Een van die eerste mans wat kragtens Frankryk se nuwe wet op gay-huwelike getroud is, is Woensdag gevangenisstraf opgelê nadat hy sy maat aangerand het enkele ure nadat die paartjie getroud is.
Die polisie in die Franse stad Alencon sê hulle het die 22-jarige man Sondag in die vroeë oggendure by die homoseksuele paar se huis in hegtenis geneem.
Die man se lewensmaat het getuig dat hy met die kop gestamp is en herhaaldelik geslaan terwyl hy op die grond gelê het, ná ‘n drinksessie wat deur ‘n rusie oor die twee se skoonma’s veroorsaak is.
Die man, het glo ook twee polisiebeamptes aangerand en beseer. Die aangeklaagde het Maandag in ‘n hof verskyn.
Ten spyte van sy pleidooie vir ‘n ligte straf vir sy lewensmaat is die man tronkstraf van twee jaar opgelê waarvan ses maande opgeskort is.
‘n Wet wat aan gays die reg gee om te trou en kinders aan te neem het in Mei in Frankryk in werking getree. – AFP

HeH !
Die ou kan nou sy leefstyl in die tronk uitleef. Hy kan gerus sommer die Cock man ook gaan besoek net vir die wis n onwis.
Ek het nie geweet dat party gays sulke rowwe voorspel het nie. Slaan hom met die kop. Eina!
Dink julle Adoonsie is met sy vel hoed en kakies hier tussen ons? Dalk so paar tannies met hulle voortrekker kappies ook?
Môresê JAVR. Moet wees as gekyk word na die afduime.
Haha as “vel hoed” twee woorde is? ‘n Gewone hoed? Ek mis iets haha.
My fout…een woordjie…velhoed! Neeeeee neeeee Willy!!
en more more more almal! Dis ‘n lieflike dag!!!
Ja, kon nie die veer kry nie!
Haha ek giggel lekker vir jou vandag Andrea. Hier is ‘n hele paar op die forums wat ‘n skerp sin vir humor het. Jy is een van hulle.
Maar op hierdie spesifieke artikel is ‘n sensitiewe outjie, so ek hou myself maar in jong!
sal julle twee asseblief ophou, ek kry
miltsteek wha ha ha ha ha ha
O en Eric is die ander een haha.
Die handsak was vol lipstick en ander goeters….het jy al jou vrou se handsak gevoel? dai ding is dodelik as hy rondgeswaai word.
En Eric dit laat my dink aan ‘n regte koshuis-kussinggeveg. Alles wat seermaak is in daardie sloop gesit.
OE!! nou praat jy, daai army kous met die seep in einaaaaaaa!!!!!! blixem, dis dodelik vir die ontvanger.
Het die verkeerde ou gebuk ?
Watter een van die twee innie foto is die 22 jarige ?
Dis duidelik dat nie net vroue lieg oor hul ouderdom nie!
is jy blind Shannon?, dis die chick wat die poster vashou
Ag, jy’s te oulik vir woorde!
Hulle het goed geleer by die “straights”.
is jy Hetrofobies? dai woefter van jou is suspect
En as ek is wat daarvan?
woef
Vat hom! Sa, Siebie, Sa!
Nee, die woefter is nie suspect nie, net duidelik baie jammer vir homself, siestog shame!
pietertjie het reguit, oops sorry SRAIGHT in die een in geloop met oop oe.
Ek moet sê nie een van hul lyk of hul 22 jaar oud kan wees nie. Lyk eerder in hul 30’s
wear and tear!
Laat dit vir julle ‘n les wees! Skoonma’s is NOOIT ‘n goeie onderwerp in ‘n verhouding nie! Iemand sal bloei!
Ja-nee, die mowwe het, na alles, ook maar gewone probleme!
O!!!! hy is so butch!!
Hoe ken jy die woord “butch” as jy so homofobies is? Dit is oor en oor bewys dat diegene wat so homofobies hulle eie homoseksualiteit vrees.
In elk geval ken ek gay mans wat meer van ‘n man is as jy, (skynbaar is die ouens te butch vir jou smaak) en gay mans is in elk geval meer van ‘n vrou as diegene wat in jou belang sou stel.
he he he he he he he pietertjie he he he he he he he
.. en my hond is mooier as joune 🙂
Miaaauw!!, he he he he he he he
.. moenie nou katterig raak nie… hahaha
Pieter, leer om saam te lag, Trevor Noah is goeie medisyne, gaan kyk sy laaste dvd oor k@ffer en wat hy voorstel.
Lag saam en niemand kan jou onder kry nie. Ons almal lag saam vir Richard.
Gaan drink nou n koppie tee saam met woefie.