Drie swartes is Donderdagoggend aangekeer vir die moord op die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders.
OFM berig die drie Zimbabwiërs, tussen 19 en 20 jaar oud, is om 10:00 in die Oukasie-plakkerkamp naby Brits in hegtenis geneem.
Die polisie het inligting ontvang wat hulle na ‘n huis gelei het waar twee van die vasgetrek is. Die derde verdagte is kort daarna by ‘n ander huis, in hegtenis geneem.
Verdere besonderhede volg later.
