‘n Haelstorm by Brits, in Noordwes het vir groot skade gesorg. Boere sê ‘n geraamde R100 miljoen is deur die storm in die Brits-omgewing aangerig.
Die meeste plase in die gebied is geraak deur die swaar weer en haelskade.
Groenteboere sê hulle is baie nadelig geraak omdat hulle nie versekering op die oeste het nie.
Hulle meen die skade sal ‘n negatiewe invloed op voedselsekerheid en ekonomiese uitkomste hê.

Watter Ekonomie?????
Die ANC kader-inkomste ekonomie.
Die een waar amper almal staf is in die mynbou plantasie wat Suid-Afrika genoem word.