Die Reitz-vier gaan appèl teen hul vonnis aanteken. Hulle is onlangs skuldig bevind aan crimen injuria, nadat hulle ‘n grapvideo oor ontgroening aan die UV gemaak het. Hulle prokureur het gesê hulle vonnis van R20 000 boete of 12 maande tronkstraf plus ‘n verdere ses maande opgeskorte tronkstraf, is buite verhouding tot die misdryf. Die
SA-sending na Viëtnam
‘n Hooggeplaasde afvaardiging van Suid-Afrika besoek tans Viëtnam. Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ebrahim Ebrahim is deel van die Suid-Afrikaanse sending. Dié afvaardiging is in Viëtnam vir die tweede Afrika/Viëtnam-forum. Die forum begin Maandag in Hanoi en duur tot Donderdag. Die tema is “Samewerking tussen Afrika en Viëtnam vir Volhoubare Ontwikkeling”. ‘n Woordvoerder
Politieke huwelik
Die nuus dat die DA en die ID volgende jaar onder die DA-vaandel saam aan die landswye munisipale verkiesing gaan deelneem kom vir niemand as verrassing nie. Onlangse meningspeilings het effektief die doodsklok vir die ID gelui, en daarmee saam het die persoonlike euforie wat Patricia de Lille sedert haar bedanking uit die PAC gevolg
Zuma verdedig mediawet op ANC Today
Pres. Jacob Zuma skryf in ANC Today, hy is “verstom” oor die “histerie” dat die voorgestelde media tribunaal ‘n poging is om inligting te beheer en plat te vee. Hy het gesê vergelykings wat tans tussen die ANC en die vorige apartheidsregering getref word oor mediavryheid, is belaglik en agterbaks en ook ‘n ondraaglike belediging.
Brink se hatige strydskriffie
Vandag is GRA-dag en ons almal vier die amptelike ontstaan van Afrikaans as kultuurtaal 135 jaar gelede toe die Genootskap van Regte Afrikaners gestig is. Van die begin af is daar ywerig letterkunde in Afrikaans voortgebring. Van 1994 af het die Afrikaanse letterkunde gekwyn en word dit gekenmeer deur ‘n ideologiese beheer van die staat
Die kat kom weer
Dink ‘n mens aan Jaguars dan sien jy waanbeelde van oumanskarre met lang slap neuse en hangsterte. Jaguar is ook een van die tradisionele vervaardigers wat ‘n eeu oue motorsporttradisie en ouwêreldse sjarme en styl by die hope ronddra. Ons het onlang die kans gekry om een van die nuwe generasie Jaguars onder hande te
Groot Indoena se arend
earringsлобановский александр игоревич класс
Hip-Hop-sanger wil Haïti se nuwe president word
Wyclef Jean, voormalige lid van die Hip-Hop groep die Fugees, het Donderdag, 5 Augustus, bekendgemaak dat hy sal meeding as presidentskandidaat van Haïti, sy tuisland. Die sanger het as gas van CNN se “Larry King Live” opgetree waar hy die gerugte bevestig het. Hoewel jong mense in Haiti het met blydskap van Wyclef se kandidatuur
Lees verder: Hip-Hop-sanger wil Haïti se nuwe president word
Is ‘n teokrasie die voorkeurmodel?
Daar is tans verskeie inisiatiewe onderweg om eenheid in regse Afrikanergeledere te vestig, met die uiteindelike doel selfbeskikking vir Afrikaners, of dan ten minste een of ander vorm van Afrikaner-owerheid. Een van hierdie inisiatiewe noem homself die Volksvergadering. In September 2009 het verskeie regse organisasies onder die vaandel van die Volksvergadering op Vegkop in die
Korrupsie en die media
Vanuit regeringskringe word dikwels die argument gehoor dat die media swyg oor prestasies van die regering, maar misstappe aan die groot klok hang. Daar is dus verskeie aksies om mediavryheid aan bande te lê. Pas het die regering aangekondig dat ‘n omvattende ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid gedoen gaan word na miljarde rande in verskeie
