Kempton steeds in duister

Dele van Kemptonpark, oos van Johannesburg, was teen Maandagoggend steeds sonder krag ná ‘n kabel in die gebied beskadig is, het die Ekurhuleni-munisipaliteit gesê. Tegnici het nog ‘n dag nodig om die skade te herstel, het Sam Modiba, ‘n woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Dele van Van Riebeeckpark, Terenure, Birch Acres en Edleen het sedert

Lees verder: Kempton steeds in duister

Nog ‘n Markana-getuie doodgeskiet

‘n Streeksorganiseerder van die vakbond Amcu in Noordwes is Saterdag by ‘n sjebeen naby Amplats se Khomani-myn in Rustenburg doodgeskiet. Die man sou ook na verwagting in die Marikana-saak getuig. Vier verdagtes het die man in die sjebeen genader waarna hy vier keer geskiet is, het die polisie aan eNCA bevestig. Sy naam sal nie

Lees verder: Nog ‘n Markana-getuie doodgeskiet

Kerkman met dwelms vir gevangenes betrap

‘n Wes-Kaapse pastoor is vasgetrek omdat hy na bewering dwelms probeer smokkel het by die Buffeljags-gevangenis in Swellendam. ‘n Woordvoerder vir die department van korrektiewe dienste, Simphiwe Xako, het Sondag gesê wagte het Saterdagaand dagga, Mandrax-tablette en ses pakkies tik op die pastor gekry tydens ‘n roetine-ondersoek voor hy die tronk sou binnegaan. Die predikante

Lees verder: Kerkman met dwelms vir gevangenes betrap

Die Afrikaner: ‘n nuwe optimisme

In 2005 het ek met ‘n mate van intensiteit begin om aan die politieke prosesse van die land deel te neem deur die Afrikaner se krisis te ondersoek en te beskryf. Dit was moontlik die donkerste tyd in die volk se geskiedenis. Ons val was hard en ons het gesamentlik winduit rondgestaan in die oorblyfsels

Lees verder: Die Afrikaner: ‘n nuwe optimisme

Afrikaanse skole in Gauteng: die laaste loopgraaf

Geagte leser, ons verkeer met ons rug teen die muur. As ons nie nou soos een man opstaan om ons kinders se opvoeding in Afrikaans te beskerm nie, is ons vreemdelinge in ons eie land. Nie net dít nie, maar ‘n gebrekkige skoolopvoeding gaan ons kinders met rasse skrede laat verarm en ons gaan regtig

Lees verder: Afrikaanse skole in Gauteng: die laaste loopgraaf

Inkomstediens wil magte drakonies uitbrei

“Die nuwe wetsontwerp op die lisensiëring van sakeondernemings (die sogenaamde smouswet) kom daarop neer dat plaaslike regerings die rol van belastingagente vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal moet vervul,” sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Hy sê benewens die feit dat die wet ook beamptes van doeane

Lees verder: Inkomstediens wil magte drakonies uitbrei

Britse menseregte-advokaat pleit vir seks op 13

Menseregte-advokaat Barbara Hewson het ‘n opskudding veroorsaak in die VK deur te suggereer dat die ouderdom vir wettige seks verlaag word na 13. Hewson sê dit is tyd om “die einde aan die vervolging van ou mans te maak” soos die uitsaaier Stuart Hall, wat van die onsedelike aanranding van 13 meisies aangekla is, wat

Lees verder: Britse menseregte-advokaat pleit vir seks op 13

Plaasaanvalle hoogste in Gauteng

Gauteng is die gevaarlikste provinsie in die land in terme van plaasaanvalle, toon ‘n nuwe boek wat Donderdag bekendgestel is. Byna 20% (ongeveer 663) van die 3 319 plaasaanvalle wat tussen 1990 en 2012 in die land plaasgevind het, was in Gauteng, het Kraal Uitgewers gesê. In die res van die land het 15,3% van

Lees verder: Plaasaanvalle hoogste in Gauteng

Grondbesettings dreig in Kaapstad

Die onwettige besetting van privaatgrond in Kaapstad het skerp toegeneem, het ‘n burgemeesterskomiteelid Donderdag gesê. Tandeka Gqada, burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings, het gesê dit lyk of die besetting van die Marikana-grondgebied in die stad vroeër die week, sowel as die besetting van ander gebiede, deel is van ‘n poging om “die stad onregeerbaar te maak”.

Lees verder: Grondbesettings dreig in Kaapstad