
Pres. Jacob Zuma se regsverteenwoordigers is die afgelope vier jaar meer as R8,8 miljoen betaal, het Jeff Radebe, minister van justisie, gesê.
Radebe het Woensdag in ‘n geskrewe antwoord op ‘n vraag in die parlement gesê die firma Hulley & Vennote het in 2009/10 altesaam R7 945 971 ontvang, R570 068 in 2010/11 en R327 890 in 2012/13.
Die private regsverteenwoordiger het Zuma ondermeer in die saak oor die multimiljardrand-wapentransaksie verteenwoordig, sowel as die saak oor die sogenaamde spioenasie-opnames.
Die DA het Woensdag in ‘n verklaring gesê die party sal opvolgvrae indien oor die bedrag wat betaal is. Dít is ‘n poging om vas te stel watter bedrag aan Michael Hulley, Zuma se prokureur, betaal is. – Sapa

Met ander woorde die belastingbetaler het [ weereens en nogmaals ] betaal. Zuma kan ontken soveel soos hy wil, net sy slaafse volgelinge mag hom glo.
R9,000,000 om hom uit die tronk te hou, 200,000,000 om net sy huis op te knap? Hierdie is ‘n d0nnerse duur bantoe om te onderhou. Dan moet alles stilgehou word?
Totaal korrup Gawie !
En die enigste wat die donner kan dink, is waar ek nog iets vind om te vat.
Hy kry al sy zoeloe buddies in die parlement en hulle beskerm die sleg blik..m
“Have a heart” daardie arme regspan het n 24/7 pus
666 minute nodig om hulle klient uit die tronk te hou.
Dit is wat hulle by kodesa onderhandel het. In 1994 het hierdie land amptelik n piesang republiek geword.Sy begrip van demokrasie is,jy kan doen wat jy wil,wanneer jy wil en hoe jy wil. Verantwoordelikheid en aanspreeklikheid is nie deel van sy denke nie. Ek sien die stad Detroit in die VSA is bankrot. Hoekom? Soos wat die blankes uitbeweeg het het die Negers ingestroom .Die res is geskiedenis. Hulley is net so korrup soos sy baas. Ons moet nou opstaan vir ons eie gebied, hoe gouer hoe beter.
Ek dink nie ons verstaan so mooi hoe die swart volke dink nie. Vir hulle ( glo ek) is dit nie hoe jy in die posisie beland het nie maar dat jy well daar uitgekom het. En hoe jy jouself kwyt sedert jy die poisise beklee , maw Zuma word Prez Zuma, hy verreik himself , hy jok , hy doen klomp goed wat vir n blanke verkeerd is maar nie noodwendig vir n swart ou nie.. In Afrika is die ou wat op die troon sit baas en dis hoe dit is. As hy more onttroon word sal hy na n rukkie in die vergetelheid verdwyn en die volgende ou sal die leisels oorneem en stuur in die rigting wat vir hom die beste werk.
Jy’s innie kol Krisjan. Is nie ingewikkeld nie.
Wanneer die volgende een oorneem, word dieselfde proses maar net weer herhaal.
Daarom is Sub Sahara Afrika nog steeds waar dit 60 jaar en langer gelede was.
Ons moet maar net n manier vind en ophou belasting betaal.Of ons nou betaal of nie dit sal niks verander aan die kondisie van die land nie. Net n klomp nuttelose staats amptenare wat sonder werk gaan sit.
Na my mening is hierdie skepsel benede kommentaar.