Bloemfonteinse dokter verkrag glo pasiënte

stet‘n Bloemfonteinse dokter wat na bewering twee pasiënte verkrag het, het in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.

Dr Spirros Thaecharous was uit op borgtog van R2 000 toe hy op nog ‘n aanklag in hegtenis geneem is.

Albei die klaagsters is na bewering in sy spreekamer aangerand. Borgtog van R5 000 is nou aan hom toegestaan.

Die polisie het ‘n beroep gedoen op vroue wat soortgelyke probleme ondervind het, om na vore te kom. Die saak is tot 25 November uitgestel. – RSG

94 thoughts on “Bloemfonteinse dokter verkrag glo pasiënte”

          1. As iemand eers so begin dan moet jy weet daar was ‘n opstanding van Matt na Ken na whoever?

          2. Wees maar versigtig, ou perd! Ek is soos daai swaarlywige tannie wat ou AG Visser in die kerk dopgehou en toe ‘n gedig oor geskryf het. Jy dink nog ek is besig om op te staan, dan sit ek nog. Wat ‘n waarskuwing inhou, ook verrassing: Jy dink nog ek sit, of dat ek opstaan, dan is die aanval in volle gang!
            Ou Matt het probleme van sy eie, soos ons gelande vloot en ons vliegtuie wat nie wil opstyg nie. Onthou jy nog daai Audi, of was dit nou BMW-TV-advertensie van die twee Duitsers in duikboot, ou Hans wat vir die ander Hans sê: Ons gaan onder. Dan sê die ander Hans: Jou arme drommel, ‘n duikboot moet ondergaan! Die gevolgtrekking? Ou Matt moet ondergaan.

          3. Dog amper jy praat van die tannie met die pink rok Jas. Die tannie van die Tolla van der Merwe faam.

  1. Ek het een slag so 2 jaar gelede ‘n paramedic ‘n ry geleentheid gegee en op die pad vertel hy my van die VREESLIKE dinge wat paramedics deur gaan. Daar sal ‘n nood oproep uit ‘n plakkerskamp kom, eerstens is daar nie adresse nie so jy soek jou gat af, wanneer jy daar kom spring hulle saam met jou in die van en verkrag die vroulike personeel. Hy het my dinge vertel wat my siek gemaak het, hierdie land is een vrot demoniese nes.

        1. Koiné – of moderne middel eeuse Grieks ?

          Ek trek net jou soewlaakie. Dalk is hierdie Spiros `n Montenegrin of een van die Lebnesiese Gristene.

          Hoe dit ook al sy, die een dra xtra groot dik raam son brille en ruik na lams vleis en hommus, die ander het `n welige baard en ruik na rum en Hava Tampas.

          1. Ek is maar van kleins af gewaarsku teen vreemdelinge.
            Maar dit bly interresant wat jy hier verduidelik.
            Onasis het mos so ‘n dik brilraam gedra. Van watter spesie is hy??

          2. Jackie het met hom getrou omdat hy soos ‘n Griekse god gelyk het he he !

            Grap net ! Ja, hy was ‘n Griek !

          3. Βίος και Πολιτεία του Αλέξη Ζορμπά

            ***
            Weet nie Arnie, maar dis lekker om die dans te doen !

          4. Ek is mal oor sekere soorte griekse musiek.
            En jy mag nie in vreemde tale spreek nie. Netnou gaan Matt jou piets.

          5. Ek ook ! Onthou jy die 2 ?

            Demis Rossous – Goodbye my love goodbye
            Vicky Leandros – When bouzoukis played

          6. Sal ons dit nou ooit vergeet Trip. die bestes onder die beste musiek van doeeerie jare.

            Ook Le lac majeur van Vickey Leandros…..so uit die boeke!

          7. Vat dr. Spirros se spiere terug. Dan is hy ‘n … Sê my, Trippie, jy wat alles van Grieke en sang af weet, is Demis ‘n kastraat? Hy haal partykeer ‘n hoë C…?

          8. Toemaar, hoor gaan nog sien laat vergaan. Of hoe lui die spreekwoord nou wer? Andersom?
            Riempies, ek gaan na Demos luister, dankie. Ek verstaan hy is ‘n Egiptiese Griek?

          9. Jasmann – as jy klaar geluister het, sal jy laat weet wat jy wys geword het … dis nou van die kastrate en die hoë C, of is dit dalk ‘n lae C ? Soms probeer ek om daardie noot te haal, dan buk ek maar so na vore.

          10. Ek rapporteer terug. Dit was Demis op ‘n meer besadigde noot. Met ‘n koor. Van die latere beeldmateriaal wat ek van Demis gesien het, lei ek af hy het by ‘n gimnasium aangesluit. Of van kok verander. Of hy verlustig hom nou aan slaaiblare. Of dit iets aan sy omvangryke register en vermoë om van oktaaf te verwissel iets gedoen het, die hoë C ingesluit, weet ek nie. Feit is dat hy met minder om die middel dalk beter in staat sal wees tot ‘n grafiese C, as dit dit is wat jy bedoel met buig om die noot te haal.

          11. Jas, ek het nou gelag hoor – jy’t GEEN idee nie !
            Man, hoekom is jy so skaars hier op Praag. Lees jou net so nou en dan raak.
            BLY NOU BY ONS HOOR !
            NS: Hieraan glo ek …

          12. Ek is eintlik skrikkerig vir die internet, jy kan jou bek verby praat. Ek hou meer van ‘n stelsel met proeflesers. Maar wanneer die geleentheid daar is, sal ek aanmeld.

          13. En daardie spesiale dans op Zorba the Greek se musiek!
            Soos Trippie sê.
            Dis darem maar nou baie jare gelede Arnieann.

          14. Ek probeer nou die naam onthou van daai beroemde akteur wat die rol gespeel het
            Anthony Quin as ek reg onthou.

          15. Daar is ‘n Afrikaanse vertaling van Kazantsakis (?) se boek, dink deur Jan Rabie.

          16. Gebore in Turkeye, burgerskap Argentyns.
            Maar met voorname soos Aristotle en Socrates dan wil dit blyk dat sy vader geweet het van waar hy eintlik is.

          17. Nee, die dik raam Onassis – bouer van skepe en trouer van leeg kop presidensiële slete.

            Die ketoolse praktisyn is waarskynlink reeds voor die Bank of Athens ATM besig om te reel vir tickets terug na Europa. Dis nou voor die fuzz uitvind van die werklike rede waarom `n Griek nie eerder in Bedfordview of Sandringham praktiseer nie…. of ten minste, nie meer nie.

      1. Ding hier is, die wat agterbly hou ons op ons knieë dat ons dit net deur die EEN prosedure sal maak! en dan die volgende en dan die volgende! As hulle met jou klaar is sit jou lippe op jou hand en jou hand (vingers) onder die arm! Ek het ‘n duim oorgehou wat so delapedated is na hy met my klaar is dat dit net sowel nie daar kon wees nie!!! Sening vasgeheg wat seker saam met die tone werk want dit werk nie soos die brein hom vertel om op die hand te werk nie!

    1. Ons privaat hospitaal is erger as ‘n provinsiale hospitaal!! Ek het daar vir een van daai dokters gesê as ek moet doodgaan en die lyksbesorger vat my Arwyp toe, tel ek my karkas op en gaan lê eerder op die sypaadjie want daar gaan mens beter behandeling kry! Raai watter kleur was die dokter!

          1. Daardie pink spel mens ……… S W A R T.!
            Is ek reg? Hoop nie so nie, want dit is beskermde wild.

  2. Sjoe het julle al gehoor hoe huil die wind deur geboue as dit so verlate is??? Dis kompleet hoe dit is waar ons eers was! Shame daar is maksimum 3 persone wat daar kommunikeer en dan word hulle goed nog uitgehaal ook. Kan nie dink dat een van hulle soos ons ….vurig…. oor ‘n onderwerp kan word dat hulle goed uitgesny word nie?

    1. Okay………on your marks………get set………… wag vir die go hoor….Willy, Trippie, Seg, en en en……s. Gaan julle naand toewens…rustig???? Glo nie. die dat ek sê op julle merke…….gereed ….. vat hom flaffie!!!!!! Ons is met julle hoor!XXXXXXXXXX

Maak 'n opvolg-bydrae