Die bankreus, Absa, wat verlede jaar in die Solidariteit Beweging se eerste bankkosteverslag as een van die twee duurste banke in Suid-Afrika aangewys is, het sy status behou. Boonop het die bankkoste van dié bank se goedkoopste rekening met 8% gestyg terwyl Capitec se bankkoste glad nie vanjaar gestyg het nie. Dít is enkele bevindings
AU sal kantoor in Tripoli open
Die Afrika Unie het aangekondig dat hy Libië se lidmaatskapopskorting, opgehef het. In ‘n verklaring sê die AU daar is besluit dat die oorgangsowerheid in Libië, die land se setel in die organisasie mag opneem. Die AU-vergadering waarop dié besluit geneem is, is gehou vóór die dood van Gaddafi. Die AU sal ‘n kantoor in
ET: Doodshoue
Eugene Terre’Blanche, AWB-leier, het waarskynlik op sy rug gelê toe hy ‘n kapwond aan sy kop opgedoen het, het ‘n patoloog Donderdag in die rondgaande hof op Ventersdorp getuig. Dr. Ruweida Moorad het die wond in detail beskryf en gesê sy glo dit is die eerste wond wat Terre’Blanche in die aanval opgedoen het. “Dit
Vegters of rebelle? Olie sal praat
Rebelle het die voormalige Libiese leier Moeammar Gaddafi buite die stad van Sirte gedood. Sy liggaam is weer teruggebring na Misrata, waar dit verfilm is en deur die strate gesleep is. Verskeie volgelinge, insluitende familielede, is aangemeld as gedood of is gevange geneem. Gaddafi se dood is simbolies belangrik vir die rebelle, maar die val
Soos ‘n weerligstraal?
Die Pentagon befonds ‘n laserplasmaweerliggeweer van die maatskappy Applied Energetics, in Arizona. Die Amerikaanse Weermag sê die gewere “nader die vlak van volwassenheid wat nodig is vir bewapening”. Die tegnologie is ‘n taamlike ou idee: Die gebruik van ‘n laserstraal om ‘n plasma “tonnel” in die atmosfeer te skep wat meer geleiervriendelik as gewone lug
Afriforum gaan Malema strafregtelik aankla
AfriForum gaan ‘n strafregtelike klag teen Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, lê. Die stap kom nadat Malema Woensdag op ‘n openbare geleentheid in Thembelihle, Lenasia, inwoners aangemoedig het om grond sonder toestemming te beset indien die regering nie dit aan hulle oorhandig nie. “AfriForum het op regsadvies verneem dat hierdie optrede van Malema op
Gaddafi glo gevange geneem
Al Jazeera berig dat Moeammar Gaddafi deur NOR-rebelle in Sirte gevang is. Libiese TV-kanale het die nuus uitgesaai. Gaddafi is gevange geneem nadat hy in albei bene gewond is, het Abdel Majied, ‘n NOR-rebel, aan Reuters gesê. Volgens een van die rebelle waarmee Al Jazeera gepraat het, is Gaddafi gevange geneem, maar hy kon nie
Dit gaan tog te lekker by die SABC
Om jou TV-lisensie te betaal is omtrent so dom soos om vir die NP te gestem het. Tog snaaks dat mens so min aktivisme en radikale uitlatings van blankes hoor; mense is geneig om liewer te sê: “Ja, maar…” En intussen hark die uitsaaier die miljoene in. Die SABC is nog een van die besbetalende
Bewusmakingsaksie by Nederlandse Parlement
“Vrienden in Zuid-Afrika sturen mij berichten over de stille volksmoord of genocide die zich daar op het ogenblik afspeelt. De criminaliteit is hoog in Zuid-Afrika en de zwarte en blanke bevolking heeft daar erg onder te lijden. Roofovervallen, moord en verkrachtingen zijn er aan de orde van de dag. Babies en bejaarde mensen worden niet
Boer skiet swart seun
‘n Boer van Groblersdal, Limpopo, Piet Swart (57), is in hegtenis geneem op aanklag van die moord op ‘n 14-jarige swart seun. Hy sal vandag in die landdroshof op Groblersdal verskyn op aanklag van moord en poging tot moord. Nog ‘n 17-jarige is gewond in die voorval wat Dinsdag in die Krokodilbrug-gebied plaasgevind het. Lt.kol.
