AWB wag, moordenaar lag

Die moordverhoor van die twee mans wat beskuldig word van die moord op Eugene Terre’Blanche in Ventersdorp is deur ‘n groep AWB-ondersteuners in kakieklere bygewoon wat buite die hof gewag het. Omtrent ses polisievoertuie was reeds vroegoggend buite die hof geparkeer, terwyl die klein groepie AWB-ondersteuners hulleself oorkant die straat onder ‘n gazebo tuisgemaak het.

Lees verder: AWB wag, moordenaar lag

Seks en uitbuiting ET-moordenaar se verweer

‘n Minderjarige het die aand van die moord op Eugene Terre’Blanche erken dat hy die leier van die AWB vermoor het, het die hof Maandag gehoor. “Ek het omstreeks 17:55 op 3 April 2010 ‘n oproep ontvang. Die spesifieke oproep was anders omdat die persoon gesê het ‘ek en my vriend het Terre’Blanche vermoor,” het

Lees verder: Seks en uitbuiting ET-moordenaar se verweer

Anglikane skerm vir skeuring in Zim

Rowan Williams, die geestelike leier van die wêreld se Anglikane, het in die City Sports Centre van Harare, Zimabawe, duisende mense in die stadion toegespreek. Williams is in Suidelike Afrika om skadebeheer toe te pas. Zimbabwe is die mees omstrede stop op Williams se drie-nasie-Afrikatoer, waar die nasionale politieke probleme die Anglikaanse Kerk verswelg. Aartsbiskop

Lees verder: Anglikane skerm vir skeuring in Zim

Kameraad Ruda Landman tree tot die rassestryd toe

Daar is een ding wat erger is as ‘n rassis en dis ‘n anti-rassis. Want gewoonlik is anti-rassisme bloot ‘n dekmantel vir anti-wit rassisme, veral in ‘n land soos Suid-Afrika waar die woord “rassis” daagliks in die media weerklink. So pas het Ruda Landman, die eertydse aanbiedster van Carte Blanche op M-Net, haar opgeruk oor

Lees verder: Kameraad Ruda Landman tree tot die rassestryd toe

Ons gee!

Ek wil graag vir ons bekende eerwaarde Desmond Tutu sê, wat voorstel dat ons blankes (wittes) welvaartsbelasting moet betaal, en ook wil ek vir jeugleier Julius Malema sê, wat beweer dat daar ‘n blanke (wit) besigheidsmonopolie in ons land is, dat hulle dit heeltemal agterstevoor en onderstebo het, want : Ons GEE , ons sorg,

Lees verder: Ons gee!

DA red ANC se bas oor tolpaaie

Die DA se Lindiwe Maseko het ‘n debat oor die tolpaaie wat hierdie week sou plaasvind, afgestel want die ANC is verdeeld oor die kwessie. Die DA se koukus-leier, Jack Bloom het Sondag in ‘n verklaring gesê: “Die ANC-Jeugliga in Gauteng sal die tol teenstaan ​​asook alliansievennote soos die SAKP en Cosatu.”  Woordvoerder vir die African

Lees verder: DA red ANC se bas oor tolpaaie

‘Selfs die slegte dae is goed’

Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het bedank nadat sy span verloor het in die Rugby Wêreldbeker-kwarteindstryd teen die Wallabies. De Villiers, wie se kontrak aan die einde van Desember verstryk, is gevra of die nederlaag die einde van sy termyn beteken. “Ek dink so,” het hy gesê. “Dit was ‘n briljante reis, iets wat nie een

Lees verder: ‘Selfs die slegte dae is goed’