Die wêreld se kragtigste atoomversneller sal vandag op 10 September 2008 aangeskakel word vir 'n eksperiment wat 20 jaar sal duur om die geheime van die heelal te ontsluit.
CERN se atoomversneller skop af
Die wêreld se kragtigste atoomversneller sal vandag op 10 September 2008 aangeskakel word vir 'n eksperiment wat 20 jaar sal duur om die geheime van die heelal te ontsluit.

Die nuus dat prof. Frederick Fourie, die Groot Transformeerder van die Vrystaatse Universiteit, die aftog blaas en homself heel waarskynlik in Australië gaan vestig, maak reeds deel uit van 'n patroon wat Afrikaanse universiteite teister. Voor hom was daar prof. Chris Brink van Stellenbosch wat hom insgelyks ten doel gestel het om daardie universiteit sogenaamd te transformeer of te verengels en toe inderhaas Engeland toe geëmigreer het.
Die herrie rondom Zapiro se spotprent van Zuma wat regstaan om die regstelsel te verkrag is interessant aangesien dit 'n illustrasie van pro-Xhosa en anti-Zoeloe Britse disinformasie verteenwoordig.
Bartolomeus Dias het die Kaap “Stormkaap” genoem, en die naam was gepas. Sedert 1500 het honderde skipbreuke aan die Suid-Afrikaanse kus voorgekom. In die nag van 17 op 18 Junie 1722 het sewe Nederlandse en drie Engelse skepe byvoorbeeld in Tafelbaai vergaan en seshonderd man verdrink. Een van die skipbreukelinge van die Britse skip Chandos, 'n Portugese seun Ignácio Ferreira, het aan 'n leë wynvaatjie of 'n plank vasgeklou en op die strand uitgespoel. Aan die goewerneur het hy gesê dat hy ná die bittere ervaring nooit weer wil vaar nie, en het dringend gevra of hy aan die Kaap mag woon. Hy het verlof gekry om aan die Kaap te bly en het die stamvader van die Ferreira's geword.