Groot dele van Johannesburg is sedert Woensdag sonder elektrisiteit. Dit sluit die SAUK in wat reeds meer as 18 uur op noodkrag loop.
Duisende betalende inwoners is verontrief weens die kragonderbreking wat talle woonbuurte lamlê. Die woonbuurte wat geraak word sluit Houghton in waar oudpresident Nelson Mandela tans glo tuis aansterk, asook Alexandra.
Privaatkontrakteurs is ingeroep om die krag te herstel. City Power se segspersoon Louis Pieterse sê tegnici weier om na-ure te werk en het vieruur uitgestap ten spyte van die toevoerprobleem.
Afrikaanssprekende dele soos Cresta en dele van Roodepoort is ook geraak. Sommige woonbuurte se krag is laat gistermiddag herstel.
Pieterse sê hulle werk met ‘n groot agterstand en het gebruikers gevra om geduld te gebruik. Hy sê hulle probeer hul bes, want daar is onder normale omstandighede onderbrekings, maar met die onwettige staking, het die aantal opgehoop.
Eskom het die kragonderbrekings aan baie hoë verbruik Woensdag toegeskryf.

Weereens bewys hulle, hul verantwoordelikheid sin. Dit bestaan nie. Hulle dink net aan hulself. Wanneer kan ons wegdoen met hierdie tipe karakter?
Sodra ons van die libtards ontslae kan raak wat niks verkeerd sien van die edele barbaar nie!
Niks snaaks nie, of is dit?
Wonder of dit nie weer my ou groot maat, SwartMag en sy bende, is wat kabels gesteel het nie, nou wil hulle dit nie erken nie.
Jy tender … he he he !
Ek gaan vandag net moeilikheid soek.
Vrede broer !
Die hel is vandag los
Ek voel ook sommige daë so.
Dan spat die……..
Dankie die wetterse stakers af en stel Blankes aan wat WIL werk !
Hierdie gestakery oor alles gaan NIE einde kry totdat daar ‘n BEHOORLIKE voorbeeld van hulle gemaak word nie.
Lekker in die Nuwe “verbeterde” Suid-Afrika – ja, lekker man.
Lees gerus Rushton & Jensen se artikel “More race realism, less moralistic fallacy!” Veral oor die IQ toetse by ‘n Johannesburgse universiteit. Dan sal jy miskien verstaan:))
Gaan kyk by Nelson Mandela se huis of daar n kragopwekker loop. As daar een is weet ons hy is nog aan masjiene gekoppel en as daar nie is nie, nou-ja,wat se dit?
Did people expect anything better under ANC rule.
Net myself korrigeer, miskien is die masjiene aan batterye gekoppel.
.. ten minste weet ons die lewensondersteunende masjien by die Harthospitaal is stabiel .. ! LoL
Wanneer die paw paw die fan strike hardloop hulle gou na die blankes toe om die gemors regtemaak. Wanneer die staking oor is en die kragnetwerk 100% reg, dan word die blankes weer onder die anus geskop. Ek hoop die blankekontrakteurs rook hulle en los een adres by Houghton vir heel laaste.
Ek het klaar gehoor hulle het addisionele noodkrag by daai adres ingesit.
Dit lyk vir my die kussiete sal enigiets steel behalwe generators. Ek hoop ek is verkeerd.
Dis nou als goed en wel maar nou installeer die stadsraad vir Mandela spesiaal ‘n addisionele generator in die omgewing indien Mandela se generator onklaar raak! (Dis nou om die spesiale sorg eenheid wat nou by sy huis ingesit word/id aan die gang te hou) – Dit was volgens Classic FM se nuus.
Hoekom kry hierdie mense spesiale voorkeur en die gewone burgers moet sonder krag sit?