Naspers-liefling en die rektor van die Universiteit van die Vrystaat Jonathan Jansen het weer sy totalitêre, swart rasseheerskappy oor die kampus bevestig deur wittes opnuut van rassisme aan te kla.
‘n Koerantadvertensie waarin “nie-regstellende aksie” verblyf vir vroulike studente in Bloemfontein aangebied word, het Jansen genoop om sy swart, ondemokratiese voorkeure uit te stal.
Hy gaan ‘n klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie indien teen ‘n privaatonderneming wat veilige verblyf vir wit damestudente aanbied.
‘n Twiet wat gerig was aan Jansen Saterdag oor die advertensie sal die klagte vergesel, nadat hy sy lyf speurder gehou het om die “rassiste” uit te lok.
Hierdie jongste voorval dui ongelukkig weer eens daarop dat Jansen hoegenaamd nie vrye keuse van assosiasie, ‘n reg wat veronderstel is om in die veelgeprese Grondwet vervat te wees, sal duld nie.
Jansen was ook instrumenteel in die versinsels van rassisme teen die Reitz 4 wat tot hulle skorsing gelei het.
“Voorspelbaar is aan die swart studente vertel dat hulle vol is met ‘n lang waglys , en aan die wit studente dat daar natuurlik akkommodasie beskikbaar is,” het Jansen gesê na hul “ondersoek”.
“Ons het rekord gehou van die interaksies en sal verslag van hierdie private woning aan die toepaslike owerhede doen.”
Die advertensie in Afrikaans lui: “‘n Veilige studente-akkommodasie vir nie-regstellende aksie vroulike Kovsies in veilige studentehuise. Loop afstand vanaf die UV-kampus.”
Jansen het sy “skok en teleurstelling” in die advertensie uitgespreek, sê die “blatante aard” daarvan is “baie skaars”.
“Mense wat verblyf aan studente bied is meer bekommerd is oor die maak van geld as oor die kleur van die geld.
“Dit is die eerste keer dat ek sulke blatante rassisme teëkom,” het Jansen gesê.
Slegs 20% van die studente word geakkommodeer by die instelling se koshuise.
‘n Werknemer by die Universiteit het op voorwaarde van anonimiteit gesê hulle kan nie alles nagaan nie omdat daar groot aanvraag vir behuising aan die begin van die jaar is.

Djonavin Hitler, die ewige self-hater…….. wie se geld hou hom in sy pos?
Djonitin Djansin, het djy nie werk om te doen nie? Djy weet, djy moet djou kiep êrn!
Plaas dat hy hom bemoei dat die Universiteit ‘n hoë graad in die akademie handhaaf waarvoor hy ‘n salaris kry, maar nee, druk sy neus in waar hy kan punte bymekaar maak by die regering.
Hy wil alles deurmekaar forseer. Hy wil sy eie gene ophef met blanke gene en die blankes s’n afbreek.
DIe mense wat die advertensie uitreik moet ook maar leer om meer subtiel te wees soos “Reg van toegang voorbehou” en die advertensie net in Afrikaans te plaas – maar die nuwe kodetaal in die nuwe ZA
Nee kyk, hoekom moet ons met die sprinkane meng as ons nie wil nie!!! 10 uit 10 vir daai akkommodasie!
StalinX, ek sê ook so. Nog meer ‘n privaatonderneming kan seker onder sy dak toelaat wie hy wil. Reg van toegang voorbehou.
Die ding is, hulle wil ons altyd forseer om inklusief te wees. En die po*polle wat so gatkruip by die nerwe kan of wil nie agterkom dat hulle ons wil afbring na hulle vlak toe nie!
Ek is baie jammer, ek wil nie op hulle vlak wees nie. Ek glo in ordentlikheid, bosmaniere is taboe. Laat my dink, al dra n aap n goue ring……….! En die afduim brigade kan ook nie sien hoe alles in sy mo*r in te pletter val waar die spul intrek nie.
Ja op daardie vlak sal ons wat beskaafd is nooit kan daal nie. Jy is baie reg. Oor die afduim brigade het ek geleer om daarmee saam te leef want dit gaan baie maal oor die persoon en nie die kommentaar wat gelewer word nie. Ek wag vir die dag wanneer daar name by die afduime gaan verskyn.
Betreffende die afduim-brigade … verwys na Thys Human se artikel ook – ek stel voor, die persoon wat nie van ‘n kommentator se repliek hou nie – wees mans genoeg en sê waarom jy verskil. Ek byvoorbeeld, dink dis sommer uiters kinderagtig om afduime te gee indien daar nie van ‘n betrokke persoon gehou word nie. Ons is tog wragtig almal ouer as 16. Ek voeg my duimafdruk positief as erkenning dat ek sodanige persoon se bydrae gelees het.
Al dra ‘n aap ‘n goue ring …
Rifrug as hierdie skets kyk dan dink ek aan T.O. Honiball. Hy kon darem ‘n sekelstert geskets het.
Hierdie sprinkane staan bekend as die 11de plaag ! Dis verblydend om te sien dat daar nog mense is wat omgee vir ons jong vroulike geslag – veral wat veiligheid aanbetref.
Ag genade tog ou Jonathan – wat is rassisties in die advertensie? Die konotasie wat jy beweer rassisties is is mos al-voetskietend deur jouself gemaak – nie baie slim nie nê?
Dis vir my te goed dat die dom Hottentot dink geld moet ‘n kleur hê. Is dit nie rassisties nie? Hierdie mense bied wit akkomodasie aan want daar is ‘n GROOT mark daarvoor en die dwis weet dit
Ek dink hulle is miskien bang daar is nie genoeg wit meisies in die “regstellende akkomodasies” om mee pret te maak nie.
Jansen se probleem is elke ou ketterse liberalis (‘n iederereen uiteraard sonder uitsondering ‘n ketter), se probleem en is ‘n soort weegskaalprobleem: Jy word verbied om iets in die anderkant van ‘n eenogige, eenbakkige weegskaal te plaas. Anders gestel: die regterkantse weegskaalbakkie moet en sal leeg wees sodat net en slegs die liberalis se argument die skaal laat kantel. Uiteraard in die liberalis se guns. ‘n Liberalis voer aan geregtigheid begin en eindig by die stelling, vryheid van assosiasie. Van vryheid van disosiasie, soos wat die advertensie trag, mag daar niks wees nie. En dit ontbloot meteen die hele klugspel van veral die praktiese liberalisme van die NSA. En dit, Jonnading, is nauurlik ‘n dwingelandy, die regime wat jy namens al die liberale Wit tiranne van die wêreld en veral namens die Naspesliegkartel op die Kovsies in stand probeer hou.
Booeee vir Jansen!
Ganade Thys ek het gister hierdie Booeee van jou nie raak gelees nie – maar verseker het hierdie eg mens opmerking vir my dag se endorfines gesorg 😉
Ag, ek is bly as ek jou kon opknikker – al is dit dan nou ook net op die kuberruimte!
Djonastront Djonson, die rektum van die Universteit van die Vrystaat het weer toegeslaan.
Djansen, die strydkreet van die Wes-Kaap vir jou!
Ou Jonas Geelbek gaan sy tande verloor sonder narkose.
Dalk nog meer as net dit!!!
Dit gaan maklik wees, hulle is mos van die plastiek one-size-fits-all tipe!
Herr Oberst Djansen–Regstellende Aksie is suiwer rassisme en soos dit in SA toegepas word nog minderheidsonderdrukking ook.
Nie regstellende aksie beteken dat die onderdrukte minderheid nou begin teenstand bied.
So, Herr Oberst, polish jou brilletjies lat jy mooi ka’ kyk–djou moeilikgeit sit wit in die blom !
Vrye assosiasie werk net vir Jode in Suid-Afrika en ons moet dit maar sluk. Hulle skole is spierwit en sluit almal wat nie van hulle bloed is nie, uit.
Gas weet jy dalk wat het met die “net Duitse” skole geword in die NSA?
Staan nog sterk en spierwit met ‘n paar peperkorrels vir die vertoon net soos Griekse skole. Maar ons wat hier gebore is het geen regte nie, want die Jode het so besluit
Dis nie winsgewend om te meng nie. Naarpers doen dit suiwer as agente vir een of ander buitelandse mag. Die Buiger het byna te gronde geloop met die bruinman as redakteur
Andreas, stem volmondig saam, maar as ek my nie misgis nie mag niemand meer beurse “slegs vir wittes” gee of voorsien of selfs in ‘n testament bemaak nie. Daar was ‘n hele klomp jatre gelede iets hieroor. Miskien kan die regsmanne virons vertel presies wat die situasie is.
Ek weet dat daar wel insgtansies is wat dit doen, maar dit word maar in groot vertroue gedoen. En dan weet ek van ander instansies wat ook nog beurse vir wittes gee, maar ook ‘n paar uitdeel – veral na die bruines se kant, al is dit soms net om die skyn te bewaar.
Maar ek stem: ons sal iets moet doen, baie van ons slim kinders word geleenthede ontse^.