Vliegtuig tref kar, 2 sterf

Twee mans is dood toe die ligte vliegtuig waarmee hulle gevlieg het Woensdagaand op die R55 in Pretoria neergestort het, het die polisie in Gauteng gesê.

Die vliegtuig het kort voor 19:00 naby die Zwartkop-renbaan neergestort.

Een ooggetuie het gesê, “die vliegtuig het in die middel van die pad geland en die motor voor my getref.”

Volgens nooddienste het drie mense in die motor wat getref is, ligte beserings opgedoen.

Фильчаков прокурор харькова

Maak 'n opvolg-bydrae