praag.co.za

Spertyd vir grondeise verleng

Written by

in

,

landreformDie kabinet het die spertyd vir grondeise tot 2018 verleng.

Die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte gaan binnekort by die Parlement ingedien word.

Dit stel eisers, wat te laat was vir die sperdatum in Desember 1998, in staat om hul eise opnuut in te stel.

Die adjunkkommissaris vir grondeise, Thami Mdontswa sê die wetsontwerp maak ook vals eise strafbaar en dit vereenvoudig die prosedure om regters tot die Grondeisehof aan te stel. – RSG

Comments

14 responses to “Spertyd vir grondeise verleng”

  1. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Die regering is ernstig om ons plase en grond te vat. Ons beter begin regmaak vir wat aan die kom is. As die bloed moet vloei laat dit so wees.

  2. Keelvol Avatar
    Keelvol

    Raak ontslae van die volks vreemdes – dit is daai einste mense wat vir
    jou gaan kom weg jaag – die enigste hoop is om julle self met
    volksgenote te omring en in te skakel met die ander in die omgewing. Ons kan die paaie afsper maar julle paar Boere gaan dit nie oor-al kan alleen bewaak nie. Die ou wat op sy eie is gaan n maklike teiken wees.

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Keelvol ek seg nie dat ons nou vir massas gereed is nie, Die geluk is hulle kan nie in troppe ongesiens na ‘n plaas gaan nie. Hier by ons het ons nog die ou burger radio en hulle werk waar ons nie selfoon opvangs het nie. Enige maatjie vir ‘n praatjie, die ou dae se gesegde, onthou julle nog. Ons gemeenskap is met mekaar in verbinding en jy is reg geen boer sal dit op sy eie of net die boere alleen nie. Ons sal alle hulp van buite nodig hê.

  3. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hulle sal aanhou uitstel tot elke stofkorreltjie wat nie onder die volk se beheer is nie ‘n grondeis op het. Die enigste wig wat in FW se “grondwet” is om ons hierteen te beskerm is die breek tussen die linkses en regses.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Rooikop die genade van die vergryp le daarin dat
      niks wat hulle afneem kan hulle instand hou of aanwend tot hulle langtermyn
      voordeel nie – erens gaan alles weer terug gaan tot voor die bankes die land
      begin bou het.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Daar stem ek saam. Die massas sal sit soos in die kampe in Ethiopië en elders waar die honger sy tol eis. Ons vertrou net dat ons in al daardie omstandighede sal oorleef en oorlbly om weer te kan opbou.

    2. Mattewis Kat Avatar
      Mattewis Kat

      Nee, die enigste wig is die uiteindelike stabiliteit van die stelsel na die uitsterf van oorgangsverskynsels! Hierdie stelsel is nie-lineêr en inherent onstabiel. Daarbenewens word van die beheer seine deur swak kompenseerders positief teruggevoer om verder by te dra tot die onstabiele gedrag van die stelsel. Die neurale nette wat steeds in karakteriseringsmodus verkeer, word met data geleer wat die perturbasie-bevele van die kompenseerders verder in die verkeerde rigting stuur. So sal dit voortduur totdat die stelsel algeheel stabiliteit verloor en selfvernietig!

      1. DichterS Avatar
        DichterS

        Hehehe – skerp ingenieursverklaring!

        1. Rooikop Avatar
          Rooikop

          Hoeveel “ingenerds” hang hier rond op Praag :-). Het dit te doen met ons opleiding? Wonder maar net.

          1. DichterS Avatar
            DichterS

            Ons moet versigtig wees – enigiets wat konserwatief of logies is,
            is mos deesdae ‘rassisties’ – voor ons weet word ingenieurswese as ‘n ‘misdaad teen die mensdom’ ge-klassifiseer!

            Politiek en Skelmbosch-styl ”social engineering” is mos die wetenskap van ons tyd…

      2. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Duidelik het jy te doen met beheerstelsels :-))) LEKkERRR goed. Werk jy aktief in die veld? Die stelsel is baie onstabiel en die gedrag hou dit so. Ek hoop net ons gaan die “roller coaster” oorgangsverskynsels oorleef.
        Die punt wat ek egter wou maak is dat hulle die grondwet ignoreer (nouja wat is nuut) en sal aanhou om van my en jou te vat totdat ons niks meer oor het nie. Die rede hieragter het ek nie aangespreek nie – dit is deels onvermoë (hulle weet nie van beter nie) aan hulle kant en grotendeels die liberales en kommuniste wat ons heeltyd voorhou as die sondebokke. Dat die hele bus by die afgrond gaan afvoeter – wel dit is net ‘n kwessie van tyd.

  4. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    Goeie nuus, Beteken dit dat die Boere kan eis van Brittanje en die “Anglo Americans” vir die grond wat van hulle gesteel is tydens die Anglo Boere oorlog en daarna, deur die Cecil John Rhodes gespuis?

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Ek het ‘n vriend wie se familieplaas destyds deur die NP regering onteien is vir byvoeging by een van die tuislande. Hy het ‘n grondeis ingesit met die eerste rondte maar daar het ook dadels van gekom.

      1. Eric Bornman Avatar
        Eric Bornman

        Rooikop, duidelik sien ons dat die “grondeiser” geselekteerd is……nie wit nie en nie n Boer nie en nie n eis TEEN Kwien en gespuis…..

Leave a Reply