
The Star het regsdokumente wat opgestel is deur ‘n gay Pretoriase regsgeleerde, Coenraad Kukkuk Prokureurs gesien wat aan die openbare beskermer, Thuli Madonsela se kantoor, die minister van buitelandse sake Maite Nkoana-Mashabane en die Russiese ambassadeur in Suid-Afrika, Mikhail Ivanovich Petrakov gerig is.
Die brief veroordeel die “aanval deur rassistiese en anti-homoseksuele boewe in die stad van Belgorod op ‘n swart Suid-Afrikaanse student” en sê Smith is geskors uit Belgorod-universiteit nadat hy gekla het.
Smith is glo uitgevang dat hy seks met ‘n minderjarige versoek het. Dit is ‘n wetsoortreding in Rusland.
Belgorod is 670km suid van Moskou naby Rusland se grens met Oekraïne. “Ons eis ‘n ondersoek want hierdie oortreders kan maklik geïdentifiseer word, sowel as ‘n verduideliking deur die Russiese owerhede aan die Suid-Afrikaanse mense,” lui die brief.
In die video wys dit hoe Smith, die vermeende swart pedofiel, gekarnuffel word. Kukkuk sê egter dit is bloot ‘n verskoning om gay mans te teiken.
“Hierdie ding van pedofilie […] is die verskoning wat hulle gebruik om hul optrede te regverdig. Hulle is neo-Nazi skinheads, die pedofiel-ding is net ‘n klug. Dit is ‘n dun versluierde rookskerm vir homofobiese aanvalle,” het Kukkuk gesê.
Kukkuk het gesê hy weet niks meer oor Smith nie want al sy inligting kom net van die video en aanlynverslae, maar hy het die Russiese groep nagevors.
In Junie het die Russiese president Vladimir Poetin ‘n wet bekragtig wat die bevordering van gay verhoudings met minderjariges verbied.
Paartjies van dieselfde geslag mag ook nie Russiese kinders aanneem nie.
“Dit [die wet] gee al hierdie kriminele bendes en boewe carte blanche om te doen wat hulle wil,” het Kukkuk gesê.
Kukkuk, wat ook op die raad van Meneer Gay Wêreld Internationaal dien, het gesê die video is nie net homofobies nie, maar ook rassisties.
“Ek het ‘n antwoord (via e -pos) uit die Russiese ambassadeur ontvang en dit was net agt vraagtekens,” het hy gesê.
Die video van 33 minute toon ‘n paar mans wat na bewering deel van die Okkupaj Pedofilyaj groep ( Beset Pedofilie) is wat pedofiele na hul woonstel lok deur voor te gee dat hulle minderjarige seuns is. Die groep verfilm dan die beweerde pedofiele, verneder hulle en pos die materiaal aanlyn.
“Ons het die minister gevra om ‘n reiswaarskuwing uit te reik aan alle Suid-Afrikaners wat na die Russiese Federasie wil reis en die 2014 Olimpiese Spele in Sochi te boikot,” lui die brief.
Dit is dan ook vir die regering om die Olimpiese Spele te boikot.
Maar Buitelandse Sake het Donderdagoggend koue water oor die kwessie gestort, want hulle het nog nie die brief ontvang van Kukkuk nie.
Clayson Monyela, woordvoerder, het gesê hulle sal ondersoek instel as hulle die skrywe ontvang.

So bly om te sien die man is ook bly ! Dis goed en reg so, die lewe is ‘n lied en ons moet almal bly wees!
As jy reg is gaan rustig Rusland toe
Ek sal bydra vir die kaartjie.
Ek betwyfel dit sterk dat hulle sosialistiese skinheads is.
Hulle is konserwatiewe nasionaliste.
happy en gay la, la , la, la , la,la,la, la, koe koek koek, trein na Bellarus
Ek hou van daardie baie vraagtekens van die ambassadeur. Ek sou nog bygesit het
Jou menseverhoudings Tine. Grap net.
Ek is doodseker Rusland is nou vreeslik bang vir jou ou Koekoek!
Ons sal maar kyk wat hiervan word. Maar as die SA regering nou gaan begin morele lesse uitdeel aan die wêreld kan dit wel die grootste grap van die jaar word.
A vólk-tog asseblief, ou moftertjie Coenie Kakkoekie- kloek-kloek. Ag moeder, dit wil voorkom of proktoloreur Coenie’tjie sy verfynde pienk kant-onderkleertjies bevuil het op die Russiese ambasade se voorstoep. Duidelik voel die Russiese ambassadeur ‘n veer vir hierdie linkse sodomiet-skuim met sy Aapzaniese sub-menseregte.
.
In Rusland sal ou Coenie’tjie blitsvinnig kliphard gedønner word en hy sal spoedig met sy bloedbekkie en al op die eerste vlug terug na sy geliefde Aapzanië geboender word.
.
As ek die dag vir f.kkn proktolereur Koekkoekie in Rusland raakloop sal ek hom persoonlik so hard onder sy gat skop dat sy poefdokter weke lank sal sukkel om sy aambeie uit sy brein te verwyder.
.
Vervloekte mofgat -gespuis. Vrek uit aan AIDS !
zeg de Juur, is daar in St. Petersburg nog enige info te vinden over de ‘glansrijke gewelddadige en met het oog op SA oneindig geweldbelovende carrière’ van Slovo ?
Toen Voltaire er was noemde hij Petersburg de mooiste stad van Europa. Alleen de plek waar het was gebouwd zou men eerder een berenhol verwachten. Er dient gezegd dat daar niet veel aan valt te tornen. Prachtig die ‘amsterdamse wijk’ met grachten en al.
einaaaaaaa ek het miltsteek, whahahahahahah
Zogenaamd wereldnieuws. Terre des Hommes spoorde zeer recent in 2 maanden tijd wereldwijd 1000 pedofielen op met de inzet van een virtueel filippijns lokkind. Terecht de moedwillig ondermaatse interesse in opsporing in veel landen kritiserend.
Nederland ligt onder aanvoering van onverantwoordelijk progressief links, gesteund door internationaal gespuis vanuit o.m. de traditionele ‘darkroom’ MI6 in de clinch met Rusland, na ‘verscheidende incidenten’.
Volgende week gaat koning Willem met onze afstotelijk gluiperige kruiperige minister Timmermans, die voor ieders rechten opkomt behalve fatsoenlijke mensen, naar Moskou i.v.m. het ‘vriendschapsjaar’. Dit is verknald vanuit Nederland en dus ook schandelijk voor het Oranjehuis of wat daar nog van over is.
Even beschamend als het uitnodigen van Tutu op de herdenking van Friso vorige week.
Homorechten is een agressieve ongegeneerde handel geworden die eerder beledigend en brutaal provocerend werkt en wrevel opwekt.
Twee trieste homo’s in een roeiboot op de Amstel als anti Putin demo toen deze in juni de Hermitage in Amsterdam bezocht is toch een blamage.
Van dat Peter de Grote beeld in Rotterdam hadden de gefrustreerde roze bekladders moeten afblijven. Het beschermen van de kinderen tegen hun vader, een russische diplomaat is huichelarij met zoveel pedo strafzaken, zelfs geimporteerd uit Litouwen.
Die Pussy riot bende ging op dezelfde manier, ongemanierd te ver.
Hopelijk houdt de Rus ook de Arctic Sunrise als links opruiend broeinest nog lang vast. Geen woord over Fukushima van die politieke boevenclub Greenpeace, nog over BP in de Golf van Mexico.
Het nuwe SA mag met Kukkuk bovenstaand artikel lezen als het zeer bekende ‘tribal justice’ waar men anderszins zo vol van is.
Maar dat een mogelijk racistische homopedo in Belgorod niet zo welkom is valt te waarderen. Er zijn grenzen, ook voor homo’s. Dit gaat te ver.
Rusland verdient toenemend respect. Wie had dat ooit gedacht ?
Man, ek begin die Russe al hoe meer en meer te like.
En president Vladimir Poetin.
Ek laaik hulle baie, ons Afrikaners moet in hulle goeie boekies kom, die meerderhied Russe is nasionalisties en konserwatief. Die Russiese politiek weerspieel nie die mense in Rusland se sienings nie.
Ek speel graag aanlyn games saam met hulle kyk maar na die Rus se Steam profiel. http://steamcommunity.com/profiles/76561198065847513 Hy maak nie eers ‘n geheim daarvan nie!
Ons Afrikaners het nogal baie ingemeen met die Russe, ek kan nie glo ons het op ‘n tyd teen hulle geveg nie. Hulle is meer my bondgenote as amerikaners of enige ander europeers.
Kukkuk, ek gaan nou begin geld spaar om die 2014 Olimpiese Spele te gaan bywoon.
Jy gaan Coenie se hart breek.
O okei. Dit lyk of hy gou huil Pieter.
Jou laaste kans, jy is mos singel en agtermekaar.
Als je ooit de kans krijgt Willy, doen. Suid Afrika heeft uniek prachtige streken en een aantal geweldige mensen.
Rusland zeker ook. Je zal er ook als bekend veel talent in de vergevorderde krachtsport vinden. De russiche halterstang is wereldberoemd.
Goeiemôre Hans. Dit is so. Dankie vir die inligting. Rusland is baie mooi met al daardie katedrale. Daar is ‘n hele klomp Russiese kragatlete op my FB en ek het al teen ‘n paar van hulle deelgeneem.
Daar is darem maar mooi Russiese vrouens ook en baie van hulle is hoog geleerd vernaam in die chemiese rigting.
Stem saam oor daai mooi meisies.
Net jammer dat hulle so groot skriek het vir seep en badwater.
Dit is seker die rede waarom hulle so goed geleerd is in die chemiese rigting…Mum, Shield…
Ooo is dit hoekom Sjert. Dieselfde met die Franse. Dit is seker hoekom die wêreld se beste parfuum van Frankryk afkom.
Om nie eers te praat van die bosse onderarm hare nie.
Daar is bo enige twyfel ‘n sterk verband tussen homoseksualiteit en pedofilie. Gaan google byvoorbeeld “NAMBLA”.
Lees hier: http://en.wikipedia.org/wiki/North_American_Man/Boy_Love_Association
en hier:
http://www.voiceofrevolution.com/2011/11/15/the-pedophile-elephant-in-the-gay-activist-closet/
JvN, dit is reeds bewys dat daar geen verhouding tussen pedofilie en homoseksualiteit is nie. By verre die meeste pedofiele is ook heteroseksuele mans. Wikipedia is nie ‘n wetenskaplike bron nie.
Hoekom word ek alweer “awaiting moderation” gesensor… is dit die “oorlogskamer” van SAPS wat beheer het oor hierdie website?
Wat ek wou plaas… Wikipedia is indien enigiets uiters polities korrek.
Dus kan jy die persentasie korrelasie nog heelwat vergroot.
Maar daar is ‘n sterk verband tussen homoseksualiteit en pedofilie!
Absolute twak!
wat van al die ooms wat met dogtertjies peuter…is hulle dan ook gay? Ja blameer weer alles op die gays! Dit is mos altyd die ander mense se skuld. Nee wat, ons Afrikaner volk is mos die uitverkoore volk…Saterdag drink ons brandewyn en coke, skel die gays uit en Sondag sit ons voor in die kerk. As daar oor pedofiele gepraat word, word die vinger eers na Gay mans verwys…maar as jy na die statistieke kyk, sal jy sien die meeste verkragters in hierdie land is toevallig straight mans. Ooops nou wat nou? Beteken dit nou daar is ‘n verhouding tussen pedofiel wees en straight mans? Want dit is wat julle oor gays se.
By verre die meeste mans is nie homoseksuele nie, punt. Maar verhoudingsgewys is dit ‘n feit dat gay mans veel meer geneig is om met seuntjies te lol; as ‘n persentasie van die gay bevolking. Voorts is enige man wat met ‘n seuntjie lol, per definisie homoseksueel – die definisie van homoseksualiteit is aangetrokkenheid tot dieselfde geslag.
Hier is ‘n skakel waar mens ‘n skrywe aan die Russiese president kan rig:
http://eng.letters.kremlin.ru/send
Ek het sover as die brief skryf gevorder maar is nie seker of dit gestuur is of nie.
Hulle wil die res van ons opneuk (om `n hollandse term te gebruik).
___________________________
Michael Swift : The gay manifesto
We shall sodomize your sons, emblems of your feeble masculinity, of your
shallow dreams and vulgar lies. We shall seduce them in your schools, in
your dormitories, in your gymnasiums, in your locker rooms, in your sports
arenas, in your seminaries, in your youth groups, in your movie theater
bathrooms, in your army bunkhouses, in your truck stops, in your all male
clubs, in your houses of Congress, wherever men are with men together. Your
sons shall become our minions and do our bidding. They will be recast in our
image. They will come to crave and adore us.
Women, you cry for freedom. You say you are no longer satisfied with men;
they make you unhappy. We, connoisseurs of the masculine face, the masculine
physique, shall take your men from you then. We will amuse them; we will
instruct them; we will embrace them when they weep. Women, you say you wish
to live with each other instead of with men. Then go and be with each other.
We shall give your men pleasures they have never known because we are
foremost men too, and only one man knows how to truly please another man;
only one man can understand the depth and feeling, the mind and body of
another man.
All laws banning homosexual activity will be revoked. Instead, legislation
shall be passed which engenders love between men.
All homosexuals must stand together as brothers; we must be united
artistically, philosophically, socially, politically and financially. We
will triumph only when we present a common face to the vicious heterosexual
enemy.
If you dare to cry faggot, fairy, queer, at us, we will stab you in your
cowardly hearts and defile your dead, puny bodies.
We shall write poems of the love between men; we shall stage plays in which
man openly caresses man; we shall make films about the love between heroic
men which will replace the cheap, superficial, sentimental, insipid,
juvenile, heterosexual infatuations presently dominating your cinema
screens. We shall sculpt statues of beautiful young men, of bold athletes
which will be placed in your parks, your squares, your plazas. The museums
of the world will be filled only with paintings of graceful, naked lads.
Our writers and artists will make love between men fashionable and de
rigueur, and we will succeed because we are adept at setting styles. We will
eliminate heterosexual liaisons through usage of the devices of wit and
ridicule, devices which we are skilled in employing.
We will unmask the powerful homosexuals who masquerade as heterosexuals. You
will be shocked and frightened when you find that your presidents and their
sons, your industrialists, your senators, your mayors, your generals, your
athletes, your film stars, your television personalities, your civic
leaders, your priests are not the safe, familiar, bourgeois, heterosexual
figures you assumed them to be. We are everywhere; we have infiltrated your
ranks. Be careful when you speak of homosexuals because we are always among
you; we may be sitting across the desk from you; we may be sleeping in the
same bed with you.
There will be no compromises. We are not middle-class weaklings. Highly
intelligent, we are the natural aristocrats of the human race, and
steely-minded aristocrats never settle for less. Those who oppose us will be
exiled.
We shall raise vast private armies, as Mishima did, to defeat you. We shall
conquer the world because warriors inspired by and banded together by
homosexual love and honor are invincible as were the ancient Greek soldiers.
The family unit-spawning ground of lies, betrayals, mediocrity, hypocrisy
and violence–will be abolished. The family unit, which only dampens
imagination and curbs free will, must be eliminated. Perfect boys will be
conceived and grown in the genetic laboratory. They will be bonded together
in communal setting, under the control and instruction of homosexual
savants.
All churches who condemn us will be closed. Our only gods are handsome young
men. We adhere to a cult of beauty, moral and esthetic. All that is ugly and
vulgar and banal will be annihilated. Since we are alienated from
middle-class heterosexual conventions, we are free to live our lives
according to the dictates of the pure imagination. For us too much is not
enough.
The exquisite society to emerge will be governed by an elite comprised of
gay poets. One of the major requirements for a position of power in the new
society of homoeroticism will be indulgence in the Greek passion. Any man
contaminated with heterosexual lust will be automatically barred from a
position of influence. All males who insist on remaining stupidly
heterosexual will be tried in homosexual courts of justice and will become
invisible men.
We shall rewrite history, history filled and debased with your heterosexual
lies and distortions. We shall portray the homosexuality of the great
leaders and thinkers who have shaped the world. We will demonstrate that
homosexuality and intelligence and imagination are inextricably linked, and
that homosexuality is a requirement for true nobility, true beauty in a man.
We shall be victorious because we are fueled with the ferocious bitterness
of the oppressed who have been forced to play seemingly bit parts in your
dumb, heterosexual shows throughout the ages. We too are capable of firing
guns and manning the barricades of the ultimate revolution.
Tremble, hetero swine, when we appear before you without our masks.
Hierdie is absolute nonsense wat bedoel is om haat te saai. Skaam jouself Johan Schutte.
Bostaande is `n aanhaling van `n van ene Michael Swift.
Eienaardiglik genoeg is aanhaling van sy ongebrydelde haatspraak nou insigself haatspraak.
Die homoseksuele gemeenskap is in deurlopende luidkeelse ‘grievance’ oor heteroseksuele ekstremisme, maar is tjoepstil oor byvoorbeeld die lesbiese egpaar wat hul 11 jarige ‘seuntjie’ met hormoonblokkers voorberei vir `n sjirurgiese geslagsverandering.
Dit is dieselfde as terrorisme.
Wonder of Kukkuk nie eers Koekkoek gespel was nie.
Nee dit was eers met ‘n a gespel
Ja, sowaar, ‘n goeie beskrywing vir wat hy doen.
Ek haat hierdie mense wat dink hulle moet alles wat anders as hulle is haat en vernietig. Hierdie skinhead gemors moet in die hel brand. Ek is ‘n nasionalis en ‘n Afrikaner en ek haat nie swartes of gays nie. Ek soek wel ‘n volkstaat maar nie een waar my gay broer dood gemaak gaan word of in die tronk gegooi gaan word nie. As ek kyk watter soort haters hier op Praag deelneem weet ek nie of ek hierdie beweging wil ondersteun nie.
Dis sleg dat Dr Roodt nie hierdie haatspraak verwyder nie. Ek soek ‘n moderne Afrikaner nasionalistiese beweging. Praag lyk meer soos iets uit die 1950’s. As praag die volkstaat regeer gaan hulle al die gays dood maak.
Nee, dis alleen jou broer se gedrag wat nie geduld sal word in ‘n volkstaat nie. Hoekom hom doodmaak, of in die tronk stop.. dan moet ons vir hom betaal. Nee, Daar’s die wye wereld waarin sy gedrag welkom sal wees, waar hy kan bly… en jy vir hom kan gaan kuier sou jy jou gedra in die volkstaat… bv. nie pedofilie of sodomie toepas of promofeer nie.
Kosie dit ontwyk my hoe jy sodomie en pedefolie by gay uitbring.
Daar’s ‘n sterk oorvleueling van “gay” wees, sodomie, pedefolie.. basies ‘n beheptheid met dinge onder die belt..
Maar die grootste probleem is dat julle diversiteit van reels oor gedrag wat deel vorm van ‘n volk oor jare, wil verander en die verandering afdwing met die mag van ‘n staat. Hoekom is julle bang vir diversiteit?
Is jy van die Weermag se ops coms?
Nee, is jy?
OK nou dat ons vasgestel het jy werk vir SAPS, kan jy maar afteken
Hoekom so antagonisties? Wat het ek verkeerd gedoen? Ek antwoord tot jou vrae.. wat jy nie beskaaf genoeg is om self te doen nie. Is jy die moderator wat vir geen goeie rede my sensor op die website? Voorheen het ek iets geplaas oor die SAPS “oorlogkamer” se aandadigheid aan die dood van iemand wat die regter en die regering blykbaar nie pla nie. Geen skel woorde nie, maar toe word dit gemodereer.. en later glad nie geplaas nie. Nou maak jy of EK vir SAPS werk.. loop spring in die dam.
Die probleem is wat sommige mense nie heeltemal verstaan nie is dat gay wees beteken nie dat die persoon automaties ‘n pedofiel is nie! Die meeste pedofielle is oor die algemeen straight mans wat met klein dogtertjies peuter. Beteken dit nou ons moet alle straight mans in die tronke stop? So waarom nou al weer hierdie haat teenoor gay mans? ‘n Pedofiel is ‘n pedofiel. Dit het niks met gay of straight te maak nie maar meer oor iemand wat kinders misbruik.
Gay wees is ‘n sonde en die slagoffer van daardie siekte moet mediese hulp kry sgm. Dit is in my oe barbaars en mense met die siekte onderlede moet’ gedwing word om behandeling te ontvang of krimineel vervolg word.
Ag nee regtig nou veralgemeen jy met n Kaapse-draai. Praag het regtig nie n 3 of 4 kommentators nie.
Ek hat ook nie swartes of gays nie ek dink net swartes moet op hulleself kan oorleef sonder om op die witman te teer en gays moet gestuur word vir gratis mediese behandeling.
Die meeste regses wat ek ken, haat nie swartes of homoseksuele nie. Ek haat wel pedofiele, en homoseksuele mans is meer geneig om met seuntjies te lol, as ‘n persentasie van die homoseksuele bevolking, as gewone mans.
Ek sou ook ‘n straight pedofiel haat.
Wat is n moderne afrikaner?Kan jy uitbrei.
If I look at the hatred on this page against gays, I see why everyone dislikes Afrikaners. You’re a backward bunch that deserve no place in this world. No wonder black South Africans won’t tolerate you anymore. The world has no time for you disgusting Nazi mentality. You’re so pathetic, you’ll even persecute your own Afrikaner gay men and women if you had half a chance. God forbid you ever get your so-called ‘selfdetermination’. You’re the devil’s spawn.
huh?
you seem anxious to (wanna) read more as there is. Typical for the self proclaimed “enlightened socials”.
She can’t read more, cause she can’t read. She got stuck on the part where it says Jesus was gay
Your reaction here is one of the reasons why your kind should help us to get our own country and than you would not have to put up with our backward Nazi mentality any more. Than you can close the borders around us and patrol it with your military so we will not cross it and contaminate your idiots utopia with our Excelence!!!
Briljant Linty
Weer eens n wit vrou wat saam met die homoseksuele mans skree.Kan jou waarborg jy is n feminis, daarom die 2 vanne.
Dit lyk of jy iets weet van swart mense se aksie wat in die media geraporteer word as gewone misdaad? Iets soos “rasses onverdraagsaamheid” en volksmoord.
zin 1 generaliserend, en zelfvoldaan
zin 2 generaliserend, simplificerend en zelfrechtvaardiging.
zin 3 zelfrechtvaardiging
zin 4 generaliserend, onredelijk bezwarend en overdrijvend vals beschuldigend
zin 5 suggestief haatzaaiend en denigrerend demoniserend
zin 6 misplaatst en verkeerd interpreterend religie inslepend
zin 7 haatdragend en haatzaaiend
Pity we can not discuss you outburst person to person. I always wondered about this stereotyping on both sides. When the Nats were elected in 1948 all aparent English SA’ers withdrew and when the ANC was elected in 1994 most Afrikaners withdrew. We are therefore only following your lead? You are definitely not a Briton because if you are, you would have asked questions and not made statements.
And you are motivated by your hatred for Afrikaners. Drummed into your empty little skull from birth by your equally Afrikaner-hatred filled parents.
Your kind should have stayed in England where you belong but your greed brought you here to steal and 34 000 Boer woman and children had to pay the price. So f-off be-itch.
Strydom staan vir een koek en Phillimore vir die ander koek. Sy weet nie of sy ‘n Engelse koek of ‘n Afrikaanse koek is nie. Daarom maar sommer Koek-Koek. Ek dink die “hatred” waarvan Koek-Koek praat is net eenvoudig die ou bekende Afrikaner hatred waaraan ons gewoond is.
Strydom-Phillimore?? Bwa-ha-ha! I can just picture the arrogant, wannabe English whackjob above.
Did you know that homosexuality is illegal in no fewer than 38 black African countries? I look forward to you screaming your brain-dead little Nazi word to these black governments, you stupid cow. Are they also racist and backwards?
Die ander klein ongerieflike waarheid is dat 99% van Suid-Afrika se swartes ballisties sal raak as hulle uitvind hoe lyk ons Grondwethof en wette oor dieselfde geslag huwelike. Ons media monopolie het hulle nie vertel van ons nuwe moderne Joodse wette nie
Dan moet ons die swart leiers van die DA en ANC vra om dit vir hulle kiesers te verduidelik
Ons “demokrasie” met getalle werk net as dit Afrikaners benadeel en Jode bevoordeel
Strange how some people are always silent on black Nazi’s. http://mg.co.za/article/2013-11-08-if-they-are-raped-then-so-what
Nog snaakser is dat hulle ALTYD aan die kant van die verkragter is, veral as hy swart is
Baie waar Rina,dis asof hulle siende blind is en die verkragters wil omhels…..
Eric jy en Rina weet niks – dit is alles aphaardhaid se skuld.
he he he he Riempies, jy en Arnie het my in stukke vandag wha ha ha die klomp hetrofobiers is so snaaks, die oomblik wat hulle uit die kas uitval kry elkeen n perd en n seepkissie, dan rek die bekke, die Bybel word geskel en vervals, sjoe hulle is snaaks.
Haar lyf is waarskynlik net so breed soos haar naam.
Dit is hulle wat wens om verkrag te word.
Stranger how they always forget that the Nazis were national socialist left-wing liberals.
You must feel the same about pedophilia as you obviously feel about gays, hence the silence. Do you feel protecting children in general is backward or just when it concerns gays?
You are pretty stupid GSP !!!!
Most blacks also hates the sexual mishaps, and even kill them.
Now explain that to the Nazi’s.
so called Gaysrights is the brand-new dividing tool worldwide in this case to outcry the ongoing ethnic cleansing of the Boers in SA.
Where are all gays rejecting this well planned mass murder ?
Coenraad, please see this as an open invitation to react.
Where is your public disapproval on the ethnic cleansing of the Boer ?
Many thousands are murdered and many thousands ’emigrated’.
I am almost sure you will not be satisfied if I state that there are more hetero’s than gay beaten up ? Are you ?
Gwyneth Strydom-Philemon, het jy daai agtervoegsel by die tuinjong gekry?
“God forbid…., devil’s spawn.”..Seeing that you’re so pro –gay, show me where gay is mentioned in the bible. Btw stay off this blog, we don’t want you here.
1 GSP, jy is maar net de moerin vir jouself want jy’s gay en jy wil heelwaarskynlik nie so wees nie. 2 Jy’s ook n useless libtard en weereens de moerin daaroor omdat jy nie die erkenning daarvoor kry nie. 3 Beledig my soos wat jy wil, dit maak nie meer saak nie,noem my n rassis en soos jy dit stel “a backward bunch” en baie meer. Jy sien, ek voel nie skuldig daaroor soos 20 jaar terug nie. Die’ holruggeryde taktiek het toe gewerk maar nie meer nie. Oppas vir die dag dat ons beledigend begin raak, jou nuttelose liberale drek.
Gwinniff, but even our Prez ( who happens to be black ) stated that he would in his day – somma klap a tailgunner or carpet inspector?
Strangely Mr Malaka Kakkak had nothing to say about this at the time. Any response ?
Gwyneth Strydom-Filistyn, die eintlike verskynsel is hoe onverdraagsaam julle , wat julle as so verdraagsaam voorgee, is. Julle liberaliste is ironies genoeg ook altyd die wat vryheid die meeste vrees.
Your denial of our rights makes you an outlaw.
Indeed, imprisoning or executing homo-perverts by governments won’t steal my sleep in the slightest way.
Daai drieloop naam – ons Afrikaners beskou dit as afrkaaners-wat-engelse-wil-wees aanstellerigheid.
BRICS het polities ooreengekom dat hulle nie intern kritiek sal lewer nie. Hierdie prokureur verstaan dit nie.
Los hom sodat hy sy geld en tyd kan mors en sy naam papie maak
Hy doen dit om “Nuwe” bed besigheid te kry, en sy vriende kring te vergroot.
Geen ander rede nie.
daar is n ander “kring” wat gaan vergroot
Soos hoe nou ? U vriendekring ? Gagga.
Neeeeeee!!!!!!
Is jy dan ook ‘n reargunner?