Islam: Die nuwe kommunisme

Soos wat die hofverhoor teen Geert Wilders in Amsterdam voortsleep oor sy vermeende radikale, kwetsende uitsprake, vind ‘n mens hier ‘n aantal gelykenisse met wat vorige eeu gebeur het. Verlede eeu het die rykstes van Europa en die Verenigde State met bakke vol geld die Russiese Oktoberrewolusie gefinansier. Selfs ons aartsvyand Lord Milner het ‘n

Lees verder: Islam: Die nuwe kommunisme

Red Bull maak dit 1 en 2 in Japan!

Die Japanse F1 Grand Prix was hierdie jaar een van die strafste wedrenne in baie jare. Een van die voorste vyf aanspraakmakers op die 2010-titel het die eerste plek ingeneem op die podium by Suzuka-2010. Sebastian Vettel het met ‘n uitstekende wedren voor ge-eindig en sodoende opgeskuif na die derde plek op die punteleer. Sy

Lees verder: Red Bull maak dit 1 en 2 in Japan!

Herrie se kerrie: Dok Danie Craven se eeu

As Dok Danie Craven die lewe gehou het, sou hy vandeesweek ‘n eeu oud gewees het. Dok was ‘n gebore Oos-Vrystater, en een van die min spelers wat die Springboktrui as agterspeler, gewoonlik skrumskakel, en as agsteman oor die kop getrek het. Soos gebruiklik dié tyd van die jaar, kyk Herrie hoe die Oos-Vrystaat in

Lees verder: Herrie se kerrie: Dok Danie Craven se eeu

Leeu-breier in mesaanval

Die voormalige afrigter van die All Blacks, John Mitchell, is aangeval en gesteek deur inbrekers wat by sy hotelkamer in Suid-Afrika ingebreek het, is Maandag berig. Twee inbrekers het Saterdagaand by Mitchell se kamer in Johannesburg ingebreek en een van hulle het die 46-jarige tydens ‘n stoeiery wat ontstaan het, gesteek, het Australië se Channel

Lees verder: Leeu-breier in mesaanval

Van Heerden en McKaiser oor die afwesigheid van ‘n nasionale identiteit

Liberale demokrasie pas nie in ‘n plurale staat in nie. Die debat tussen Riaan van Heerden en Eusebius McKaiser in die By van 9 Oktober 2010 is so lesenswaardig dat almal daarvan kennis moet neem. Ironies genoeg is my eie standpunt nader aan dié van McKaiser, die selfgeïdentifiseerde swartman, as aan Riaan die “liberale denker”.

Lees verder: Van Heerden en McKaiser oor die afwesigheid van ‘n nasionale identiteit

Curriebeker: Kushalfeindstryde

Saterdagoggend 9 Oktober 2010 moes nog net twee vrae beantwoord word: Gaan die Cheetahs Nuweland toe moet reis vir sy halfeindstryd teen die WP, en gaan Bjorn Basson die alleenhouer vir die meeste Curriebekerdrieë in ‘n seisoen word? Dit was na die Leeus die vorige aand aapstert by die Pumas gekry het en die Johannesburgers

Lees verder: Curriebeker: Kushalfeindstryde

Willem Ratte op hongerstaking in tronk

Oud-kmdt. Willem Ratte is reeds ‘n week lank op ‘n hongerstaking in die Witbankse gevangenis omdat hy voel dat hy onregmatig aangehou word. Vriende en mense na aan hom vrees vir sy lewe aangesien sy gestel reeds verswak is en die gevangenisowerheid weier dat hy elektroliete ontvang wat die verhongeringsproses sou vertraag. Dr. Dan Roodt

Lees verder: Willem Ratte op hongerstaking in tronk