“Die Vryheidsfront Plus verwerp die verskoning van Umalusi dat inligting oor die standaardisering van die matriekeksamen nie bekend gemaak kan word nie, omdat die proses van standaardisering te ingewikkeld en tegnies is en sensitiewe inligting verkeerd geïnterpreteer kan word. Dit klink eerder of Umalusi iets het om weg te steek as wat die organisasie uit
Nie genoeg bewyse vir Livni se ‘oorlogsmisdade’ nie
Die Valke het ‘n versoek van die hand gewys om ‘n arrestasielasbrief vir Israel se voormalige minister van buitelandse sake Tzipi Livni uit te reik, want daar is nie genoeg bewyse om dit te doen nie. “Na baie beraadslaging, het die kantoor van Anwar Dramat besluit om die versoek van die twee organisasies van die
Lees verder: Nie genoeg bewyse vir Livni se ‘oorlogsmisdade’ nie
Geen kaaskoppe hier
Die inwoners van Eindhoven in Nederland tel onder die slimstes ter wêreld. Dit blyk uit ‘n bevinding van die Intelligent Community Forum, ‘n internasionale dinkskrum. Ander streke met slim mense, wat by die kongres van Pacific Telecommunication Council in Hawai bekend gemaak is, is Chattanooga in Tenessee, Dublin in Ohio, Riverside in Kalifornië, Windsor-Essex in
Kubervraag
free no depositФільчаков Олександр Васильович
Malema moet op VF-klag internasionaal vervolg word
Dr. Dan Roodt van PRAAG vra dat Julius Malema in terme van die Roomse statuut vervolg word op die klag wat verlede jaar deur dr. Pieter Mulder van die VF+ en adjunkminister van landbou by die Brooklyn-polisiestasie gelê is. Dié versoek van Roodt geskied in reaksie op ontkennings deur die nasionale vervolgingsgesag aan Sapa dat
Lees verder: Malema moet op VF-klag internasionaal vervolg word
‘Lost in translation’
Chinese president Hu Jintao, moes ‘n tweede keer oor menseregte tydens ‘n nuuskonferensie Washington uitgevra word. Hu het nie Woensdag gereageer op ‘n aanvanklike vraag oor menseregte gedurende die Withuis-nuuskonferensie met die Amerikaanse president Barack Obama nie. Hy het die tolke en tegniese probleme blameer vir sy versuim om te antwoord. Hu het gesê: “Baie
Angolese ‘sportvroue’ glo mans
Namibië sal amptelik beswaar maak dat bewys van die geslag van drie spelers van die Angolese vrouesokkerspan gelewer moet word voordat die herontmoeting met die Brave Gladiators oor twee weke in Windhoek plaasvind, het mnr. Barry Rukoro, sekretaris- generaal van die Namibiese Sokkervereniging (NSV), gister teenoor Republikein bevestig. Rukoro het gesê hy skaar hom by
Openbare verantwoordelikheid
Staatsdepartemente op nasionale en provinsiale vlak gaan voortaan vir die eerste keer in 17 jaar elke drie maande geëvalueer word, aldus die Ouditeur-generaal nadat daar min vordering was om die jaarlikse siklus van verdoemende oudits die hoof te bied. Ministers, LUR’e en premiers word op die vingers getik. Die OG stel dit duidelik dat hy
Die besoek van Tsipi Livni
Die Valke is tans besig om te oorweeg of hulle Tzipi Livni, die huidige leier van die opposisie, en voormalige Minister van Buitelandse sake van Israel, gaan arresteer wanneer sy hier aanland op haar besoek na SA later vanjaar. Sy besoek SA op uitnoding van die Joodse Raad van Afgevaardiges. Die Valke meen sy was
Skokverslag oor reeksverkragters dui op nood in SAPD
“Die verslag van die Polisie se Nasionale Sielkundige Ondersoekeenheid waarin gewaarsku word dat ondersoeke na reeksmoordenaars en –verkragters die Polisie in ‘n verleentheid kan stel as gevolg van swak en patetiese ondersoekwerk, is ‘n bewys dat spesialiseenhede heringestel moet word in die Polisie,” sê mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus.
Lees verder: Skokverslag oor reeksverkragters dui op nood in SAPD
