Die ekonomiese vryheidsvegters is geregistreer as ‘n politieke party by die Onafhanklike Verkiesingskommissie.
“Die registrasie van die EFF … is ‘n historiese oomblik en die begin van die werklike radikale, militante en beslissende politieke program wat sal lei tot ware bevryding van die mense van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld,” het die EFF se leier Julius Malema Donderdag gesê.
Die goedkeuring beteken die party sal aan die algemene verkiesing deelneem in 2014, en wen, sê Malema .
“[Die ] EFF sal die verkiesings betwis om die regering oor te neem nie om ‘n tandelose opposisieparty in verskillende parlemente en wetgewers te wees nie.”
“Die demokratiese ruimte is nou oop vir die regte politieke en ideologiese geveg…”
OVK-woordvoerder Lydia Young het die registrasie bevestig.
“Ja, hulle het geregistreer, ” het sy in ‘n epos bevestig.
Malema het gesê Suid-Afrikaners kan nou ‘n “sug van verligting” slaak omdat sy “reuse-beweging” ‘n opsie is. Ander politieke partye, het hy gesê, het versuim om die land te transformeer.
“Die mense van Afrika moet besef dat daar nou ‘n beweging van die mense is wat die belange van die mense van Afrika bevorder, wat ‘n aggressiewe ekonomiese dekolonisasieprogram insluit, gelei deur massiewe ontwikkeling en industrialisering en [dit] sal binnekort [die] Regering van Suid-Afrika wees.
“Die mense van die wêreld wat onderdruk en uitgebuit word kan nou uitsien na daadwerklike anti-imperialistiese optrede en politieke programme wat prakties en programmaties neo-liberalisme en globale kapitalisme sal ondermyn.“
Malema het gesê die EFF is bewus van sy verpligtinge en verantwoordelikhede en sal dit met ‘n “militêre presisie” volvoer.
“Hierdie is die verpligtinge en die verantwoordelikheid om Suid-Afrika en Afrika se rykdom aan die mense as ‘n geheel te herversprei,” het hy gesê .
“Grond sal billik verdeel word onder die mense, myne sal genasionaliseer word, en gratis gehalte-onderwys, gesondheidsorg en sanitasie sal voorsien word.”
Hy het gesê die Afrika-ekonomie sal ontwikkel word, Suid-Afrika sal geïndustrialiseer word, en korrupsie sal uitgeskakel word onder die EFF se bewind.
Malema staar self aanklagte van korrupsie in die Polokwane-landdroshof in die gesig weens beweerde korrupte aktiwiteite . Hy is uit op borgtog van R10 000.
Die voormalige ANC Jeugliga-leier het belowe om nooit die mense op die grond te versaak nie.
Die party beplan om dele van die werkersklas te organiseer in “militante, onwrikbare vakbonde en werkersbewegings”.
Die omstrede leier het ‘n beroep op “vegters” gedoen om op die voorpunt van elke protes-beweging in alle gemeenskappe , werkplekke, en instellings te wees.
“Oorwinning is seker, geen oorgawe nie! Nooit terugwaarts nie! ” het hy gesê. – Sapa

Mag ‘n krimineel ‘n politieke party registreer?
Skies, ek het nie gedink voordat ek geskryf het nie.
Dis skynbaar ‘n voorvereiste in Afrika politiek.
Wel amper daar, daar is nog nie genoeg bewyse teen hom om krimineel te wees nie. Soos julle se as sars dalk opskud is daar genoeg bewyse dat hy daadwerklik krimineel is en dan kan hy met geen teenstand maar president word van SA. Met lof moet ek byse.
Nee, maar hy mag ook nie die woorde “fighter” bevat nie, hy mag ook nie ‘n ander party senaam of baie naby daaraan wees nie, soos bv, vf+. Hy mag ook nie geweld voorstaan nie of militer van enige aard ookal wees nie. Sy leier mag nie ‘n krimenmele rekord hê nie, hy mag nie by die krediet buro’s geregistreer wees nie. daar is ‘n elle lang lys, maar hoe hierdie slegmuhr dit reggekry het om te registreer, weet niemand nie.
Jy weet Boerewitman, ek wonder of Praag nie by Lydia Young kan uitvind hoe hulle dit reggekry het nie?
Wie het die deposito betaal, ek dink dit is by ‘n miljoen Rand?
Hoekom mag hy sulke opruiende uitsprake soos geweldadige grondroof uiter en dan nog steeds skotvry rondloop en dit boonop as sy party se manifesto gebruik?
Die OVK is tog veronderstel om ‘n “transparent” organisasie te wees, en ek het ‘n lang lys vrae rakende dei EFF wat ek beantwoord wil he. Lydia Young sal na die tafel toe moet kom as Praag haar nader. Dr. Dan, as jy hier lees, wat is die kanse dat Praag aan haar ‘n amptelike lys vrae kan stuur?
Kom ons vind uit. Kom ons stuur ‘n versoek aan Dan om uit te vind. Dit sal nogal insiggewend wees.
Ek het ‘n versoek tot die media span gerig om vir ons die feite omtrent die registrasie te bekom. Sal nogal insiggewend wees.
Dankie Boerewitman. Ek het nie geweet hoe om te werk te gaan nie, maar ek het toe maar vir Dr. Dan ‘n boodskap op die kontak gedeelte gelos.
Ons kan as groep miskien begin om ‘n paar vrae te verwoord.
Ek dink dit sal goed wees om ‘n bietjie meer te doen as om net vir mekaar kommentare te skryf. Om ‘n bietjie pro-aktief dinge te begin doen. Ek weet Dr. Dan doen dit al lank, maar ons kan ‘n bietjie begin meedoen.
Terwyl die VF en die Agri’s so lief is vir hofsake, hier is mos nou hulle kans.
Of sit hulle ook met geraamtes in die kas??
Opskud SARS met die hofsaak teen hierdie moroon. Stop hom in die tronk voor verkiesingstyd.
Interessant wees waar skuif Vavi in die nuwe tuiste in. Ek spekuleer maar net.
Laat ons maar aan sy oorlog deelneem.
Ek wonder waar is die liberales, dat hulle so stil is??
Oeps !! hulle het seker gaan wegkruip.
Of is hulle in die malema weermag opgeneem???
Skitter in hulle afwesigheid.
Ek kan jou sê, bel my en vind uit. Daar is mos deesdae moderators , nie waar nie.?
Hehehe !!!
Jip !!
Willy, Vavi is te gematig, het blykbaar nie meer tande gehad nie. Hy het gesien waar die ekonomie heengaan en het so ‘n bietjie briek aangedraai. Dit is hoekom hy verwyder is. Dink so ‘n bietjie mooi hieroor. Binne ‘n dag nadat hy verwyder is was daar weer stakings en dit eskaleer op ‘n dag vir dag basis.
Die anc wou nie gesig verloor in die buiteland nie, vandaar die alliansie met die vernietigers, cosatu en sakp. . Hulle moet ‘n kommunistiese stelsel hier impilmenteer, dit was die voorwaarde en hulle kon dit nog nie regtig reg kry nie. Hul probeer baie hard, maar die Wittes is net te slim vir hulle en gebruik die hof sisteem baie goed.
Ek dink nie Vra wie sal saam met mal ema in die bed klim nie, maar met die teegirl van agang. Dit behoort nogal ‘n mean team te wees.
Dit maak baie sin wat jy sê Boerewitman. Net sê dat ek jou kommentare ook baie insiggewend vind.
Moet miskien by sê, hierdie outjie met sy rooi beret, het die ondersteuning van die anc. Dit is ‘n uitgemaakte saak. Onthou die wereld hou hulle, anc, dop, nie die ander partye nie. Hulle, die nuwe partye, kan sê en doen net wat hulle wil, die buiteland steur hom nie te veel daaraan nie, miskien tot ‘n mate op ekonmiese gebied, maar verder nie regtig nie.
As ‘n blanke hierdie tipe uitlatings in die openbaar gemaak het was hy gearresteer en in die tronk gegooi soos die boeremag mense of soos die laaste vier wat kwansuis wou moeilikheid maak.
Verder sou die media die blanke as ‘n rassis, terroris, duiwel, ondier en enige ander lelike ding beskryf het en die blanke sou geteer en geveer gewees het deur die liberales.
Nou ja dubbel standaarde in ‘n samelewing wat in die gestig hoort.
Rooikop is dit ook nie insiggewend dat die protes stem vanuit die blankes liberales kom en nie vanuit swart geledere nie?
Juis Riempies, ons grootste vyande in hierdie land het wit gesigte. Dis ook vir my vreemd dat die liberale nie nou teen joolsie opstaan en hom oor sy haatspraak in die hof aanvat nie – lyk my hulle keur wat hy beplan goed. Hulle moet net nie dink hulle gaan die moeilikheid vryspring omdat hulle die spul goedgesind was nie. Die ware aard van die spul gaan wys en die liberalis gaan ook aftjop.
Ek is nie verbaas nie, Riempies. Die Boere het ‘n reputasie as verraaiers. Met die Anglo boere oorlog het die Iere en nog ander, maar spesifiek die Iere, Die Boere kom help, want het hulle gesê, ons en die engelse sit nie langs dieselfde vuur nie. Die Iere is vinniger die land uit as wat hulle ingekom het. Hoekom? Omdat daar meer verraaiers in die Boere geledere was as enige ander oorlog tot op daardie stadium. Dit staan opgeteken in die Genius Book of Records, dat dit die oorlog was met die meeste veraaiers ooit. Die Boere het mekaar verraai. Daar was soveel splintergroepe dat niemand mekaar vertrou het nie. Die geskiedenis bewys homself weer.
in Europa verboden, een partij oprichten die roof en moord op minderheden als partijprogramma heeft.
Dat dit tweede been van de ANCYL een uitbestede tak van verder radicaliserende anc ideeën is staat buiten kijf.
Dit is een maskerade van terroristische beginselen.
Dink jy nie dat jou regering ook hier hulle monde behoort oop te maak nie???
Dit is juis die Hollanders wat verantwoordelik is vir hierdie toestand.
Nou sit hulle daar en kan skielik geen woord spreek nie.
Voel hulle skuldig, of is hulle nou in hulle skik met die nuwe RSA???
ja, en meer.
ja, mee eens
Dat moet veranderen.
Dat verschilt nogal, er zijn behoorlijk uiteenlopende stromingen. Het merendeel is slecht geïnformeerd, toen en nu. Er zijn wel duidelijke politieke veranderingen gaande die op verbetering duiden. Er zijn nu zeker sterker wordende krachten die goed geïnformeerd zijn over de situatie in SA, ook in België en Duitsland. Onderling worden de banden ook aangetrokken. Het is van importantie dat er vanuit SA meer èènduidig en herkenbaar wordt geventileerd naar de juiste contacten die men bijv. in de VF+ wel kent.
Evenals in SA onder Afrikaners/Boere is er ook in Holland behoorlijk verschil van opvatting.
Hans, Dink jy dat die Nederlandse regering sanksies teen Suid Afrika ingestel het, as hulle geweet het wat hierdie klomp terroriste vir Suid Afrika ingedagte gehad het. Ek praat vanaf mandela tot die huidige vark, zuma. Tesame met hul beleid?
Ek skryf dit aan onkunde toe. Net soos Retief in Dingaan se kraal ingegaan het denkende dat Dingaan die traktaat gaan volhou, so dink die westerse wêreld dat die volk soos westerlinge dink en redeneer.
Die mense het nie rekening gehou met die volk se kultuur nie! Hulle dinke nie dieselfde as ons oor ooreekomste en dies meer nie. So dus werk gewone westerse tipe ooreenkomste nie. DIT moet ons nooit uit die oog verloor nie.
Boerewitman1 Die wagwoord was/is DINK n
waarneembare gebrek by omtrent by alle blanke mense dwarsoor die wereld wat op
hierdie “bandwaggon” gespring het en hulle nou aan hulle eie hakseen byt tot my
groot plesier.
Boerewitman, uw vraag suggereert dat men geen weet had noch ernstig kon vermoeden ?
De ontwikkelingen in de hedendaagse SA politiek worden in elk geval ook in Nederland, als EU lid, op de voet gevolgd. De houding is inmiddels wat realistischer geworden mede door een aantal in dit forum genoemde oorzaken.
Almal het geweet van die terroriste. Reagan en Thatcher het dit onvoorwaardelik gestel dat hulle nie terroriste groepe ondersteun nie, maar die wereld het soos skoot hondjies agter die anc terroriste aangehardloop. Suid Afrika bestaan uit europiers dit sluit in Nederland Belgie, Portugal en al die ander lande, tot die blerrie britte, wat ons land opgeneuk het. Hier was nie swartes nie, toe die goed wel hier aankom is daar baie vinnig gesien dat hulle ‘n useless spul gattrekkers is. Almal het dit geweet want Duitsland het Suidwes skoon gemaak, Engeland het probeer en ‘n vrot job gedoen. Portugal het nie eens probeer om hulle uit te wis nie. Die Franse het net wyn gesien ongeag hoe useless hulle was, die paar wat toe wel hier aangekom het. Maar met dit alles gesê iewers moes die afstammelinge van al hierdie lande wat hier in SA is vir hul nasate in die bres getree het. hulle het nie, Europa en ons vorvaders het ons verraai. Watter danigheid het die wereld met die swart useless “mense”
de slechte tijding, nu hier met de doorzichtige goedkope EFF truc, keren, is het zoeken naar oplossingen binnen en buiten Suid Afrika waard. De gedachte gaat ondertussen uit naar de vele duizenden onschuldige blanke slachtoffers van stelselmatige anc partijpolitieke onderdrukking, dreiging en geweld.
Voor dit moment, het beste.
Arnie Nederland is klaar verbaster ek dink die paar blankes wat oor is – is stil van skok toe hulle dit besef en die gevolge wat ons daagliks moet verduur mee gekonfronteer word.
Kan die Hollanders ook nou begryp waarom daar Apartheid was??
Het die Hollanders gedink dat die Afrikaners onnosel is.
Holland gaan binnekort net so ‘n hool word met al die vreemde Afrika nasies wat julle daar huisves.
Ek stel voor dat julle wakker word.
Geert Wilders is die enigste persoon met insig in julle land.
Luister baie mooi na wat hy sê.
Pasop vir hierdie vent ! lees hierdie berig saam met die vorige een (tydperk vir grondeise verleng) Die twee gaan vanaf a.s. jaar mooi inmekaarskakel.
‘n Engelse dame dame het ‘n tyd gelede geskryf dat haar ouers vertel het dat gedurende laat 20s van die vorige eeu daar ook ‘n mannetjie in Europa was wat dieselfde tipe retoriek uitgeblaas het as Malema.
Niemand het hulle aan die skepsel gesteur nie.
Sy naam was ADOLF HITLER. Die res is geskiedenis.
Met bg. in gedagte , maak Boerewitman1 se stelling oor wie die wereld werklik dophou baie insiggewend.
Dalk is die ANC besig met ‘n doelbewuste misleidings veldtog.
Dit behoort niemand te verbaas nie. Ek onthou wat die polisiespioen Gerard Ludi net voor die 1992 referendum in ‘n Engelstalige koerant geskryf het:
“Don’t vote yes–you don’t know who you are dealing with !”
Op sterkte van ons ervaring van die swartes betwyfel ek dit sterk dat daar wel n “Ja stem” uitgebring is – ek sal eerder se – inaggenome dat ons weermag aan die terroriste beweging Mkontu we Siwa in die geheim deur ons regering van die dag oorhandig is – 2 jaar voor hier die sogenaamde “Ja” of “Nee” stemmery plaasgevind het – dat kanse baie groter was dat die stemmery net n onbelangrike lastigheid was wat afgehandel moes word vir die NP om die verraad van die Afrikanervolk te voltooi – en nie noodwendig die waarheid gerefekteer het nie.
Ja ‘n hele omkooksel. Ek kon selfs nie eers verstaan hoe die NP die algemene verkiesings voor dit geneem het nie, daar was soveel teenkanting.
David – hier stem ek 100% saam. Ek dink Malema word gebruik as ‘n weerligafleier vir die radikale ANC ondersteuners. Die ANC mag ook dalk net wakker word met ‘n enorme kopseer. Dat hierdie siel egter ‘n bedreiging is, is nie te betwyfel nie.
Hipe Hiep Hoeraa! is onse Julias ook nou n profeet soos van Rensburg in Klerksdorp, nadat hy by TB Joshua was?
Kan nie wag om sy EFF preke te hoor op TBN TV nie. man!! Nou gaan die dude geldmaak.
Ek wil net weet waar gaan hy die geld kry om al sy lee beloftes na te kom, as die wittes waai, waai die geld ook.
Geen fout te vinde by my oor die kartoefel poefer Juluis Malema nie. Inteendeel ondersteun ek hom om die ANC een groot loesing by die verkiesings tafel te gee.
Daarna ondersteun ek die Afrikaner om hom een groot loesing op die oorlogsveld te gee – daarna kan hulle maar behoorlik begin huil – geen twinsavers om uit te deel nie.