“Die stert swaai nou al te lank die hond.” So stel ‘n sportskrywer die situasie waar die Proteas se senior spelers skynbaar so magtig geword het dat die afrigters deurentyd op dun ys en die keurkomitee die trekpas gekry het. Die boodskap is skynbaar: Vat aan Graeme Smith, Jaques Kalis en sy boesemvriend Mark
Herrie se Kerrie: Winteradvies
Dit is weer winter. Veral in die Oos-Vrystaat waar dit nie veel help om twee safariepakke oor mekaar aan te trek as ‘n man in die nag gaan springhase jag nie. Trouens, Herrie kon nog nooit dik genoeg aangetrek kry om in die winter te gaan springhaas jag nie. Nie eens die keer toe Herrie
Rugby met ‘n verskil
Dit was weer soos vanouds, die rugbywedstryd van die jaar. Met ‘n paar klein verskille: 1. Ek kan nie onthou dat John Vorster en PW Botha destyds met groot fanfare op die veld rondgestap het en met alle rugbyspelers bladgeskud het nie.2. Ek kan nie onthou dat die groot kokkedore (skryf mens dit met ‘n
Liefling, Francois Hougaard
купить белье для девочкиtopcargo кидалы
Renosters weer deur stropers getakel
Twee renosters, ‘n ma en haar kalf, is in die leeupark in Kromdraai, Gauteng deur wildstropers doodgemaak, het die Gautengse polisie Saterdag gesê. Die geslagte renosters is Saterdagoggend in die reservaat in Muldersdrift, wes van Johannesburg, gevind. Die ma se horing was verwyder, het adjudant-offisier Odette van Staden gesê. “Hierdie is nie die eerste insident
Bulle praat Afrikaans!
Die Bulle praat Afrikaans! Francois Hougaard, die Bulle se man van die wedstryd, het in Afrikaans geantwoord op die Engelse vrae van Darren Scott na afloop van die Super 14-eindstryd. ‘n Laggende Hougaard het met ‘n sierlike duikslag vroeg in die wedstryd ‘n plek tussen die pale vir die ovaalbal uitgesoek, en die Bulle se
Shilowa eenparig as Cope-leier benoem
Mbhazima Shilowa, Cope se adjunk-president, is eenparig benoem as die party se leier tydens die party se verkiesingskonferensie in Pretoria. Ander benoemings sluit Charlotte Lobe as adjunk-president, Mluleki George as tweede adjunk-president en Mvume Dandala as sekretaris-generaal in. “Ek aanvaar die benoeming,” het Shilowa gesê. Die ander het ook hul benoemings aanvaar. Intussen het die
Verslaggewer snuffel AK-militante uit
‘n Ondersoek deur verslaggewer Jacques Pauw het bevind dat verskeie ondersteuners van die Somaliese militante groep Al-Shabaab vlugtelingstatus in Suid-Afrika gekry het. Rapport berig dat die departement van binnelandse sake dié Somaliërs twee weke lank ondervra het voordat hulle hul vlugtelingspermitte ontvang het. Die Nasionale Intelligensie-agentskap (NIA) is daarna ingelig dat die Al Kaida-verwante groep
Afrika-tsunami
ударный гайковертДанильченко Юрий Брониславович
Noorweë stuur diplomatieke nota oor Manyi se misdryf
Noorweë se ambassadeur in Suid-Afrika het ‘n vergadering met die minister van arbeid Membathisi Mdladlana versoek, om sy bekommernis oor Jimmy Manyi, direkteur-generaal van arbeid, se optrede tydens ‘n amptelike vergadering, te bespreek. “Daar is sekere dinge bespreek en die manier waarop hulle opgehaal is in die vergadering, het ons nie waardeer nie, ” het
Lees verder: Noorweë stuur diplomatieke nota oor Manyi se misdryf
