Duitsland het, volgens die minister van Binnelandse Sake Hans-Peter Friedrich, teen die einde van 2010 29 aktiewe Islamitiese organisasies met amper 40 000 aanhangers en meelopers gehad. Maar, het Friendrich gesê, die Moslem-terreurbereiging is lank nie meer waar Al Kaïada die toon aangee nie. Hy waarsku teen die wêreldwye opkoms van die snelgroeiende groepe, die
Waarom hemel Leopold Scholtz vir Solidariteit op?
Leopold Scholtz skryf vandag ‘n lofprysing aan Solidariteit in Die Burger. As ‘n mens iets doelbewus verswyg kan gewoonlik daaruit afgelei word dat daar ‘n motief vir die verswyging bestaan. Ek stel die volgende aan u, dr. Scholtz: Die feit dat u nou Flip Buys en sy Solidariteit voorhou as die redelike stem uit die
Lees verder: Waarom hemel Leopold Scholtz vir Solidariteit op?
Winburg-konsentrasiekampkerkhof ‘haglik’
Die Erfenisstigting het die haglike omstandighede waarin die Anglo-Boereoorlogse konsentrasiekampkerkhof op Winburg is, by die Groen Skerpioene verkla. ‘n Woordvoerder van die stigting, Cecilia Kruger, sê die terrein lyk die ergste van die 53 in die land. Die Masilonyana-munisipaliteit het na bewering belowe om die terrein op te ruim. Kruger sê die Erfenisstigting sal die
Swart SAner uit Oostenrykse restaurant gejaag
‘n Swart Suid-Afrikaanse driekampatleet is in die dorpie Klagenfurt in Oostenryk toegang tot ‘n restaurant geweier, berig Beeld. Enoch-Xolani Katu (24) is deur uitsmyters verhoed om by die restaurant in te gaan, blykbaar omdat “die baas nie swartes hier wil hê nie”. “Daar was drie uitsmyters. Hulle het gesê hulle het ’n probleem met my.
Skool in petrolbomaanval
Inwoners van Zandspruit noord van Johannesburg het oornag ‘n petrolbom in ‘n klaskamer gesmyt, het die polisie Vrydag verklaar. Ao. Balan Muthan, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê die klaskamer het afgebrand, maar die brand het nie na ander klaskamers versprei nie. Muthan kon nie die naam van die skool verskaf nie. “Dit is nou kalm en
Waarmee is Malema besig?
Dat Julius Malema as eregas by die sewende SA Musiekkonferensie genooi is lyk op die oog heel onskuldig. Ongelukkig is niks waaraan Malema deelneem onskuldig nie. Malema kon nie by die konferensie in Durban, bygewoon deur 500 platejoggies (waarskynlik almal swart), teenwoordig wees nie. Hy het eerder ‘n opname gestuur waarin hy die aanwesiges oproep
Groendruppel-verslag sê SA is diep in die knoffel
Kort op die skokkende Ouditeur-generaal-verslag oor die stand van Suid-Afrikaanse munisipaliteite, waar net sewe van 283 munisipaliteite “skoon” ouditverslae gekry het, is die Groendruppel-verslag uitgereik, met amper net so ‘n ‘n treurige verhaal. Een wat lewens kos. Van die 821 rioolaanlegte wat getoets is, het 40 ‘n uitstekende beoordeling gekry. Hulle het Groendruppel-status verwerf. Nog
Lees verder: Groendruppel-verslag sê SA is diep in die knoffel
Zandspruitbetogers waarsku Zuma
Beyers Naudé-rylaan is kort ná 09:00 Donderdagoggend weer oopgestel vir verkeer nadat inwoners van Zandspruit verbygaande motors met klippe bestook het, het die metropolisie gesê. “Die polisie kon daarin slaag om die betogers in bedwang te bring en daar is ‘n sterk polisieteenwoordigheid in die gebied,” het hoofsupt. Wayne Minaar gesê. In die stadium is
Lasbrief vir Soedan se president opgeskeur
????????????? лобановский александр досье
Die plan agter Malema
Ek het reeds voorheen gesê dat ons Malema steun moet toesê met die nasionalisering van myne. Die probleem is egter nie Malema nie. Nadat ek ‘n klompie nuusartikels bestudeer het, het ek tot die slotsom gekom dat daar iets is wat ons miskyk. Malema word deur die media en spesifiek deur die Media 24-groep gesteun;
