Dit is nie om dowe neute nie dat bitter min gehoor word van die betrokkenheid van Koerde by die Siriese opstande. Dit beteken egter nie dat dit nie ‘n baie belangrike faktor is nie, en heel moontlik bepalend kan wees nie. Sowat 20 miljoene Koerde woon in Koerdestan, ‘n vaag-omlynde gebied wat oor die grense
Verslag van die Volkstaatraad
Na aanleiding van huidige nuwe belangstelling in die ontwikkeling van ‘n Afrikanerstaat het ek dit goed gedink om die Bestuursopsomming van die verslag uit my dik verslagbundel te skandeer en dit hier onder ter insae te gee vir die wat daarmee gemoeid is. Ons sal later by die kaarte uitkom, want hierdie historiese artikel is
Valke sal moet inklim na SAAB se bekendmaking
“Die feit dat SAAB nou erken dat daar omkoopgeld betaal was in die wapenaankope-transaksie met Suid-Afrika en dat name genoem word, moet die gevolg hê dat die Valke onmiddellik ondersoek instel. Ander ondersoeke soos die van die Ouditeur-Generaal en Openbare Beskermer het wel vroeër bevind dat daar nie ongerymdhede was nie, maar dat daar baie
Ope brief aan mnr. Athol Trollip van die DA
Geagte mnr. Trollip, Oor die afgelope week het u uitlating in ‘n skrywe aan mnr. Jaap Kelder, dat “Afrikaners… Nazi’s is” nogal opslae gemaak. U het intussen bewerings dat u anti-Afrikaans en anti-Afrikaner sou wees, verwerp. Maar die vermoede bly bestaan dat u en u party, die sogenaamde Demokratiese Alliansie, wel by uitstek Afrikanerhaters is.
Piet Retief en Dingane ontmoet mekaar
Piet Retief was van die begin af ten gunste van Natal as die eindbestemming van die trek. Daarmee het ander leiers nie saamgestem nie. Potgieter se groot strewe was om so ver moontlik van die Engelse weg te kom, en omdat daar reeds ‘n paar Engelse handelaars in Port Natal was, het dit vir hom
Trollip-beledigings bemoeilik opposisiesamewerking
Mnr. Athol Trollip, DA-parlementêre leier, se snedige verwysings na die VF Plus in ’n e-pos wat per ongeluk uitgelek het, gee ’n vinnige blik op sy ware siening van die VF Plus. Sulke uitlatings bemoeilik samewerking tussen opposisiepartye in die parlement in ’n tyd waar samewerking teen ’n arrogante ANC meer as ooit nodig is.
Lees verder: Trollip-beledigings bemoeilik opposisiesamewerking
Bedank, Trollip!
Athol Trollip, die parlementêre leier van die DA en Prog-dinousourus, het tydens ‘n onderhoud met ‘n verslaggeefster van Die Burger gebieg dat dit hy was wat sy Afrikanerhaat laat oorkook het in ‘n venynige epos wat hy per abuis vanaf sy selfoon na mnr Jaap Kelder gestuur het. Dit sou ondenkbaar wees vir enige iemand
Athollgate: Trollip antwoord ‘met Zille se steun’
Die Afrikanerhaatskandaal wat rondom mnr. Atholl Trollip, parlementêre leier van die DA, uitgebreek het, is besig om wyer uit te kring. ‘n Berig daaroor is selfs vandag in die Kaapse koerant Die Burger, ‘n fanatiese ondersteuner van die Engels-liberale party, gepubliseer. Blykbaar staan die partykoukus van die DA, asook die leier mev. Helen Zille, bankvas
Lees verder: Athollgate: Trollip antwoord ‘met Zille se steun’
‘Apartheid het alle blankes rassisties gemaak’ – Malema
Wit kinders het grootgeword met die idee dat swart mense niks gesofistikeerds kan doen nie, het die ANC-jeugliga se president Julius Malema Donderdag gesê. Tydens die voorlegging van sy politieke verslag aan die Jeugliga-konferensie in Midrand het hy gesê die eerste interaksie tussen ‘n wit kind met’ n swart persoon het geskied toe die swart
Lees verder: ‘Apartheid het alle blankes rassisties gemaak’ – Malema
Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie
Nog steeds Leopold Scholtz se geplete tong, nou aangevuur deur sy onheilige alliansie met FW de Klerk en Afriforum/Solidariteit/Helpende Hand in Brussel. Kom ons annaliseer Scholtz se rubriek in die Nasperskoerant Die Burger vanoggend, 17 Junie 2011. Ek haal Scholtz aan: “Hoe verduidelik jy die kwessie van wit armoede in die nuwe Suid-Afrika aan buitelanders
Lees verder: Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie
