Android-selfoon: Prestigio Multiphone PAP3350DUO

PRESTIGIO se MultiPhone PAP3350DUO is die intreevlakfoon in die reeks, teen slegs R999. Wat die foon uiters nuttig maak, is sy vermoë om twee sim-kaarte te hanteer: een vir werk en een vir privaat, of gebruik een kaart vir goedkoop data en 'n ander om mee te bel!

Spesifikasies

Dubbele sim.

Grootte: 3,5 duim.

Skerm: FWVGA 320x480 TFT

Verwerker: MT6572 met dubbele kern (Dual core) 1.0Ghz

Bedryfstelsel: Android 4.2 Kitkat

Geheue (RAM): 512 Mg + eMMC 512Mg.

Kamera: 3,0 MP AF

Battery: 1200 mAu

Kleur: swart

Ander eienskappe: GPS, FM-radio, Bloutandverbinding

Nasorgdiens en waarborg: Uitstekende nasorgdiens vanuit Rivonia, Johannesburg met 'n 2-jaar-waarborg.

Aflewering: per koerier na enige plek in Suid-Afrika, na die buiteland per pos. U bestelling sal nog dieselfde dag uitgevoer word en binne 48-uur kan u spog met 'n nuwe foon!

Let wel: Met Telkom se vooraf betaalde selfoondiens kan u deesdae vir 29 sent per minuut na ander Telkomfone, asook landlyne skakel. Baie goedkoop, ook vir skoliere en studente. Trouens, hierdie foon is ideaal vir 'n eerste selfoon of vir iemand wat van winskopies hou.

Navrae: inlig[by]praag.org

 

Quantity

Price: ZAR999.00

Shipping: ZAR66.00

Loading Updating cart...