‘n Simbiotiese verhouding tussen gevestigde en nuwe kommersiële boere en kleinskaalse boere is noodsaaklik vir ‘n suksesvolle model van grondhervorming, het Agri SA se president Johannes Möller, Donderdag gesê. Hy het gepraat by ‘n vergadering van die Wêreld Landbouersorganisasie in Rome. Die ontwikkeling van so ‘n verhouding, wat beide ‘n mentorskap en sake insluit, sal
Delmas: DA se plan sal landelike veiligheid waarborg
Die verhoor van twee swartes wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n versorger en ‘n vyf maande oue baba vermoor het, is Donderdag in die Delmas-landdroshof uitgestel, het die polisie in Mpumalanga gesê. “Die saak is tot volgende Donderdag (14 Junie) uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek,” het lt. kol. Leonard Hlathi gesê. Enock Mbele (44)
Lees verder: Delmas: DA se plan sal landelike veiligheid waarborg
Delmas-dominee se drogredenasie
Diegene wie nog nie Ds. Gawie Snyman van NG-kerk Delmas-Wes se ope brief aan Beeld onder oë gehad het nie – lees gerus onderstaande antwoord van Paul Kruger in reaksie daarop. Dit is aan Beeld gestuur, maar uiteraard nie geplaas nie. As ‘n organiseerder van die protesoptog in Delmas, kan ek Ds. Snyman verseker dat
‘Swart’ Chinese stroom na SA
Die Hooggeregshof in Suid-Afrika het reeds in 2008 beslis dat Chinese Suid-Afrikaners geherklassifiseer kan word as swartmense. Dit staan in skrille kontras met Chinese immigrantegemeenskappe in ander wêrelddele waar hulle verkies om in hul eie woongebiede te leef, eie kos te eet, en eie dienste te gebruik – die sogenaamde “Chinatowns”. Dié besluit is dus
ANC verwerp Jeugliga se grondaanspraak
Die ANC sal nie met die Jeugliga in gesprek tree oor die kwessie van grondhervorming nie, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Woensdag gesê. “Dit sal nie nuttig wees om by gewelddadige polemiek betrokke te raak met die ANC-Jeugliga in die aanloop tot die ANC-beleidskonferensie nie. Die konferensie sal grondhervorming in detail aanspreek,” het
Help ons om dié persoon op te spoor
Ken u dalk hierdie persoon of weet waar hy hom bevind? Die polisie soek hom in verband met die moorde op ‘n dagmoeder en baba onlangs in Delmas. Sy naam is Themba Ephraim Mahlangu – redelik lank, groot gebou, 28 jaar oud maar lyk ouer. Enigiemand met inligting kan vir kapt. Jacobs by 082 370
Britse vieringe roep Republiekwording op
Ja, die Britse monargie het baie skade aan ons mense gedoen in Suid-Afrika. Dit is egter nie wat my gedagtegang oorheers het toe ek die verrigtinge van Koningin Elizabeth se 60ste jubilee feevieringe op die BBC-kanaal gevolg het nie. Ek het verkies om my bloot as individu te verloor in die vreugde van mense wat
Cosatu wil buitelandse wittes uitjaag
Die FW de Klerk Stigting is bekommerd oor ‘n onlangse verklaring deur Cosatu dat die toelating van buitelandse blanke studente tot Suid-Afrikaanse universiteite ingeperk behoort te word. Gedurende ‘n vergadering van dié vakverbond se uitvoerende komitee verlede week, het Cosatu aanspraak gemaak op “meer aanvaarbare verhoudingsgetalle” tussen plaaslike en buitelandse studente. Cosatu het gesê dit
Kerkleiers se versuim om Afrikaners in te lig
‘n 100 jaar gelede was daar kort na die Tweede Vryheidsoorlog, relatief min nie-blanke mense binne die ou Britse kolonies in Suidelike Afrika. Blankes het lateraan in ‘n toenemende mate gebruikgemaak van goedkoop nie-blanke arbeid. Dit was veral die landboubedryf en mynbedryf wat daarby baatgevind het en sodoende heelwat geld gespaar het. Hul kortsigtige najaag
Elizabeth II wuif vir ‘n verslaafde volk
Koningin Elizabeth II se diamantjubileum, wat grootliks op die langdurigheid van haar heerskappy gefokus het, was ook ‘n demonstrasie van die Gemenebes se lang tentakels. Vir diegene wat nog gewonder het waar Suid-Afrika inpas, het Mandela se gesig telkens opgeduik in die uitgesoekte videomateriaal van die vrolikheid. Daar was uiteraard nie foto’s van Afrikanerkinders in
