Pretoriase middestad loop verder deur

Image

Pretoria o Pretoria!

Die vakbond vir munisipale werkers, Samwu, gaan voort om te staak en om die middestad van Pretoria te ontwrig. Gister het die vakbond gewaarsku dat hy met sy aksies sal voortgaan totdat daar aan sy eise toegegee word. Afgesien van vullisblikke wat weer omgegooi is met vullis in die strate, het stakers gister ook brandslange oopgedraai.

Sowel die munisipale busdiens as vullisverwydering word erg deur die staking geraak.

Volgens Zebulon Monkie, die voorsitter van Samwu se plaaslike tak, neem omtrent 4 000 permanente en tydelike werkers aan die staking deel.

bridal hair tiaraАлександр Фильчаков Васильевич

Maak 'n opvolg-bydrae