Verstaatliking van die Onderwys

Prof Deon Geldenhuys maak ‘n saak in Beeld (2011-03-25) uit met goeie argumente waarom Afrikaners toenemend die Universiteit van Johannesburg ter syde stel en elders akademiese tuistes probeer vind. Die hele debat is egter mosterd na die maal. Toe die 1996-grondwet in artikel 29 ‘n onderskeid maak tussen openbare/staatlike onderwysinstellinge en die reg op onderwysinstellinge

Lees verder: Verstaatliking van die Onderwys

Cosas draai teen Malema

Die Congress of SA Students (Cosas) voel die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, gee sy jeugbeweging ‘n slegte naam, en sal Malema nie ondersteun in sy veldtog vir ‘n tweede termyn nie, het Cosas-voorsitter Bongani Mani Donderdag gesê. “Ons ondersteun nie vir Julius Malema vir ‘n tweede termyn nie want die karakter van die

Lees verder: Cosas draai teen Malema

SA het wapens aan Libië verskaf

Tydens vraetyd in die Na­sionale Vergadering, het Radebe, voorsitter van die nasionale komitee vir die beheer van konven­sionele wapens (NCACC), gesê het Suid-Afrika het meer as R80 miljoen se wapentuig aan Libië verkoop. Dit sluit valskerms, allerlei soorte patrone, nagsig-oerusting, laserbeheerde afstandmeters, haelgewere en gepantserde voertuie in. David Maynier, DA-LP, wou weet of skerpskuttergewere ook

Lees verder: SA het wapens aan Libië verskaf

Israel: Hoogs plofbaar

Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het na berig word sy reis van 23 Maart na Moskou uitgestel na aanleiding van ‘n bomontploffing by ‘n busstop in sentraal-Jerusalem wat soveel as 34 mense beseer het. Die ontploffing volg op ‘n reeks onlangse vuurpyl-aanvalle uit die Gazastrook wat so ver as die buitewyke van Asdod en Berseba

Lees verder: Israel: Hoogs plofbaar

Geen dienste, geen belasting

Die Vryheidsfront Plus glo dat die nuwe Wet op Verbruikersbeskerming wat om middernag, 31 Maart 2011, in werking tree van toepassing moet wees op alle munisipaliteite. Daarom is die party teleurgesteld dat die minister van Handel en Nywerheid, mnr. Rob Davies, klein- en middelslag-munisipaliteite vrygestel het van die Wet. Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre

Lees verder: Geen dienste, geen belasting

Die Karoo se skaliegas: vloek of seën?

Skaliegas is die gonswoord in die energiebedryf op die oomblik. Dit het die vermoë om in baie lande se energiebehoeftes vir baie dekades te voorsien. Skaliegas-koors het die hele energiewêreld op hol sedert die grootskaalse ontginning daarvan in Texas en Pennsylvanië die afgelope vyf jaar. Duisende produksietorings het soos paddastoelle binne ‘n kwessie van vyf

Lees verder: Die Karoo se skaliegas: vloek of seën?

Die Amerikaanse boekbedryf en die neoliberale markekonomie

Die New Yorkse sakeman en kunsversamelaar Si Newhouse, een van die rykste Amerikaners van dié tyd, koop in 1980 ‘n besonderse skildery en ‘n besonderse uitgewery. […] Die uitgewery was die Random House-groep, met befaamde drukname soos Knopf, Vintage, Pantheon, Times Books en natuurlik Random House self, die pronkstuk van die literêre en algemeen-kulture uitgewerye

Lees verder: Die Amerikaanse boekbedryf en die neoliberale markekonomie