
Thandi Maqubela is skuldig aan die moord van haar man, waarnemende regter Patrick Maqubela.
Die regter se vrou het hom waarskynlik vermoor vir die geld van ‘n polis en sy testament vervals.
Regter John Murphy het gedurende ‘n lang uitspraak Donderdag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof dié beslissing gemaak.
Haar mede-beskuldigde, Vela Mabena, is onskuldig bevind omdat die staat nie bo redelike twyfel sy betrokkenheid kon bewys nie.
Sy sal 20 November gevonnis word en het nie borg gekry nie.
Maqubela en Mabena is daarvan aangekla dat hulle die waarnemende regter op 5 Junie 2009 in sy woonstel in The President-woonstelgebou in Bantrybaai vermoor het. – Sapa

Het die kopdoekdraer weer floute op floute gehad vir ‘n bietjie aandag.
Huh uh. Slim slim begin voorbrand maak vir Selebi en Shaik se tipe ” buitestraf “.
Haar oortreding hou nie naastenby tred met fw s’n nie.
efweetjie het sy eie holocaust begin