Russiese studente verneder vermeende swart pedofiel

russia-black-shaving-head‘n Twintigjarige swart student van Johannesburg wat aan die Sjukhof Tegnologiese Universiteit in Belgorod studeer, is deur ‘n groep wit Russiese studente gekarnuffel omdat hy seks met ‘n minderjarige wou gehad het.

In ‘n inisiasiestyl video wat aanlyn beskikbaar is (meestal in Russies en gebroke Engels ), word die student, by name David Smith ( hoewel hy later sê sy naam is Bonga ) vir die gek gehou deur vier anti-LGBT aktiviste, wat hom uitgevang het toe hulle voorgegee het ‘n vyftienjarige kind is beskikbaar vir seks.

Die ouderdom vir minderjariges in Rusland is 16 en jonger.

Die Russiese groep noem hulself “Occupy Pedophilia” en basies lok hulle jong gay oorteders uit deur oënskynlik voor te gee om gay te wees. Hulle ontvoer hul slagoffers en karnuffel hulle. Volgens ‘n gay webwerf word slagoffers “gedwing om urine te drink op film”, en die film word dan gepubliseer op die Russiese sosiale mediawebwerwe.

Die anti-gay groep het Bonga gedwing om ‘n stamdans te doen, sy kop geskeer en hom waatlemoen laat eet.

“Swart, wit, swart, wit ” sê een van die anti-LGBT aktiviste, as hy die kleur van sy palm teen die kleur van die agterkant van sy hand meet.

President Vladimir Poetin se nuwe wet waar die polisie vermeende homoseksuele vir tot twee weke lank kan aanhou, is nie baie gewild by pedofiele nie.

Russiese LP’s sal ‘n wetsontwerp vroeg volgende week deurloods wat ook homoseksuele paartjies die reg om kinders aan te neem, sal laat verbeur.

Die sokkerbeheerliggaam word geteister deur die internasionale gay lobby omdat Rusland en Katar as gasheer vir die 2018 en 2022 toernooie aangewys is. Beide lande is bekend vir hul anti-gay wette.

21 thoughts on “Russiese studente verneder vermeende swart pedofiel”

  1. Lekkkerrrrr… Ja in Rusland word Hau!tkøppe en moffies (komposstampers, double adaptors, skeef-omgevalde windpopme) gereeld kliphard gedonner, want die Russe hou net mooi niks van sulks sodomiet-gespuis nie. Dis darem maar lekker om ‘n mofgat ‘n massiewe snøtklap te gee dat die bloed en spoeg so teen die muur sit.

  2. Wonderlik. `n Trop Slawiese buffels keer `n tengerige boesman vas in `n hoek en ‘karnuffel’ hom. Testosteroon vlakke is herstel vir beide hul self en hul fan club.
    Wag nou tot `n Vwodka vlieënier niksvermoedend volgende week Lusaka mis en in `n manjok plantasie land. Dan keer die local rebelle hom vas en karnuffel hom weer so bietjie as terug betaling.
    Daasy beenkoppe, die Russe is jul nuwe rol modelle. Hulle glo ook aan groep mentaliteit – `n goeie plaasvervanger vir lae self esteem.

    1. Ag moenie jouself oor ons “beenkoppe” ontferm nie. Jou drankverslawing is al so erg dat jy liewer daarop moet fokus. Jy bewe so as jy tik dat jy nou al Vwodka verkeerd spel. Daardie aantreklike Rus het ‘n fris swart pedofiel in ‘n hoek gedruk, nê? Poes-sie Traai-dit is oppad na Siberië waar jou reddingswerk wag uit die kloue van die slawiese buffels, You wish, arme dronk dwis

Maak 'n opvolg-bydrae