Die bodemlose put van grondherstel

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het drie miljard rand belê vir die aankoop van meer as 700 plase in Limpopo vir grondhersteldoeleindes.

Die meeste van die plase is op die randjie van ineenstorting weens ‘n gebrek aan vaardigheid en binnegevegte. Die senior bestuurder in die Departement in die provinsie, Rirandzu Shilote, sê die regering het met die herkapitalisasieprogram vorendag gekom om die begunstigdes te help.

Hy sê van die projekte maak gebruik van mentors wat ervare kommersiële boere is wat help om die begunstigdes op te lei en seker te maak dat die vaardigheid aan hulle oorgedra word.

Die finansiële aspekte word ook behoorlik bestuur en die produkte bemark.

лобановский харьков класс

Maak 'n opvolg-bydrae