President Jacob Zuma het Donderdag gesê hy het self die Libiese leier Moeammar Gaddafi berispe omdat hy op “sy mense skiet”, maar het nie gesê of Suid-Afrika die moontlikheid van ‘n vliegvrye-sone oor Libië steun nie. “Ons sien ‘n situasie in Libië waar Gaddafi op sy mense skiet… ek het dit met hom bespreek en
Eers die Palestyne en nou Beeld wat ‘apartheid’-teerkwas swaai
Dis nie my gewoonte om vreeslik te reageer op menings in die koerante van Nasionale Pers, soos Beeld, nie. Andriette Stofberg, ‘n Beeld-redaksielid wat so pas aan kanker oorlede is, het eenkeer aan my gesê: “Ek kan nie eens ons joernaliste kry om ander koerante te lees nie, wat nog te sê boeke.” Soos FW
Lees verder: Eers die Palestyne en nou Beeld wat ‘apartheid’-teerkwas swaai
Waar kruip die president weg?
Waar is die Amerikaanse president? Die wêreld is aan die brand met die Libiese opstand wat wreed onderdruk word, trouens die hele Midde-Ooste wat onstabiel raak, en Japan op die rand van ‘n algehele kernkatastrofe. En die president van die magtigste land op aarde is nêrens te siene nie. Waar kruip die president weg? Terwyl
Nuwe Grand Cherokee is baie meer Grand
Jeep Suid-Afrika het ‘n groot waarskuwing gerig aan al die vernaamste spelers in die groot sportnutsvoertuigmark. As julle nie weet waar presies dit is nie, wel dit is nou in alfabetiese volgorde: die Audi Q7, BMW X5, Land Rover Discovery,Mercedes ML, Mitsubishi Pajero, Toyota Prado, VW Touareg en Volvo XC90. Nogal ‘n mond vol swaargewigte
Motor van die jaar 2011
Geskiedenis is gemaak met die aanwysing van die 2011 Motor van die jaar. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die gesogte kompetisie dat twee motors die prys deel. Die BMW 530d en die VW Polo 1.6 TDi deel die titel van Motor van die jaar. Ná wat as die kwaaiste mededinging in
Huldeblyk aan prof Boshoff
Professor Carel Willem Hendrik Boshoff is op 9 November 1927 op die plaas Doornfontein naby Nylstroom gebore. Hy was die tweede kind van Willem Sterrenberg Boshoff en Anna Maria Boshoff. Prof Boshoff het in die teologie studeer aan die Universiteit van Pretoria. As student het hy hom sterk vir sendingwerk beywer, en die feit dat
Aardbol kyk anderpad
подвесной светильник arteалександр лобановский харьков класс
Ergste styging in kospryse in 36 jaar
Groothandelpryse in die VSA het verlede maand met die meeste in byna twee jaar opgegaan as gevolg van hoër energiekoste en die skerpste styging in voedselpryse in 36 jaar. Die Amerikaanse departement van arbeid het gister gesê die produsenteprysindeks het ‘n seisoensaangepaste 1,6 persent in Februarie gestyg, dubbel die 0,8 persent styging in die vorige
Arbeiders op jou grond
Vandag het rolspelers in die landbou die geleentheid om hulle voorleggings aan die betrokke parlementêre portefeuljekomitee te doen rakende die voorgestelde wysigings aan die Wet op Verblyfsekerheid. Ingevolge daardie wet sal boere uitgesonder word om permanente huisvesting te verskaf aan mense wat op plase woon, ongeag of hulle arbeiders is of nie. Daar word in
Orania-stigter sterf
Prof. Carel Boshoff, die stigter van Orania, het Woensdag by sy huis gesterf. “Ons geliefde prof. Boshoff het vanoggend vreedsaam by sy huis gesterf,” het die Orania-beweging in ‘n verklaring bekend gemaak. Die SABC het Woensdag berig dat Boshoff (83) kanker gehad het. купить тамбов стенды развал-схождения hunterДанильченко Юрий Брониславович компромат
