Oproer by Brits oor water

britswaterOntstoke inwoners van Letlhabile naby Brits in Noordwes het paaie met brandende bande, klippe en skrotmetaal versper.

Die polisie sê die mense het ‘n munisipale watertenkwa weggewys omdat hulle lopende water in hul huise wil hê.

Die gemeenskap is sedert Saterdag sonder water.

‘n Polisiebeampte op die toneel het gesê dat die inwoners dreig om die paaie te versper totdat die Madibeng-burgemeester, Popi Mogongwa op hul eise reageer. – RSG

58 thoughts on “Oproer by Brits oor water”

      1. Reinig?….Reinig?!!!
        so om en by 4 jaar gelede, toe die eerste Xenophobia uitgebreek het aan die Oosrand, het die uitlanders, volk, na die polisie stasies toe gevlug en op die sport gronde gekamp.
        n Lib kerk het die uitlanders gevoer, en teen die derde dag het die uitlanders die tafels om gegooi en begin toi-toi, “we dont want soup we want meat, meat!!”
        Lieflike mense

  1. Onthou julle die “krag krisis” 2008 wat het daarna met die prys gebeur.Dit kan dalk nie so maklik met water gedoen word nie maar die ‘water krisis” is ophand en die prys van water gaan die hoogte inskiet,soos met die krag.Jy kan maar net na die besoedeling kyk en verseker weet nog geld gaan uit ons gewurg word.

  2. AS Popi nie sulke duur motors ry nie, sal dit ook beter gaan. Almal skree oor die mense en hoekom moet hulle water kry maar hulle betaal nie … Dink bietjie aan die senario dat dit aan hulle belowe is met verkiesings tye. Hulle eis net hulle reg op. Dis aan hulle belowe.
    Persoonlik sal ek die persoon gaan uithaal wat gestaan het met die verkiesing en die beloftes gedoen het. Hy woon lankal nie naby hulle meer nie en woon seker in Elandsrand of Bodensteinpark. Nee wat mense, breek af en gaan munisipaliteit toe en brand die ook af, sorg met Popi se duur kar staan onder in die basement. Onthou om vir die regte party te stem … enige party van die anc is die regte party!

          1. Hiehie hie Einad…….Lelle vir knieknoppe Bwahahaha. Dis ook nou ‘n ander ding as die borskas af sak en dan lyk soos ‘n hangkas, en die pens ook net ‘n afdak vir ou tools word.

          2. Dame….wie u ook al is, hou vir jou uit. Die posman van Telkom het n lelike manier om jou selfoon met oproepe te ‘overload ‘. Bitsige ou oompie soos hy nie daar vir jou lyk nie.

          3. Jy alweer jou dikraam bril op Willy ? Baie geluk met jou verjaarsdag ou Wills. Kan egter nie byvoeg ons hoop daars nog vele nie. Steroides is ‘n bL*k*$m !

          4. Uhm. En die dooies slaak n diep sug van verligting. Met die gemiaau van leeutjies was daar net geen rus nie.

          5. Lazarus? Drie dae dood. Kan die stink van koejawelvoete ruik!
            Wag!! jammer!! Die vrot kom mos van die breinkant af!

          1. verjaardagwense se g@t Willy waar is die koek? share and share alike….. geluk, mail asb myne. petrol is duur. Hoe voel dit om 40 te wees, ou maat?
            Hoop daar nog baaaaaaaaie. ons m,oet dieLIbs aan die gang hou met die afduime.

          2. Hallllooo Eric!! many thanx. Mmmm Eric koek jy sê? Wat van kaas rooiwyn (baie) en biltong? Van afduime gepraat. Hulle hou nie daarvan wanneer ek dankie sê vir die verjaarsdagwense nie haha. Sommer dié wat my gelukwens loop deur. Sien die goed het nie maniere nie.
            Lekker aand. Sal weer ‘n foto wys van ‘n ses maande oue kietsie kat.

          3. lekker aand Willy, ons hou die libs besig, hulle gooi alweer duim, dit beteken hulle kannie huil op hulle eie blogs nie, shame
            stuur die kat pics

          4. Kyk daardie sedige gesig Eric. Skuus maar ek kry hom nie laat hy regop staan nie. Lê maar op jou sy.
            Ons kuier môre vêrder.

            NS. Sorry weet nie waar kom hulle nou vandaan nie!!

          5. Onthou die kniekombersie vir u “soaps”.
            Simptome: Bespeur geheueverlies. Regterbrein passief en onaktief.
            Uitslag: Kan oorgaan na die linkerbrein.

          6. Ou grapgat jy Willy, klink of jy eerstehandse ervaring het daarvan. Gehoor steroides het dieselfde effek op die menslike brein. Jammer om te hoor jong. Hoop nie jou breinkapasiteit is ook al in ‘n gevorderde stadium van degenerasie nie.

          1. Presies! Weereens homself uitgevan. So Gawie=frikkie=leana (Leuenaar=Leana) Duidelik ‘n Freudiaanse glipsie 😉

          2. Wat?? Lekker lag ek nou vir JOU glipsie Britz. Oijoijoi……Jy fail die multi-personality test ou gabba.

          3. Ai ou Britsie, kan sien jou verbeelding strek veel verder as jou ware denke. Get real my man ! Jy praat nou met die Ystervrou haarself.

  3. In die Boere Republiek Stellaland kry inwoners slegs water tussen 03;0 tot en met 04;00. As jy nie betyds opstaan nie, dan draai diekrane toe. Een uur per dag – niks meer en niks minder nie. Die swart lokasies kry water gedurende die dag – en ook watertenks wat deur die townships ry.

    Die waterpype is glo voos, en onherstelbaar – die vakmanskap om dit weer te laat werk bestaan nie. Eish……….

Maak 'n opvolg-bydrae