AP twiet oor twee ontploffings by Withuis

Vroeg Dinsdagmiddag, is die geverifieerde Twitterrekening van die Associated Press gekraak. Die nuustwiet het beweer dat President Obama beseer is as gevolg van “twee ontploffings“ in die Withuis.

Die twiet het uitgegaan na die AP se 1,9 miljoen volgelinge.

Sien verder.

Maak 'n opvolg-bydrae