Die ANC Jeugliga in die Wes-Kaap het hom gedistansieer van die jongste voorval waar menslike ontlasting gestort is.
Vier mans het Maandag menslike ontlasting op die trappe van die provinsiale wetgewer gegooi. Die jeugliga ontken berigte dat die mans lede van die jeugliga is.
Volgens die polisie is niemand nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
Daar was die afgelope paar maande ‘n aantal soortgelyke voorvalle in Kaapstad, insluitend by die Kaapstadse internasionale lughawe.
Die betogers sê daar is ‘n tekort aan sanitasie in hulle woonbuurte, en hulle beweer dat die draagbare spoeltoilette wat die munisipaliteit verskaf niks beter is as die emmerstelsel nie.

Plant bosse aan, dit is mos waaraan hulle gewoond is en mee grootgeword het. Bring die bos terug na die gemors, hulle kan nie daarsonder nie.
Lyk of iemand die DA se planne op die trappe uitgooi…..
Eric, ek is nie ‘n DA ondersteuner nie, maar ek dink dit is ANC mense wat die DA in onguns wil bring aangesien hulle daardie wyke probeer afneem van die DA. Waarom gebeur dit nie in ANC beheerde gebiede waar daar nie eers opslaan toilette is nie, maar niks?
Jip, jy korrek.
Goeie een.
Hoe min (geen) respek moet mens vir jouself hê om tot sulke dade oor te gaan ten einde ‘n punt te maak.
Trip onthou net een ding ‘n mens het ‘n kop kroon en ek glo nie sal so iets doen nie.
Ek is nie verbaas dat hulle ontlasting rond gooi nie want as ek sien hoe krap die huis oc in die vuilgoed blikke oppad na die huise waar hulle werk en kinders groot maak is dit te verstane. Afval skrik die spesie geensins af nie. Nie te sê wat hulle kans sien om te eet ook nie.
Die karakters is met niks tevrede nie. Daar was al toilette opgerig, met sink, maar is afgebreek, hulle kry nou draagbare spoeltoillette, wat deur die belastingbetalers betaal word, dit is nie goed genoeg nie. Die spoeltoilette word daagliks “gediens”, want hierdie ouens is vol tjorts. Ek wonder net hoe skoon word dit agtergelaat nadat so ‘n toilet gebruik is.