Die dodetal ná ‘n kragtige aardbewing in Pakistan, het Woensdag tot 327 gestyg nadat honderde modderhuise in die slag gebly het.
Die weermag het talle soldate per helikopter na die yl bevolkte Awaran in Baluchistan geneem. Dit is die ergste aardbewing sedert 2005 toe sowat 75 000 mense in die noorde van die land omgekom het. Maandag se aardbewing het 7,7 op die Richterskaal geregistreer.
Die aardbewing was so sterk dat ‘n klein eiland aan die Pakistanse kuslyn in die Arabiese See gevorm het. Die aardbewing volg dae nadat 80 Christene verlede naweek in die stad van Pesjawar dood is na ‘n selfmoordbomaanval.
Kundiges meen die eiland se leeftyd sal van korte duur wees. Die eiland is 21 meter hoog, 100 meter breed en 40 meter lank. Dit het 200 meter van die kus uit die see gerys ná die aardbewing. Seismoloë verwag dat dit binne ‘n paar maande weer deur die see ingesluk sal word. – AFP

http://www.amren.com/news/2013/09/unite-red-october/
Gaan lees hier hoe mense van oral oor die wêreld die “Red October” petisie steun.
Kry so lekker warm gevoel in my hart !
Net jammer dat van hulle dink dat dit beter sal wees as ons die land
verlaat – ek vir een kan nie want dit sal beteken dat ek nie in die
gelofte glo nie. Al moet ek hier dood gemaak word ek sal nie my geloof verraai nie.
Ja-nee Keelvol, ek sal ook maar die koeël van voor vat en nie in die rug verkies terwyl ek weghardloop nie! Ek sou verkies as my kinders dit gespaar word maar ek gaan nêrens!
Trippie.
Skies dat ek elke keer op jou knoppie druk, maar dit wil my voorkom asof jy onder die is wat die meeste toegang tot die hele Red October proses het.
Wat ‘n mens eintlik wil he is dat daar by elke optog oorsee, waar daar balonne vrygelaat gaan word, ‘n foto met ‘n onderskrif van ‘n vermoorde Afrikaner, maak nie saak hoe grusaam nie, in die ballon ingesit word voordat hy opgeblaas en toegeknoop word. Die ballonne gaan losgelaat word en oor die hele omgewing versprei, en dit is ‘n goeie manier om die boodskap verder as net die optog te versprei.
Ons moet dit nie in Suid Afrika doen nie, oor ‘n paar goeie redes. Eerstens is die Afrikaner al te vuisvoos, en tweedens wil ons nie die balonne in die townships he nie. Hulle sal die verkeerde boodskap kry.
Dink ‘n bietjie daaraan en kyk of jt die boodskap kan uitkry na die internasionale organiseerders.
Puik voorstel – ek sal dit plaas en hoor wat die algemene gevoel is en jou onverwyld voorsien van die terugvoer.
Dankie Trippie.
Briljante idee!!!!
Kan ons tog nie ook so ‘n passella groooot eiland kry nie???
Ek wag vir die eerste SWART man op die maan, want as ons een daar kan sit, kan ons almal daar kry, nie waar nie?
Die eiland het reeds `n moslem rebelle mag en die V.S.A. het reeds `n militêre basis aan weerskante van die nuwe sandbank.
Goed wees om ‘n hele paar Pakistaniërs op daardie tydelike eiland te loop aflaai voor dit verdwyn. Sal seker met minder onwettiges hier by ons sit.
Willy daar is darrem miljoene jare vorentoe genade vir die blankes.
Kyk die pragfotos ondertoe.
http://phys.org/news196967150.html
Goeiemôre Riempies. Sjoe dit is mooi! Dankie dat jy dit deel, waardeer dit baie.
………”landclaim” kom in my gedagtes op…
Het iemand al gedink hoekom daar die groot aardbewing was? 80 Christene dood na ‘n selfmoordbomaanval!