Amerikaners se kennis van die grondwet getoets

Volgens die Christian Science Monitor neem die openbare debat in die VSA toe oor die doeltreffendheid en rol van die Amerikaanse grondwet. Dié koerant het dus besluit om ‘n aanlyn-opname te doen waarin lesers hul kennis van die grondwet kan toets. Dit sal interessant wees om te sien hoe goed Amerikaners werklik hul grondwet ken.

Lees verder: Amerikaners se kennis van die grondwet getoets

Swart toeloop ontstig Israeli’s

Swart immigrante of asielsoekers raak al hoe meer ongewild in Israel. Wat as ‘n druppel van swart vlugtelinge oor die grens begin het, het verander in ‘n vloedgolf na Israel en die land is tans besig om maatreëls te oorweeg om swartes te weerhou van ‘n soeke na ‘n beter lewe aldaar. Die skielike toeloop

Lees verder: Swart toeloop ontstig Israeli’s

Trekkers binne en trekkers buite die laer

Andries Hendrik Potgieter (1792-1852), beter bekend onder sy tweede naam, en sy geselskap van sowat 200 uit die Tarka het teen die einde van 1835 met hul trek begin. Potgieter was ‘n indrukwekkende man: 1,8 meter lank, fors gebou, gespierd, ‘n knap perderuiter, skerpsinnig, rusteloos en met ‘n aggressiewe selfstandigheidsdrang. Lid van sy trek was

Lees verder: Trekkers binne en trekkers buite die laer

Angie Motshekga gee haarself ‘n onderskeiding

Die korpulente minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, geklee in ‘n styf spannende wit pakkie, het haarself op die skouer geklop oor vanjaar se matriekuitslae. Op ‘n vraag deur ‘n joernalis van etv oor die punt wat sy aan haarself sou toeken, het Motshekga met ‘n breë glimlag geantwoord: “’n A plus!” Tydens die aankondiging

Lees verder: Angie Motshekga gee haarself ‘n onderskeiding

Die matriek-mirakel

Daar is ‘n welbekende verskynsel, bekend as die Flynn-effek, in terme waarvan mense mettertyd al hoe beter doen in IK-toetse. Omdat ‘n IK-telling van 100 per definisie die gemiddelde is vir ‘n blanke bevolking, moes instansies soos die Amerikaanse weermag mettertyd hul IK-toetse aanpas om vir die verbetering in IK voorsiening te maak.  In Spanje

Lees verder: Die matriek-mirakel

Ivoorkus: Diversiteit en konflik

Die Ivoorkus, Côte d’Ivoire,  is op die oomblik in die nuus weens die afloop van ‘n verkiesing. Maar is dit ‘n gewone geval van ‘n Afrika-despoot wat nie van die mag wil afstand doen nie, ná hy in ‘n demokratiese verkiesing met die kous oor die kop huis toe gestuur is? Om die kompleksiteit te

Lees verder: Ivoorkus: Diversiteit en konflik