste vrede he in die toekoms.

          8. Dankie Leana – al lyk ek hoe slapga% en “lame” – wanneer ‘n vrou my bespot en uittart – dis omdat uit beginsel-respek stilbly – al word ek hoe; vir die rede uitgelag… Ek koester geen wrokke nie Leana. Het en sal jou op die forums PRESIES net soos Riempies, Trippie of Javvies behandel. (Vir wat dit werd is.)

          9. Dolk. Beste is om die verlede te begrawe en te begin bou op die toekoms van Praag ! Ons moet mekaar respekteer ! ‘n Wag voor die mond of in hierdie geval voor die vingers, sal ook help. Wat het van vergewensgesindheid geword? Ook ‘n woord geword wat mens nog net in die woordeboek teekom?
            Gister en vandag is verby, more is ‘n nuwe dag.!
            Goeie nag Dolk. Rustige nag vir jou.

  4. Dis vir my, soos seker vir baie ander, ‘n raaisel wat hier aan die gang is. Al wat vir my redelik duidelik is, is dat tensy iets drasties gebeur, lyk dit asof die mense wat Praag wil vernietig lekker kan begin lag. Die einde is in sig. As die storie oor die naspeuring van persoonlike inligting oor kommentators waar is en dat dit selfs aan die ANC intelligensiedienste deurgegee word, is ek beslis klaar met Praag. Dit is miskien juis wat die verdagmakers wil hê: Dat ons een vir een moet padgee. Hoe dit ookal sy, op die oog af lyk die storie absoluut grotesk. Wat my persoonliik betref, sal ek my van enige verder kommentare weerhou totdat die aangeleentheid bevredigend opgeklaar is, ten spyte daarvan dat ek skepties staan oor die waarheid van die bewerings.

  5. Ek het Praag vaarwel geroep, maar… Soveel melodrama oor doodgewone mense het ek in my lewe nog nie gesien nie!

    Skielik voel almal oor wie daar navrae gedoen is verskriklik beledig en “bedreig”! Die waarheid is nader aan: belangrik en gevlei! En die wat nie genoem was nie probeer hul eie “low budget” kalklig skep! ‘n Ego sal sy eienaar altyd swaksinnig laat lyk…

    Ek is teleurgestel en eintlik verleë – dat ek nie ook ‘n verraaiers-epos gekry het – waar iemand my ook werd geag het om ‘n “bedreiging” te wees nie. Soek iemand nie my IP adres ook nie?!

    As mense hier maar meer van ‘n IP adres geweet het, was hier net rooi gesigte – en geen spoggerige klaers nie… Dis eintlik ‘n verleentheid om te lees… ;-))

    Die waarheid oor my is – ek is verseker maar net ‘n doodgewone mens wat hier kom – vir ‘n paar minute van klatergoud egoïstiese belangrikheid. Wie anders is eerlik genoeg om dit te erken? Of is ek die enigste doodgewone mens hier?

    Wat Praag aan betref? Ek sal hulle respekteer as gas en, ek het verseker ‘n hoë agting vir Mev. Riempies. Die bohaai is so onbelangrik dat dit slegs ‘n dwaas sal wees wat hiervan iets nuuswaardig wil maak.

    Aan die res hier – waaroor daar navrae gedoen was – of nie? Eintlik is julle ook maar doodgewone mense – kom sit in die heel agterste stoele saam met my – dit sluit jou ook in…

    Wees ‘n vredemaker – nie iemand wat oor en oor kerm omdat jy tenagekom voel nie.

    Goeie nagrus.

    1. Wat sal ek sê, SALUTê.
      Ek moet Sê dit is nogal opmerklik hoe stil die kommentaar daar na jou toe gerig is.
      Aangesien ek dan myself ook beskou as n dood gewone ou kêrel.
      Wat is n IP adres. of verklap ek ook nou my onkunde op die gebied. HAAI FOEITOG.

      1. Andy, hier is mense wat my probeer swartsmeer het omdat ek geen tyd het vir ‘n hensopper, kakie of ‘n kavverboetie nie. Doodgewone mense met ‘n IK van +- 100-110… Daar is geen skande daarin om normaal te wees nie – behalwe as mens jou probeer voorgee wat jy nie is nie… Dan raak normaal ‘n varkagtige buffel…

        Wens almal die beste toe by Praag.

Maak 'n opvolg-bydrae