Die saak teen twee mans wat van die moord op ‘n man van Muldersdrif verdink word, is in die Krugersdorp-landdroshof vir verdere ondersoek uitgestel. Micky Thesner, aanklaer, het aan die hof gesê ‘n derde beskuldigde, Maniri Lubisi, is nog in die hospitaal. “Die hospitaal het nog nie aangedui wanneer hy ontslaan sal word nie,” het
Kontrak vir Amerikaanse bewaking was aan leek toegeken
Net vyf ongewapende, plaaslike Libiërs was aan diens by die Amerikaanse kompleks in Benghazi waar die Amerikaanse ambassadeur Chris Stevens vermoor is, is onthul. Hulle het agt-uur-skofte gewerk vir ‘n Britse kontrakhouer wat onder die State Department se wêreldwye sekuriteitskontrakstelsel aangestel is. Blue Mountain het ‘n kontrak ter waarde van $387,000 vir een jaar van
Lees verder: Kontrak vir Amerikaanse bewaking was aan leek toegeken
Vlaamse nasionaliste behaal groot oorwinning in Antwerpen
De Vlaams-nationalistische partij NV-A van Bart De Wever heeft zondag flinke winst behaald in de gemeente- en provincieraadsverkiezingen. In Antwerpen ging De Wever zelf met 38 procent aan de leiding, vergeleken met 28 procent voor de zittende burgemeester Patrick Janssens. Janssens heeft rond 18.30 uur zijn verlies toegegeven. Hij deed dit tijdens een live uitgezonden
Lees verder: Vlaamse nasionaliste behaal groot oorwinning in Antwerpen
Plaasmoorde heeltemal onderskat
‘n Onderonsie tussen Frans Cronjé, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) en James Myburgh van www.politicsweb.co.za het aan die lig gebring dat die TLU SA sowel as die SAIRV die werklike getal aanvalle op boere onderskat. Myburgh meen die syfer vir plaasaanvalle moet sowat sewe keer meer wees as wat TLU SA voorsien.
Oorsaak van huurbootongeluk steeds onbekend
‘n Man wat in ‘n bootongeluk vermis geraak het, se lyk is Sondagoggend gevind, het die Stad Kaapstad gesê. John Roberts, ‘n bemanningslid, se lyk is Sondag om 11:00 sowat 21 m onder die oppervlak gevind, het die stad in ‘n verklaring gesê. Die huurboot – The Miroshga – het Saterdag om 15:00 naby Duiker-eiland
God seën die Koningin!
Wanneer finansiële swendelaars ten koste van beleggers floreer of ‘n bank rentekoerse aanpas om hul mededingers te bedrieg of belastingontduikers van fiskale krisisse vlug of oliemonargieë winste was of oligargië ekonomieë plunder, vind hulle nogtans ‘n veilige heenkome in Londen, ‘n moderne rowersparadys. Hulle word deur die groot Britse makelaars verwelkom wat gretig is om
EU veiligste keuse vir Nobelprys
Die gryserwordende Europese Unie (EU) het Vrydag die Nobel-vredesprys ontvang. Martin Schulz, president van die Europese parlement, het gesê dat hy diep geraak is deur die eer. Weens die ekonomie is die prys met 20% verminder. Die Nobelkomitee het tydens die seremonie in Oslo, Noorweë, gesê dat die EU gehelp het om Europa van ‘n
Dis Pretoria-Ndlela!
Elke mens het ‘n baas. Paul Mashatile se baas is Staatspresident Jacob Zuma. Paul is Minister van Kuns en Kultuur in Jacob se kabinet. ‘n Kabinet is soos die Uitvoerende Kommittee van ‘n besigheid. Die Staatspresident is ekwivalent aan die Hoof-Uitvoerende Bestuurder, oftewel Grootbaas. Paul moet nou sy finale pro-Tshwane oor Pretoria se naamsverandering sê.
Studie toon dat wittes meer rassisme ervaar
Rassisme is “erger vir wit Amerikaners as swart Amerikaners”, het ‘n studie uitgewys. Wit mense in die Verenigde State nou voel teen gediskrimineer, meer as swart mense, volgens ‘n nuwe studie deur die professore aan die Harvard Business School en Tufts-universiteit. Die studie het ongeveer 200 witmense en 200 swart mense gepeil, ewekansig getrek uit
Romney se kanse lyk skraal
Die Amerikaanse kieskollege-stelsel beteken dat elke deelstaat ‘n sekere aantal stemme ontvang wat bereken word op die aantal inwoners, en die kandidaat wat ‘n meerderheid van hierdie stemme inoes – 270 of meer – sal die volgende president wees. Vir state met ‘n groot bevolking, soos Kalifornië of Texas, beteken dit dus meer invloed, en
