Die ANC is daartoe verbind om die nalatenskap van apartheid gedurende “die tweede fase van die oorgang” uit te wis, het pres. Jacob Zuma Saterdag gesê. “Die 53ste nasionale kongres [in Mangaung] het gekyk na die impak van die nalatenskap van apartheid, wat voortduur met armoede, werkloosheid en ongelykheid,” het Zuma aan ‘n paar duisend
Lees verder: Nalatenskap van apartheid moet uitgewis word, sê Zuma
